Netwerk24 Trekvoël John-Roy nou ’n Griekwa
Een van die groot trekvoëls van Suid-Afrikaanse rugby gaan die volgende twee seisoene vir die Griekwas speel. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Cheetahs-flank het toekoms by Kaizer Chiefs
Sy vriende by Kaizer Chiefs kan hopelik nou die nuus versprei dat die Amakhosi hom kan oorweeg, skerts Abongile Nonkontwana. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Affies, Menlopark wéér interhoër-konings
Dit was naelskraaps, maar die Afrikaanse Hoër Seuns- en Meisieskole het Vrydag albei daarin geslaag om hul segetog by die A-bond se atletiek-interhoër voort te sit. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Pukke breek wendroogte in Rosestad
Ná puik verdediging het die Pukke dit die eerste keer in ’n dekade reggekry om die Shimlas in Bloemfontein te klop in ’n Varsitybeker-wedstryd. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Tuks gee gas in 2de helfte teen Wits
Louwarm voor rustyd en giftig op die aanval daarna. Dit was nie altyd mooi nie, maar die Tuks is terug op die wenpad in die Varsitybeker-reeks nadat hulle Wits op hul tuisveld in die reën met 46-12 … Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Menlopark maak skoonskip by swemgala
Die Hoërskool Menlopark se swemspan het ’n merkwaardige prestasie behaal in die A-afdeling van Pretoria se interhoër-gala, wat verlede week by die Hillcrest-swembad gehou is. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Midstream dra B-bond se interhoër-kroon
Midstream College het Donderdag vir ’n verrassing gesorg toe hy met die algehele titel weggestap het by die B-bond se atletiekinterhoër wat in die Pilditch-stadion in Pretoria gehou is. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Maties draai krane oop in Bloem
Te vinnig te veel, is die storie van Maties se Varsitybeker-wedstryd teen die Ixias Maandag in Bloemfontein. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Kings-kaptein ken g’n van boedel oorgee
JC Astle was veronderstel om in die naweek ’n blaaskans te kry, maar toe neem hy aan ’n veldslag deel. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Groot slag vir Leeus met Whiteley lank uit
Die Leeus se Superrugby-span is Maandag ’n groot hou toegedien met die nuus dat sy kaptein en agtsteman, Warren Whiteley, ’n groot deel van die Superrugby-reeks op die kantlyn gaan deurbring. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Haaie steier ná Sale Sharks 2 Bokke lok
Die Haaie steier nadat die Engelse rugbyklub Sale Sharks Maandag binne die bestek van drie uur afsonderlike aankondigings gemaak het oor hul Springbokaanwinste, Robert du Preez en Akker van der Merwe. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Ikey Tigers kou UJ op
’n Driekuns deur die Ikey Tigers se bielie-agtsteman Nyash Tarusenga het Maandag sy span gehelp om ’n eerste Varsitybekersege sedert 2015 oor die Universiteit van Johannesburg te behaal. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Protea-kolwer tot 8 weke uit aksie
Die Warriors het sonder Christiaan Jonker vir die herontmoeting tussen verlede seisoen se twee gesamentlike eendagkampioene in Durban opgedaag. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Bulle sonder Lood vir stryd teen Leeus
Die Bulle en die Leeus sal Saterdag sonder hulle kapteins wees wanneer hulle mekaar in Johannesburg in die Jukskei-derby aanpak. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 SA se Campbell boks deur tot wêreldtitel
Twee opkomende boksers het die afgelope naweek in Kempton Park en in Londen op die wenpad gebly. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Blitsbok Ryan wil pronk ná bitter pil
Dit was vir Ryan Oosthuizen ’n bitter pil om te sluk toe hy sy plek in die Blitsbok-span verloor het, maar nou is hy vuur en vlam om vir verlore tyd te vergoed. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Lord’s AB de Villiers se nuwe tuiste?
Die voormalige Protea-kolwer AB de Villiers kan luidens berigte vanjaar wel nog op Lord’s te siene wees. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Wayde-wedloop net oefening
Die Olimpiese kampioen en wêreldrekordhouer in die 400 m, Wayde van Niekerk, het almal verras toe hy die naweek, by die Vrystaat se provinsiale junior en senior atletiekkampioenskap in Bloemfontein, … Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Faf skerm vir sukkelende Protea-kolwers
Dit help nie om sommer net links en regs aan jou toporde-kolwers te verander ná een swak reeks nie, sê Faf du Plessis, die Proteas se kaptein. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Dustin lid van eksklusiewe klub
Dustin Johnson het hom by ’n uitgelese groepie gholfspelers aangesluit toe hy Sondagaand die WGC-Mexiko-kampioenskap met vyf houe gewen het. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Kohli-hul sal WB-stryd teen Pakistan boikot
Die Indiese span sal hom hou by die besluit van sy “regering en krieketraad” oor of hy sy Wêreldbekerwedstryd teen Pakistan moet boikot, sê Virat Kohli. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Albot maak geskiedenis op tennisbaan
Radu Albot het Sondag drie wedstrydpunte afgeweer onderweg na ’n geskiedkundige sege in die Delray Beach Ope in Florida. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Kwotas hou Cobus uit Bok-span, sê Kiwi-breier
Die kleur van Cobus Reinach se vel en nie sy spelpeil nie, is waarskynlik sy grootste struikelblok om vir die Springbokke gekies te word vir die Wêreldbekertoernooi, sê Chris Boyd. Sport (25-02-2019)
Maroela AB dalk na Engeland?
AB de Villiers gaan moontlik T20-krieket in Engeland speel. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Breier woedend toe speler hom ondermyn
Die gevaarligte behoort in enige sportsoort te flikker wanneer ’n speler sy afrigter in die openbaar op dié wyse ondermyn. Sport (25-02-2019)
Netwerk24 Ottis weet ‘eerlikwaar’ nie hoekom Proteas sukkel
Die raaisel oor die Proteas se vrot kolfwerk in die afgelope reeks teen Sri Lanka duur voort met hul afrigter, Ottis Gibson, wat ook nie weet waarom dit so was nie. Sport (25-02-2019)