Netwerk24 Basketbalheld skenk miljoene aan kinder-opvoeding
Meer as R40 miljoen is Sondag ingesamel toe die legendariese Amerikaanse basketbalspeler Kareem Abdul-Jabbar van die gedenkwaardighede wat hy in sy loopbaan versamel het, laat opveil het. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Banyana, Nigerië se paaie kruis wéér
Banyana Banyana en Nigerië, wat die Suid-Afrikaners in die eindstryd van die Afrikabeker-toernooi in Ghana geklop het, sal Woensdag weer swaarde kruis. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Surrey knoop Morkel nog langer vas
Morné Morkel, voormalige snelbouler van die Proteas, het sy Kolpak-kontrak met die Engelse graafskapspan Surrey verleng en sal tot minstens aan die einde van 2020 vir hulle speel. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Muller, die Blitsbokke se ‘Basoeto’
Die Blitsbok Muller du Plessis is trots op die feit dat hy Sotho kan praat, “want dit wys dat jy belangstel”. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Haaie sonder haastige Fassi na Loftus
Die Haaie sal die Bulle Saterdag op Loftus Versfeld sonder hul grootste jong ster moet aandurf. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 ‘Bokke kán kwota-teiken vanjaar haal’
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, meen vanjaar se transformasie-teiken van 50% gekleurde spelers in sy span is haalbaar sonder dat hy in ’n Wêreldbeker-jaar op gehalte hoef in te boet. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Haker vrees ergste, maar kry toe goeie nuus
Toe die Australiese haker Tatafu Polota-Nau onlangs sien sy afrigter bel hom, het hy gevoel sy Engelse klubspan, die Leicester Tigers, gaan hom die trekpas gee. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Ox in sop ná ‘gevaarlike skouerloop’
Die Cheetahs se voorryman Ox Nché verskyn Woensdag voor ’n tugkomitee, nadat hy uitgewys is vir ’n oortreding in die afgelope naweek se Pro14-wedstryd teen Leinster. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Marius blaas fluitjie op Loftus, ondanks blaps
Marius van der Westhuizen is Saterdag op Loftus Versfeld in beheer van sake wanneer die Bulle en die Haaie in die Superreeks ontmoet, ondanks die blaps wat hy die afgelope naweek in Brisbane gemaak … Sport (05-03-2019)
Netwerk24 15-jarige Alida kwalifiseer byna vir Tokio-Spele
Die 15-jarige Alida van der Merwe het met die silwermedalje weggestap in die Afrika-kampioenskap vir moderne vyfkamp, wat verlede maand in Kaïro beslis is. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Chiefs doen ‘selfondersoek’ ná rits loesings
Die Chiefs het hulself in ’n hoek vasgeverf met drie loesings agtereenvolgens in vanjaar se Superrugby-reeks. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 SA o.19’s wéér dronk gedraai in Indië
Die Suid-Afrikaanse o.19-krieketspan se treurmare in Indië duur voort, nadat hy ook in sy eerste eendagwedstryd ’n reuse-drag slae op die lyf geloop het. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Gaan Markram vir Amla uit WB-groep skouer?
Dit is geensins ’n uitgemaakte saak dat Hashim Amla die Protea-groep vir die Wêreldbeker-toernooi gaan haal nie. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Breier hoop dié jong Hane kraai wéér
Jacques Brunel, afrigter van Frankryk se rugbyspan, gaan volhard met die jeugdige skakelpaar wat die Hane verlede maand gehelp het om hul wenrekening in vanjaar se Sesnasies-reeks te open. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Sage nie spyt oor skuif, maar kry Blitse jammer
Daar is steeds ’n hardnekkige mite dat sewesspelers dit moeilik vind om die oorgang na 15-man-rugby te maak. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Wallis gaan 2 Pro14-spanne laat saamsmelt
’n Ingrypende strukturele verandering word vandeesweek aan Walliese beroepsrugby gemaak wanneer die Ospreys en Scarlets gaan saamsmelt. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Brug-kampioen geskors weens opkikkers
Brug-owerhede moet kyk na die sport se “totaal onvanpaste” reëls teen die gebruik van verbode middels nadat die wêreld se voorste speler, Geir Helgemo, vir ’n jaar geskors is, sê die … Sport (05-03-2019)
Netwerk24 ‘Vra Julia Roberts wie Real moet afrig’
Real Madrid “het nog altyd meer aanspraakmakers gehad as Julia Roberts”, sê Santiago Solari, die afrigter van dié Spaanse spogklub, oor gerugte van die moontlike terugkeer van Jose Mourinho. Sport (05-03-2019)
Netwerk24 Seer nek hou Tiger uit toernooi
Tiger Woods het hom aan vandeesweek se Arnold Palmer Invitational-gholftoernooi onttrek weens probleme met sy nek. Sport (05-03-2019)