Netwerk24 Shimlas ‘sê jammer’ vir hul afrigter
Die Ikeys kan dit ontgeld as die Shimlas dit regkry om af te rond in dié spanne se Varsitybeker-kragmeting Maandagaand in Bloemfontein. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Markram, Behardien kelder Cobras
’n Wonderlike vennootskap tussen Aiden Markram en Farhaan Behardien het die Titans Vrydagaand gehelp tot ’n indrukwekkende sege oor die Cape Cobras op Nuweland in Kaapstad. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 ‘Razor’ ingenome met kolfwerk teen Malinga-hulle
Dit was lekker om hom teen ’n internasionale span te kon meet én toe lopies te kry, sê die Knights se Raynard van Tonder ná sy skitterbeurt vir die Suid-Afrikaanse Uitnodigingspan teen Sri Lanka … Sport (01-03-2019)
Netwerk24 SA spelers positief oor Wêreldliga-plan
Suid-Afrika se beroepsrugbyspelers is nie gekant teen Wêreldrugby se planne vir ’n sogenaamde jaarlikse Wêreldliga-reeks nie, maar het voorbehoude oor die formaat wat ter tafel gelê is. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Noord-Korea kelder Banyana
Banyana Banyana is met 1-4 aarde toe gebring deur Noord-Korea in sy tweede groepwedstryd in die toernooi om die Ciprus-beker Vrydagaand in Larnaca. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 ‘Klubs het mandaat gegee,’ sê Pekeur
Die veelbesproke Ivan Pekeur is Donderdag herverkies as president van die Boland Rugbyunie (BRU). Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Witwarm Cardiff kan Kings ‘Blues’ gee
Die Southern Kings kan hulle regmaak vir ’n groot aanslag van die Cardiff Blues wanneer die twee spanne Saterdag in Wallis in ’n Pro14-wedstryd kragte meet. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Tyd om ware kleure te wys
Gegewe die deurmekaarspul met Suid-Afrikaanse spanne se botsende truie in vanjaar se Superrugby-reeks, is dit gepas dat die tema vir Saterdag se wedstryd tussen die Haaie en Stormers “ware kleure” is. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Finansies kelder Springbok-museum
Die Springbok-museum by die Waterfront in Kaapstad gaan sy deure sluit nadat die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) ’n “pynlike besluit” moes neem. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Anrich ‘lees in koerant’ Proteas soek hom
Anrich Nortjé het in ’n koerant gelees die Protea-breier, Ottis Gibson, wil hom graag ’n kans gee. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Duminy, Tahir klaar met Proteas ná WB?
Die gordyn is oënskynlik besig om te sak oor die loopbane van twee Protea-strydrosse, JP Duminy en Imran Tahir. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Bantom se regskoste warm patat in WP
Ronald Bantom se regskoste gaan die volgende warm patat in die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) se raadsale word. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Vermy Spele in 2020 as jy dampie wil slaan
Die enigste rookwolke wat volgende jaar op die Olimpiese en Paralimpiese Spele in Tokio gesien sal word, is dié wat uit die naellopers se spykerskoene trek. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Swaargewigte onder aansoekers vir Knights-pos
’n Voormalige toetskolwer van Engeland is glo een van die swaargewigte wat sy naam in die hoed gegooi het om die Knights se afrigter te word. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Nonu, Sonny Bill doen Super-stoeledans
’n 36-jarige All Black gaan ’n 33-jarige All Black op binnesenter in die Blues-span vervang in ’n wedstryd wat van kritieke belang vir dié sukkelende Nieu-Seelandse Superrugby-franchise is. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Kalmer maak ultra-debuut in Twee Oseane
Die voormalige Olimpiese marathonatleet René Kalmer sal op 20 April in die 50ste Twee Oseane-wedloop oor 56 km haar debuut in ’n ultra-wedloop maak. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Rebels breek hul Kiwi-wendroogte
Die Rebels het Vrydag in Melbourne daarin geslaag om vir die eerste keer sedert 2015 weer ’n Superrugby-wedstryd teen ’n Nieu-Seelandse span te wen. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Bulle wil 7 maer jare in Jozi beëindig
Die Bulle is versigtig optimisties dat hulle Saterdag ’n einde kan bring aan hul sewe maer jare in die Superreeks teen die Leeus in Johannesburg. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 WP-kaptein los rugby, word loodgieter
’n Voormalige kaptein van die Westelike Provinsie se rugbyspan het sy stewels opgehang om ’n loopbaan as ’n loodgieter te volg. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Hurricanes hardloop oor die Brumbies
Die sterk All Black-senter Ngani Laumape het die Hurricanes Vrydagoggend (SA tyd) met ’n driekuns aan drieë gehelp om hul Super-wedstryd in Palmerston-Noord teen die Brumbies met 43-13 te wen. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Kwota-sweep klap in skole-atletiek
Minstens 40% van Suid-Afrikaanse skole-atletiekspanne op alle vlakke moet voortaan uit atlete van voorheen benadeelde gebiede bestaan. Sport (01-03-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Wêreldrugby het die groen lig gegee vir ʼn nuwe Wêreldliga wat uit 12 spanne sal bestaan. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Kyrgios steur hom min aan Nadal se kritiek
Nick Kyrgios sê hy steur hom nie aan Rafael Nadal se kritiek nie. Sport (01-03-2019)
Netwerk24 Federer 2 seges weg van 100ste titel
Roger Federer het Donderdag ’n kwaai toets in strawwe toestande teen Marton Fucsovics geslaag om die halfeindronde van die Dubai-kampioenskap te haal. Sport (01-03-2019)