Netwerk24 Leinster-stryd in Dublin Cheetahs se Everest
Die Cheetahs kom Vrydagaand voor hul grootste toets van die huidige Pro14-seisoen te staan wanneer hulle die verdedigende kampioen, Leinster, in Dublin pak. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Poole Maties se groot hoop in Varsity-reeks
Breyton Poole het verlede jaar nog op die skoolbanke by Paul Roos Gimnasium gesit. Vanjaar wil hy groot hoogtes op die atletiekbaan vir die Universiteit Stellenbosch bereik. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Hatherly pak groot kanonne in Kaap
Die Kaapstad-toer staan bekend as een van die wêreld se grootste fietswedrenne. Maar voordat die duisende elite- en amateur-ryers hul padfietse se speke kan laat sing, lui die bergfietsryers die … Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Protea-vroue pak Pakistan op tuisbodem
Die Protea-vrouekrieketspan speel in Mei gasheer vir sy eweknie van Pakistan in drie eendag- en vyf T20-wedstryde. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Moldowiër kan Kings in skrums knak
Drie veteraan-huursoldate kan die Southern Kings se rugbyspan Saterdag in Wallis groot skade berokken. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 WP laat vaar tugstappe teen Bantom
Die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) het sy dissiplinêre stappe teen die voormalige raadslid Ronald Bantom laat vaar, maar die skote oor die kwessie gaan nie vir die afsienbare toekoms ophou klap … Sport (28-02-2019)
Netwerk24 'Regulasies teen Caster is ’n onreg'
As die “diskriminerende” nuwe regulasies wat doelbewus vroueatlete soos Caster Semenya teiken onbetwis gelaat word, kan dit die wêreld van ander toekomstige topatlete uit Afrika ontneem, meen … Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Haaie in duister oor wat Stormers gaan opdis
Robert du Preez, die Haaie se afrigter, weet nie regtig wat om van die Stormers te verwag in dié spanne se Superrugby-kragmeting Saterdag in Durban nie. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Alle oë Vrydag op Amla en Duminy
Hashim Amla se stryd om weer op dreef te kom met die kolf en JP Duminy se terugkeer ná ’n skoueroperasie sal twee van die belangrikste storielyne wees wanneer die Cape Cobras en die Titans Vrydagaand … Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Raynard se skitterbeurt pure verniet
’n Skitterende honderdtal deur die 20-jarige aanvangskolwer Raynard van Tonder was nie genoeg om die Suid-Afrikaanse Uitnodigingspan Donderdag in Benoni van ’n nederlaag teen Sri Lanka te red nie. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 ‘Wees geduldig, Blitse in herboufase’
Die Blitsbokke sal suksesvol wees indien hulle die naweek die halfeindronde van die Las Vegas-toernooi kan haal, sê Paul Delport, oudkaptein van dié span. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 ‘Marx as kaptein die regte besluit’
Hy is ’n leier, ’n diener, ’n spanman en ’n topspeler en daarom was dit vir Swys de Bruin, die Leeus se breier, glad nie moeilik om vir Malcolm Marx met die kapteinskap toe te vertrou nie. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Geduldige Wayde mik nóg hoër in 400 m
Wayde van Niekerk, Suid-Afrikaanse atletiekheld en wêreldrekordhouer, besef dit sal tyd neem om weer sy beste peil te bereik, maar sê hy wil steeds die eerste mens word wat die 400 m in vinniger as … Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Beste jong muurbalspelers meet kragte in Bloem
Die eerste van drie nasionale muurbaltoernooie word die naweek in Bloemfontein gehou. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Stormers-held Herschel haal opdrafspan
’n Kniebesering aan die Springbok-skrumskakel Jano Vermaak het meegebring dat Herschel Jantjies van die afskop af agter die Stormers se oond sal wees vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die … Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Manu moet kies tussen Rose of Franse fortuin
Engeland se stormram-senter Manu Tuilagi sê hy wil ná die voltooiing van die Sesnasies-reeks diep oor sy rugbytoekoms gaan besin. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Indië verneder volgende geslag Proteas
Suid-Afrika se o.19-krieketspan is weens ’n onbeholpe vertoning met die kolf binne drie dae deur sy eweknie van Indië afgeransel. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Malcolm as Leeus se kaptein aangewys
Malcolm Marx is as die Leeus se kaptein aangewys vir hul Superrugby-kragmeting met die Bulle Saterdag in Johannesburg. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Wêreldliga wek kommer by top-rugbyspelers
Topspelers het “ernstige kommer oor die integriteit van die spel en welstand van spelers” uitgespreek ná meer besonderhede oor Wêreldrugby se voorgestelde herstrukturering van die toetskalender … Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Georgië wil slag in Curriebeker, Pro14 wys
Georgiese rugbybase ondersoek die moontlikheid om by die Pro14- of selfs die Curriebeker-reeks aan te sluit in ’n poging om saam met die bestes in internasionale rugby te kan saamgesels. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Krieket-mylpaal vir SA gebore Watling
Die gewese Durbaniet BJ Watling het Donderdag ’n groot mylpaal in sy krieketloopbaan bereik toe hy slegs die tweede Nieu-Seelandse paaltjiewagter met 200 slagoffers op sy kerfstok geword het. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Vrouename pryk nou ook op Lord’s se ererol
Vrouekrieketspelers wat voorheen uitgeblink het in internasionale wedstryde op Lord’s, is nou ook op dié stadion se ikoniese ererol aangebring. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Bok-vleuel Sbu fiks ná draagbaar-skrik
Die Haaie het vir ’n derde agtereenvolgende week dieselfde beginspan gekies vir hul Superrugby-kragmeting met die Stormers Saterdag in Durban. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Kyrgios uitgejou in sege oor Nadal
Australië se Nick Kyrgios het drie wedstrydpunte oorleef om die eerste gekeurde Rafael Nadal in die Acapulco International-toernooi in Mexiko met 3-6, 7-6 (7/2), 7-6 (8/6) te klop. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Nuwe ranglys moet lewe in atletiek blaas
Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) sal in 2019 ’n nuwe wêreldranglys, geskoei op ’n puntestelsel, gebruik om top-atlete te identifiseer en hulle vir bestendige goeie … Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Buttler, Gayle moker asemrowende 100-talle
Dit het Woensdag sesse gereën in die vierde eendagwedstryd tussen Engeland en die Wes-Indiese Eilande in Grenada, met die besoekers wat ’n verstommende kragmeting met 29 lopies beklink het. Sport (28-02-2019)
Netwerk24 Komper voorspel oor magiese tyd
Die wêreldrekord in die marathon sal nie voor 2032 deur die ontwykende sub-2-uur-grens breek nie. Sport (28-02-2019)