Netwerk24 Voornemende Blitsbokke in Windhoek in aksie
Die Suid-Afrikaanse o.18-skolesewesspan sal sy oorheersing van die Capricorn Groep se sewestoernooi die naweek in Windhoek wil voortsit. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Harde woorde val in Cheetahs se kamp
Die Cheetahs gaan hulle nie weer aan die slaap laat vang soos verlede week teen die Scarlets nie. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Wilco se dubbel-droom kry vlerke
Wilco Nienaber (18) het Woensdag ’n groot tree na Suid-Afrikaanse gholfgeskiedenis gegee, toe hy danksy ’n tweede ronde van 64 (agt houe minder as baansyfer) teen die voorlopersbord van die … Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Jenkins kry Lood-rol in Jukskei-derby
Lood de Jager laat ’n groot leemte in die Bulle se mondering, maar dié Superrugby-span sal nie Saterdag arm daaraan toe wees met leierskap nie, voorspel Jason Jenkins. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 SA jonges met rug teen muur in Indië
Die Suid-Afrikaanse o.19-krieketspan sal Donderdag om oorlewing veg wanneer spel op die derde dag van die jeugtoets teen Indië in Trivandrum hervat word. Sport (27-02-2019)
Maroela Pollard gaan Bulls op Ellispark lei
Pote Human het die Bulls-span vir Saterdag se Lionsstryd bekend gemaak. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Bafana se reg-of-weg-stryd skuif na Tunisië
Bafana Bafana sal Libië in Tunisië die stryd aansê in sy laaste kwalifiserende groepwedstryd vir die sokkertoernooi om die Afrikabeker. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Voorry-stryd vir fynproewers
’n Voorry-stryd vir die fynproewer is op die Haaie en Stormers se spyskaart vir Saterdag se Superrugby-wedstryd in Durban. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Leus sal weer só wil maak teen Sri Lanka
In 2016 was hy die enigste kolwer van die Suid-Afrikaanse Uitnodigingspan wat ’n teenvoeter vir Sri Lanka se boulers kon vind. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Nederlaag teen Stormers dalk bedekte seën
Die doodsnik-nederlaag teen die Stormers was dalk net die regte doepa om die Leeus aan die gang te kry in vanjaar se Superrugby-reeks. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Ongeluksvoël Goosen al weer gekrok
Die voormalige Springbok-losskakel Johan Goosen sal die volgende ses weke langs die kantlyn deurbring weens ’n gekraakte voet, het sy klub, Montpellier, vandeesweek gesê. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Banyana verras Finne met veggees
Banyana Banyana het Woensdag twee keer teruggeveg om hul eerste wedstryd teen Finland in die toernooi om die Ciprusbeker gelykop met 2-2 te laat eindig. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 All Blacks kom eerste in Kiwi-rugby
Die All Blacks se belange weeg swaarder as dié van die Highlanders. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Warriors nou pasaangeërs in eendagreeks
Die Warriors se naatbouler Sisanda Magala het met 5/59 Dinsdag in Durban gehelp om ’n einde aan die Dolphins se vroeë segetog in die plaaslike eendagreeks te maak. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Duanne vra vir begrip ná Kolpak-skok
Sy besluit gaan oor meer as net geld. Só skryf die Protea-krieketspeler Duanne Olivier in ’n Instagram-plasing nadat hy ’n Kolpak-kontrak met die Engelse graafskapspan Yorkshire onderteken het. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Rafa wys geen teken van roes in Mexiko
Rafael Nadal het geen tekens van ’n maand lange blaaskans getoon toe hy Dinsdagaand in die Acapulco International-toernooi in Mexiko op die baan gestap het nie. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Fury en Wilder se herontmoeting nou eers later
Die Nieu-Seelandse bokser Joseph Parker se naam word al hoe meer genoem as die Britse swaargewig Tyson Fury se volgende teenstander. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Bulle kies Blitsbok op binnesenter
Die slot Eli Snyman is in die Bulle-kaptein, Lood de Jager, se plek in die agttal gekies en Dylan Sage vervang Burger Odendaal op binnesenter. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Botha dink nie aan stryd teen Eben, Pieter-Steph
Hy kom Saterdag weliswaar teen van die land se beste lynstaanrankers te staan, maar Ruan Botha sê hy het in 2018 op die harde manier geleer dat jy op jou baadjie kry as jy op individuele tweestryde … Sport (27-02-2019)
Maroela Kiwi gaan Bulls/Lions-wedstryd blaas
Egon Seconds sal nie deel wees van die Lions/Bulls-kragmeting op Ellispark nie. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 82-jarige slaan kolhou in Nieu-Seeland
’n Nieu-Seelander (82) het Woensdag in ’n toernooi in Queenstown, op dié land se Suid-eiland, ’n kolhou gespeel. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Brexit wek kommer by Britse Ope-organiseerders
Martin Slumbers, uitvoerende hoof van die R&A, sê die onsekerheid rakende Brexit veroorsaak “aansienlike kommer” in die aanloop tot vanjaar se Britse Ope by die Royal Portrush-gholfbaan in … Sport (27-02-2019)
Netwerk24 ‘Ons moet begin glo in onsself’
Ná ’n paar middelmatige vertonings voel die Blitsbokke die druk om beter te presteer, sê die ervare Branco du Preez. Sport (27-02-2019)
Netwerk24 Seconds beman kantlyn in derby in Durban
Egon Seconds, wat gekritiseer is vir sy vertoning in verlede week se Superrugbywedstryd tussen die Stormers en Leeus in Kaapstad, is as assistentskeidsregter aangewys vir Saterdag se derby tussen die … Sport (27-02-2019)