Netwerk24 Hatherly wen eerste Kaapse titel
Verlede Saterdag in Knysna was dit Beers eerste en Hatherly tweede. Sport (02-03-2019)
Netwerk24 Kiwi’s kolf Bangladesj disnis in Hamilton
’n Onoorwonne dubbele honderdtal en nog twee honderdtalle deur Nieu-Seeland het Saterdag vir Bangladesj in Hamilton met hul rug deeglik teen die muur gelaat op die derde dag van die eerste toets … Sport (02-03-2019)
Maroela Stormers wen in Haaitenk
Die Stormers het die Sharks 16 – 11 in Durban getroef. Sport (02-03-2019)
Netwerk24 Indië trek eerste bloed teen Aussies
Die veelsydige kolwer Kedar Jadhav se 81 lopies het Indië gehelp om Australië gemaklik te klop in die eerste eendagwedstryd wat Saterdag in Hyderabad gespeel is. Sport (02-03-2019)
Netwerk24 Stormers skraap deur teen Haaie met 16-11
Dit was nog ’n deurskraap-oorwinning vir die Stormers nadat hulle Saterdagaand met 16-11 (rustyd 13-3) oor die Haaie in Durban geseëvier het. Sport (02-03-2019)
Maroela Bulls steel Lions se brul in Johannesburg
’n Handré Pollard-geïnspireerde Bulls het die Lions 30 – 12 in Johannesburg geklop. Sport (02-03-2019)
Netwerk24 Bulle se makro-agttal, Pollie breek Leeus
Die Bulle se makro-pak het die Leeus in ’n knyptang vergruis. Sport (02-03-2019)
Netwerk24 Blitsbokke se spel ‘skokkend’, sê kaptein
Die Blitsbokke sal hulself bitterlik vinnig moet regruk as hulle enigsins ’n kans wil staan om ’n aanspraakmaker op die sewestitel in Las Vegas te wees. Sport (02-03-2019)
Netwerk24 Markram wys keurders hy kán
Aiden Markram het Vrydagaand ’n duidelik boodskap aan die nasionale krieketkeurders gestuur: Moenie van my vergeet wanneer julle die Wêreldbekergroep kies nie. Sport (02-03-2019)
Netwerk24 Crusaders klop Reds vir 18de sege
Die Crusaders het Saterdag hul segetog in Superrugby voortgesit toe hulle die Reds in die Suncorp-stadion ore aangesit het. Sport (02-03-2019)
Netwerk24 Sunwolves skok Chiefs in Nieu-Seeland
Een van Suid-Afrikaanse rugby se verlore spoedvrate het Saterdag die Sunwolves gehelp om geskiedenis te maak teen die Chiefs in Nieu-Seeland. Sport (02-03-2019)
Netwerk24 Snyman sit Zim se Super-tradisie voort
Die Bulle-slot Eli Snyman is ’n nuwe naam op die lys van Zimbabwiërs wat Superrugby speel. Sport (02-03-2019)
Maroela Blitsbokke se wekroep teen Chili
Wat duidelik is, is dat die Blitsbokke in ʼn bouproses is en baie nuwelinge op die proef stel. Sport (02-03-2019)
Netwerk24 Blitsbokke speel gelykop teen Chili
Chili het vir ’n effense opskudding gesorg deur Saterdagoggend (SA tyd) gelykop te speel teen die Blitsbokke by die sewestoernooi in Las Vegas. Sport (02-03-2019)
Netwerk24 Blitsbokke oor 1ste hekkie in Las Vegas
Ná ’n stadige begin het die Blitsbokke die krane behoorlik oopgedraai om Japan in hul eerste wedstryd van die sewestoernooi in Las Vegas van die veld te vee. Sport (02-03-2019)