Netwerk24 Pritzen neem voortou in Good Hope
Die fietsryspan van OfficeGuru het Woensdag sy kleim afgesteek deur die spantydtoets in die derde skof van die Tour of Good Hope in die Boland te wen. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Lekker, Proteas!
Hoe gaan die gesegde? ’n Slegte dag langs die krieketveld is beter as ’n goeie dag op kantoor. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Nuwe Blits Arendse kan nog Bok word, sê Chester
Dit is seker nie verbasend dat Kurt-Lee Arendse, wat vandeesweek by die Blitsbok-groep ingesluit is, met die voormalige Springbok Gio Aplon vergelyk word nie. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Protea-boulers trek wa deur drif
Suid-Afrika se boulers was Woensdag op SuperSportpark in Centurion heeltemal te goed vir Sri Lanka in die tweede eendagwedstryd van die reeks. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Kubaan tussen Porter en groot betaaldag
Die puik Amerikaanse weltergewigbokser Shawn Porter moet hierdie naweek ietwat van ’n sielkundige struikelblok oorkom. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Europa kry eie T20-glansliga
’n Nuwe T20-glansliga word vanjaar by die reeds besige Wêreldwye krieketskedule gevoeg. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Keurders hou Amla, JP Donderdag fyn dop
Hashim Amla kry Donderdag in Johannesburg nog ’n geleentheid om aan die Protea-keurders te bewys hy het meer as net ervaring om te bied as hulle sou besluit om hom saam na die Wêreldbeker-toernooi te … Sport (06-03-2019)
Netwerk24 IKR skors oud-krieketbaas 10 j.
Die Internasionale Krieketraad het die voormalige Zimbabwiese direkteur van krieket Enock Ikope vir tien jaar uit die spel geskors weens ’n driemalige oortreding van die beheerliggaam se … Sport (06-03-2019)
Maroela Weerlig stuit nie skooldrieë op Loftus
Daar was min tyd vir huiswerk op Loftus gedurende die Afgri Prestige Rugbydag. Sport (06-03-2019)
Maroela Smit gooi sy gewig agter klubrugby
“Klubrugby is ’n nasionale skat en kan nie as minder belangrik beskou word nie.” Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Quinton, Faf weer SA se krukke
Die Proteas se enorme afhanklikheid van hul twee beste kolwers, Quinton de Kock en Faf du Plessis, is Woensdag in die tweede eendagwedstryd teen Sri Lanka in Centurion nogmaals blootgelê. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 ‘Kinders ly’ onder kwota-ommeswaai
Daar is met kinders se emosies gespeel deur die voorgestelde kwotaplan vir skole-atletiekspanne te laat vaar, skaars ’n week nadat dié plan rugbaar geword het. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Kruger, Toyana en Moreeng haal Knights-kortlys
Die Suid-Afrikaanse-vrouekrieketspan sal ’n nuwe breier moet kry as Hilton Moreeng die Knights se nuwe hoofafrigter word. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Braam brom oor Haaie se swak skopwerk
Een erkenning wat die Haaie se verdedigingsafrigter, Braam van Straaten, ná sy span se nederlaag met 11-16 teen die Stormers gemaak het, sou die Bulle se breintrust bitter opgewonde maak. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Kampioen Kulhavy kry nuwe maat
Die Tsjeggiese Express het ’n jong bul in sy kraal. Jaroslav Kulhavy het ’n nuwe spanmaat gekry vir die verdediging van sy titel in die Cape Epic-bergfietstoer. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Breiers juig oor All Black-beperking verval
Die afrigters van Nieu-Seeland se Superrugby-spanne is verlig dat hulle dié naweek weer al hul All Black-grofgeskut vir ’n onbeperkte tyd in hul kragmetings kan gebruik. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Banyana kry wéér op hul baadjie in Ciprus
Hef aan lê vir Banyana Banyana, Suid-Afrika se vroue-sokkerspan, voor indien hulle vanjaar hoegenaamd ’n faktor in die Wêreldbeker-toernooi wil wees. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Slotkrisis tref Bulle voor stryd teen Haaie
Die Bulle het ’n krisis op slot in die aanloop tot Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Haaie op Loftus Versfeld. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Man United se kaartjies 8ste jaar nie duurder
Die Engelse sokkerklub Manchester United het die agtste jaar agtereenvolgens nie sy kaartjiepryse verhoog nie. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 SA Super-spanne volg wenresep, sê Rassie
Rassie Erasmus, afrigter van die Springbokke, is bly dat die Suid-Afrikaanse Superrugby-spanne skynbaar vanjaar meer takties speel eerder as om suiwer op hardlooprugby ingestel te wees. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Iere sukkel om druk te hanteer, sê Hansen
Die groot verwagtings wat van Ierland se rugbyspan gekoester word voor vanjaar se Wêreldbeker-toernooi, is besig om sy tol te eis. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Sasa laat vaar rassekwotas
Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (Sasa) het afgesien van sy plan dat skole-atletiekspanne uit minstens 40% atlete van voorheen benadeelde groepe moet bestaan. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Paaltjievraat Ngidi gedy in Protea-rol
Wanneer Lungi Ngidi Woensdag op die veld stap om sy kartetse in die tweede eendagwedstryd teen Sri Lanka af te stuur, sal daar geen onduidelikheid oor sy rol in die span wees nie. Sport (06-03-2019)
Netwerk24 Kieran sluit hom by Jake se klub aan
Ná maande se bespiegeling, is daar Woensdag bevestig dat die All Blacks se kaptein, Kieran Read, hom by die Japanse klub Verblitz sal aansluit ná die Wêreldbeker-toernooi. Sport (06-03-2019)