Netwerk24 Nóg Blitsbok-trane in Las Vegas
Asof daar nie reeds genoeg Blitsbok-trane die afgelope naweek by die sewestoernooi in Las Vegas gerol het nie, het Suid-Afrika hom nog ’n nederlaag op die lyf geloop, toe Fidji hom geklop het. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Southern Kings sal Beyers goed brei
Dit lyk asof die voormalige Bulle-senter Ulrich Beyers toe tog wel ’n toekoms by die Southern Kings kan hê. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Man City weer voor ná Liverpool gelykop speel
Die stryd om die seisoen se Engelse Premierligatitel raak al hoe feller nadat Liverpool en Everton Sondagmiddag op Goodison Park met 0-0 gelykop gespeel het. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 308 lopies in net 2 kolfbeurte
Daar is skynbaar geen keer aan Aiden Markram se opmars na die Wêreldbekertoernooi nie. Sport (03-03-2019)
Maroela Du Plessis laat sy kolf die praatwerk doen
Proteas wen eerste kitswedstryd op ’n oortuigende wyse in Johannesburg. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 100* – maar Roger het eens gevrees hy wen nooit
Roger Federer se glimlag het Saterdagmiddag by sy ore vasgehaak ná hy die 100ste ATP-titel van sy loopbaan verower het – maar daar was ’n tyd wat hy getwyfel het of hy selfs één kroon sou verower. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Faf wil Proteas se troefkaart wees
Faf du Plessis wil nie net die Proteas se kaptein wees nie. Hy wil die troefkaart wees. Die wedstrydwenner. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Goeie nuus vir Sri Lanka-krieket
Sri Lanka se krieketbeheerliggaam het Sondag aangekondig dat hy daarin geslaag het om die $11.5 miljoen, wat die Internasionale Krieketraad (IKR) al vir agt maande aan hom skuld, vrygestel te kry. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Kaapse padfietsren verander oor padwerke
Padwerke in die omgewing van die Paarl het organiseerders van die Tour of Good Hope genoop om die roete aan te pas. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Faf skitter met 100-tal in Protea-sege
Suid-Afrika se breintrust sal hoop die drie Protea-grootkanonne wat Sri Lanka Sondag op die Wanderers platgevee het, hou vir die volgende paar maande aan met raakskiet. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Ek’s seer – dankie tog
“Hoekom doen jy dit aan jouself?” wou die 37-jarige Schalk Brits se vrou by hom weet toe hy gesukkel het om uit die bed op staan ná die Bulle se eerste Superrugby-wedstryd van die seisoen. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Kyrgios steek tong uit met sege oor Zverev
Nick Kyrgios het ’n week van briljante vertonings met nog ’n skittervertoning afgesluit toe hy Alexander Zverev Saterdag in Mexiko met 6-3, 6-3 afgeransel het om die Acapulco Ope-tennistoernooi te … Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Soos die Bulle-spanne van ouds, sê Swys
Terwyl die Bulle die Leeus Saterdag op Ellispark voos gespeel het, het Swys de Bruin terugflitse gekry van een van die donkerste dae van sy afrigtingsloopbaan. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Imran teen SL weer SA se deurbraak-man
Imran Tahir word weliswaar oor drie weke 40 jaar oud, maar hy bly die Proteas se versekeringspolis vir wanneer die teenstanders gevaarlike kolfvennootskappe begin saamslaan. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Basta met verskonings, sê Blitsbok Kok
Die Blitsbokke kan nie langer die feit dat hulle in ’n opboufase is as verskoning vir hul swak vertonings gee nie, sê die ervare Werner Kok. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Markram klop aan WB-deur ná sy lopiefees
Aiden Markram het Vrydagaand ’n duidelike boodskap aan die nasionale krieketkeurders gestuur: Moenie van my vergeet wanneer julle die Wêreldbeker-groep kies nie. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Jaguares klop Blues in naelbyter
Die Jaguares het ’n vasskop in die doodsnikke van hul Superrugby-wedstryd Saterdagaand teen die Blues in Argentinië gehaak in ’n skrum vyf meter voor hul doellyn om te verseker hulle wen dié wedstryd … Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Faf ‘geskok’ oor Olivier rug keer op toets-glans
Dit is die tydsberekening, meer as enigiets anders, wat Faf du Plessis teleurstel oor Duanne Olivier se besluit om sy rug op Suid-Afrikaanse krieket te keer en ’n Kolpak-kontrak van drie jaar met … Sport (03-03-2019)
Maroela Blitsbokke gee Engeland bloedneus
Dit was ʼn vertoning waarop die Blitsbokke trots kan wees, want hulle was fisiek, het baie goed verdedig en hul hanteerwerk was ook puik. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Jaguares klop Blues in naelbyter
Die Jaguares het ’n vasskop in die doodsnikke van hul Superrugby-wedstryd Saterdagaand teen die Blues in Argentinië gehaak in ’n skrum vyf meter voor hul doellyn om te verseker hulle wen dié wedstryd … Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Kings verloor met trots in nat wedstryd
Die Southern Kings het Saterdagaand hul derde agtereenvolgende toerwedstryd teen die Cardiff Blues verloor, maar hierdie keer hoef hulle nie té sleg te voel nie. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Amerika oorrompel Blitsbokke
Amerika het met ’n kliniese vertoning die Blitsbokke se aanslag op die titel by die sewestoernooi in Las Vegas beëindig. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 18 op ’n streep vir Crusaders
Die Crusaders het gister hul 18de agtereenvolgende Superrugby-sege behaal deur die Reds in ’n saai wedstryd in Brisbane met 22-12 (rustyd 10-7) te troef. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Hokaai eers, sê Whiteley oor nuwe ligaplan
Warren Whiteley, voorsitter van die spelersvereniging MyPlayers, meen Wêreldrugby moet versigtig nadink voordat hy met sy beoogde Wêreldliga-toernooi voortgaan. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Blitsbokke was trui nie waardig, sê kaptein Philip
“Ons was nie waardig om die Springbok-sewestrui oor ons koppe te trek nie.”. Dis die eerlike en reguit woorde wat Philip Snyman, kaptein van die Blitsbokke, geuiter het nadat sy span gister op dag … Sport (03-03-2019)
Netwerk24 100! Federer-droom is bewaarheid
Hy vier op die agtste dag van die agtste maand sy verjaarsdag en sê agt is sy gunstelingnommer. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Witbal-afjak laat Duanne verkas
Nie geld nie, maar ’n gebrek aan geleenthede in die verkorte weergawes van die spel blyk die werklike rede te wees vir Duanne Olivier se besluit om ’n Kolpak-kontrak van drie jaar te sluit. Sport (03-03-2019)
Netwerk24 Blitsbokke sit Engelse ore aan
’n Kragvertoning deur JC Pretorius het die Blitsbokke in staat gestel om Engeland by die sewestoernooi in Las Vegas kaf te draf. Sport (03-03-2019)