Netwerk24 Sakelui se toetrede tot OP Rugby nou amptelik
Danksy die ooreenkoms tussen die Oostelike Provinsie Rugbyunie (OPRU) en ’n konsortium sakemanne sal daar voortaan beter samewerking tussen die Southern Kings en die OPRU wees. Sport (26-02-2019)
Netwerk24 IKR skors Jayasuriya 2 j. uit krieket
Die voormalige Sri Lankaanse kaptein Sanath Jayasuriya is vir twee jaar uit alle krieketverwante aktiwiteite geskors nadat hy geweier het om saam te werk in ’n ondersoek na krieketkorrupsie in Sri … Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Banyana nie Ciprus toe om getalle vol te maak
Noudat Banyana Banyana die status as ’n Wêreldbeker-kwalifiseerder verwerf het, gaan hy nie beskeie doelwitte in die jaarlikse sokkertoernooi om die Ciprusbeker nastreef nie. Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Schoeman jeuk om sake reg te stel
Die seer van die blapse wat hy gemaak het, knaag nog. Só sê Tian Schoeman, die Cheetahs se losskakel, wat ruiterlik erken dat hy nie ’n goeie wedstryd teen die Scarletts Sondag in Llanelli beleef het … Sport (26-02-2019)
Netwerk24 SA jonges kis gedraai in Indië
Die Suid-Afrikaanse o.19-krieketspan se Bryce Parsons en Ruan Terblanche was die enigste twee kolwers wat Dinsdag ’n bietjie weerstand kon bied op die eerste dag van die tweede jeugtoets teen Indië … Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Dit gaan wemel van die Proteas in Potch
Ses spelers in die Proteas se groep vir die komende eendagreeks teen Sri Lanka kan Woensdag in die buurstryd tussen die Lions en die Titans in Potchefstroom betrek word. Sport (26-02-2019)
Netwerk24 ‘Roekelose’ Waratahs-haker lank geskors
Die Waratahs-haker Tolu Latu is vir ses Superrugby-wedstryde geskors nadat ’n Sanzaar-tugkomitee hom skuldig bevind het aan roekelose spel. Sport (26-02-2019)
Netwerk24 KSA vies oor Duanne se Kolpak-keuse
Krieket Suid-Afrika (KSA) het “ná alles wat vir hom gedoen is” sy misnoeë met Duanne Olivier te kenne gegee nadat dié Protea-snelbouler ’n nasionale kontrak van die hand gewys en eerder ’n … Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Stormers straks sonder Thor na Durban
Om ’n soortgelyke botsing van kleurskemas as Saterdag op Nuweland vermy, gaan die Stormers Saterdag dalk in hul gewone blou uitrusting opdraf in hul stryd teen die Haaie in Durban. Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Haaie sien op sosiale media Akker, Rob waai
By die Haaie was daar nie juis ’n “spanreaksie” op Maandag se nuus dat Robert du Preez en Akker van der Merwe hulle ná die Superrugby-reeks by die Sale Sharks in Manchester gaan aansluit nie. Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Mourinho soek ’n simpatieke nuwe baas
Manchester United se gewese afrigter José Mourinho sê die volgende klub by wie hy gaan aansluit moet ’n sterk sin vir “strukturele empatie” hê. Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Olivier sê nee vir Proteas, ja vir Kolpak
Duanne Olivier, die Proteas se voorste toetsbouler dié somer, is verlore vir Suid-Afrikaanse krieket. Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Benni in bakleiery by sokkerstryd
Die voormalige Bafana Bafana-doelskieter Benni McCarthy kan in die moeilikheid wees nadat hy die naweek eers ’n opponerende bestuurslid gestamp en toe later in ’n stoeiery in die ingang na die … Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Windies kan WB wen, sê Engelse breier
Hoewel die Wes-Indiese Eilande bykans vyf jaar laas ’n bilaterale eendag-krieketreeks gewen het, glo dié span se waarnemende afrigter, Richard Pybus, die Windies kan enige span in vanjaar se … Sport (26-02-2019)
Netwerk24 ‘Bulle kontrakteer te veel spelers’
Die Suid-Afrikaanse rugbyunies en franchises gaan voortaan versigtig en noukeurig te werk moet gaan wanneer spelers gekontrakteer word, benadruk Alfons Meyer, uitvoerende hoof van die Blou Bulle … Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Calder gasspreker vir tennisbreiers
Dr. Sherylle Calder, bekende visuele-vaardigheidsdeskundige en sportwetenskaplike, gaan die hoofspreker op Tennis Suid-Afrika se nasionale afrigterskonferensie wees. Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Stormers wil dwangbuis in Durban afskud
Die Stormers hoop om hul dwangbuis af te skud in Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Haaie op Kingspark in Durban. Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Wallabies volg nie Bokke se voorbeeld
Die Aussies sal nie Suid-Afrika se voorbeeld volg en beperkings op oorsese spelers wat die land verteenwoordig, skrap nie, sê Raelene Castle, Rugby Australië (RA) se uitvoerende hoof. Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Gary Rom help Blitsbok Kok met ‘Tarzan’-hare
Die Blitsbok met die lang hare is ’n groot aanhanger van Tarzan en die volgende paar dae sal, soos dié karakter, ’n paar heldedade van hom verwag word. Sport (26-02-2019)
Maroela Lions is hul Simba kwyt
Die wyse waarop die skeidsregter, Eagon Seconds, die wedstryd hanteer het, het hom gramskap op die hals gehaal. Sport (26-02-2019)
Netwerk24 Speler beboet wat breier ondermyn
Die Chelsea-doelwagter wat geweier het om vervang te word in sy span se nederlaag in die Engelse Ligabeker-eindstryd teen Manchester City, het om verskoning gevra en is met ’n week se salaris beboet. Sport (26-02-2019)