Netwerk24 Argentinië Amerikas se rugbykampioen
Die Argentynse XV-tal het die Amerikas-rugbykampioenskapstitel vir 2019 ingepalm met nog een ronde van wedstryde oor, nadat hulle Kanada geklop het. Intussen het Uruguay in ’n geskiedkundige … Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Maties verniel vir Pukke
’n Meedoënlose Maties-span het die Pukke Maandagaand met 43-15 in hul Varsitybeker-rugbywedstryd in die Danie Craven-stadion, in Stellenbosch geklop. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Ethiopiër draf binnenshuise rekord kaf
Ethiopië se Yomif Kejelcha het die binnenshuise wêreld-rekord in die myl Sondag by die Bruce Lehane-uitnodigings-byeenkoms in Boston verbeter met ’n tyd van 3:47.01. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Shimlas vou Ikeys, maar laat lê slap in 2de helfte
’n Plek in die halfeindronde van die Varsitybeker-reeks wink vir die Shimlas se rugbyspan ná sy sege van 51-40 oor die Ikeys Maandagaand in Bloemfontein. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Garsies se Devoux laat spies ver trek
Wanneer jy jou by ’n skole-atletiekbyeenkoms bevind en ’n spies onder ander die ander pogings uitvlieg, neem gerus kennis, want dis waarskynlik die Hoërskool Garsfontein se Devoux Deysel wat hom … Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Trekkers is provinsie se voorste atletiekskool
Die Hoërskool Voortrekker van Betlehem het as die topskool uit die stryd getree die afgelope naweek by die Vrystaatse Hoërskole atletiekkampioenskap in Bloemfontein. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Gimmies vat laat vlam teen Tralies
Welkom-Gimnasium se woelige agtsteman, Keke Morabe, het nie verniet in 2018 reeds vir die Suid-Afrikaanse Skolerugbyspan gespeel nie. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Snyman bly rustig danksy ‘coach’ Human
Wat kan verkeerd gaan? Moenie daaroor tob nie. As die span tien uit tien lynstane verloor, dan is dit so. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Harris klim 7 plekke
Suid-Afrika se Lloyd Harris het met sewe plekke verbeter op die nuutste wêreldranglys nadat hy die halfeindronde van die Oracle Challenger-tennistoernooi die naweek in Indian Wells, Kalifornië, … Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Japan betrek stout seun by WB-kamp
Amanaki Mafi, wat van aanranding in Nieu-Seeland aangekla is, is opgeroep na ’n Japanse Wêreldbeker-oefenkamp. Sport (04-03-2019)
Maroela Skoolrugbyseisoen is hier
Grey Kollege, Helpmekaar, Boland Landbou en Waterkloof wen hul wedstryde. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Klofies knak Woeries in T20-eindstryd
Hoërskool Waterkloof is as Noordelikes se provinsiale T20-skolekampioen gekroon en het deurgedring tot die nasionale eindrondes wat hulle laas in 2011 gewen het. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Smal neem dalk oor by Jake in 2020
Die Westelike Provinsie se direkteur van rugby, Gert Smal, is geoormerk om aanstaande jaar by Jake White as hoofafrigter van die Japanse rugbyklub Toyota Verblitz oor te neem. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Affies gee blits nuwe woema in atletiek
Met meer as 14 byeenkomsrekords en die nieamptelike titel van Suid-Afrika se voorste o.17-naelloper is daar met goeie reg groot opgewondenheid oor Eckhart Potgieter. Alles het egter nie altyd voor … Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Coca-Cola en SA Rugby se paaie skei
Skolerugbytoernooie soos die Cravenweek is sonder ’n borg nadat die koeldrankreus Coca-Cola en die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se paaie aan die einde van 2018 geskei het. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Banyana gly in nat toetstande
Banyana Banyana het Maandag ’n gulde kans op ’n eerste sege in sy laaste groepwedstryd in die toernooi om die Ciprusbeker Maandag deur hul vingers laat glip. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Kwotas g’n nodig in skole-atletiek
Daar is geen rede waarom ’n kwotastelsel in skoleatletiek nodig is in provinsiale spanne soos Noord- of Sentraal-Gauteng nie, en die nasionale senior atletiekspanne is ’n bewys hiervan. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Racing 92 se Carter-plan nekslag toegedien
Racing 92 se planne om Dan Carter as ’n korttermyn-plaasvervanger vir Pat Lambie te kontrakteer het deur die mat geval. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Gert, Willie Japan toe
Dit is nou amptelik: Gert Smal, die Westelike Provinsie-rugbyunie se direkteur van rugby, en Springbok-heelagter Willie le Roux gaan hulle by Toyota Verblitz in Japan aansluit. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Bokke ‘Loodvry’ in Wêreldbeker
Lood de Jager, Springbok-slot en kaptein van die Bulle, se seisoen is iets van die verlede. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Immergroen Imran Tahir tree uit
Selfs al wen Suid-Afrika die Wêreldbeker-toernooi, sal hy nie afsien van sy plan om ná dié skouspel in Engeland uit internasionale eendagkrieket te tree nie. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Blitse se gesukkel ‘nie breier se skuld’
Dit help nie om die Blitsbok-afrigter, Neil Powell, se “keel te wil afsny” oor die span se vertonings nie, sê Frankie Horne, voormalige Suid-Afrikaanse sewesspeler. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 AB de Villiers nie meer na Pakistan vir T20
AB de Villiers het hom weens ’n rugbesering en nie die politieke spanning tussen Pakistan en Indië nie aan die Pakistanse Superliga (PSL) onttrek. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Skolerugby-skote klap Dinsdag op Loftus
Dis weer tyd vir skolerugby om vlam te vat! Sport (04-03-2019)
Maroela SA spanne se hoop in Pro14 vervaag
Die Cheetahs en Kings het hul Pro14-wedstryde verloor. Sport (04-03-2019)
Maroela Morkel wil ’n Aussie word
“Australië gaan my tuiste word …” Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Aussie vroue-rugbykaptein byt teenstander
Australië se vroue-rugbykaptein, Liz Patu, gaan straks lank uit die spel geskors word nadat sy daarvan beskuldig is dat sy ’n teenstander gebyt het. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Speler vier doel met selfie-video op veld
Mario Balotelli het Sondag ’n nuwe manier om ’n doel te vier ten toon gestel toe hy ’n selfie-video saam met sy Marseille-spanmaats neem en dit regstreeks op sosiale media deel in sy span se sege van … Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Navratilova jammer ná transherrie
Die tennislegende Martina Navratilova het Sondag om verskoning gevra nadat sy transgender-atlete wat aan vrouesport wou deelneem, as “verneukers” beskryf het. Sport (04-03-2019)
Netwerk24 Ferreira antwoord Hurricanes se ‘SOS’
Die Hurricanes verwag hul nuwe Suid-Afrikaanse slot-aanwins sal ’n fisieke bydrae lewer tot die aanslag van hul pak voorspelers. Sport (04-03-2019)