Netwerk24 ‘Rocky’ sê Pukke wil uitklophou plant
By Pukke se Rocky Balboa is daar geen twyfel nie dat hulle die Shimlas in hul Varsitybeker-wedstryd in Bloemfontein Maandag gaan klop. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Bancroft moker 100 in eerste rooibalstryd
Cameron Bancroft het die Australiese keurders met ’n honderdtal in sy eerste eersterangse wedstryd na die skuurpapier-skandaal opnuut aan sy vermoë herinner. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Man United, Liverpool deel die louere
Só sal Liverpool se sokkerspan maar sukkel om dié seisoen se Engelse Premierliga te wen. Sport (24-02-2019)
Maroela Rassie glimlag sekerlik, want Iere oortuig g’n teen Italië
Erasmus sou beslis baie waargeneem en pitkos ingeneem het tydens die Sesnasieswedstryd tussen Italië en Ierland in die Stadio Olimpico in Rome. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Wayde baas in sy eerste wedloop sedert 2017
Die blits is terug! Wayde van Niekerk het aan sy eerste amptelike wedloop deelgeneem sedert hy sy knie in 2017 beseer het. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Wat skort met die Kings se keerwerk?
Die Southern Kings se verdediging in die Pro14-rugbyreeks het in hul laaste twee wedstryde dramaties verswak. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Linde, Piedt wurg Lions in Klein-Karoo
Ofskoon die Lions se Dwaine Pretorius aan die einde moedig teruggeveg het met ’n blitsige vyftigtal, was die gif van Cape Cobras se draaiers, George Linde en Dane Piedt, meer as genoeg vir ’n sege in … Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Weiss wen Xterra in ‘volmaakte weer’
Bradley Weiss het Sondag in volmaakte weerstoestande sy Suid-Afrikaanse Xterra-titel in Grabouw suksesvol verdedig. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Scarlets laat Cheetahs bloos in Wallis
As die Cheetahs gaan verdedig soos aanvanklik in hul Pro14-wedstryd teen die Scarlets Sondag in Llanelli, kan hulle maar daarvan vergeet om dié seisoen weer ’n wedstryd te wen. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Bulle was nie goed genoeg, sê Pote na loesing
Die sopnat Estadio José Amalfitani is geen verskoning nie, want dit het sake vir albei spanne bemoeilik, het Pote Human, afrigter van die Bulle, in reaksie op sy span se Superrugby-nederlaag van … Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Duanne nou onder voorste 20 toetsboulers
Die Proteas se voorslagbouler Duanne Olivier maak steeds goeie opgang op die toetsranglys, maar Suid-Afrika het van tweede na derde onder die toetsspanne uitgesak nadat Sri Lanka met 2-0 teen hom … Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Ysterbeth met mening terug
Voor Saterdag het Eben Etzebeth in 2017 laas vir die Stormers in die Superreeks gespeel en dit het in minder as ’n helfte se rugby gelyk asof hy sy verlore tyd wil opvang. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Anrich kry kans, Amla weggelaat
Die Proteas is nog nie klaar met proefnemings nie en Anrich Nortjé gaan wel sy proeflopie voor die Wêreldbeker-toernooi kry. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Ons kan véél beter as dit, sê Eddie na loesing
Eddie Jones, Engeland se rugbybreier, het Sondag sy frustrasie uitgespreek na die span se loesing in Cardiff teen Wallis, en gesê die Rose het hulself in die steek gelaat. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Afganistan moker T20-wêreldrekord
Afganistan se Hazratullah Zazai het Saterdag die bal na elke uithoek van die veld en selfs tot buite die stadion gemoker onderweg na sy skitterbeurt en sy span se wêreldrekord-telling van 278/3 in … Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Gatland vryf sout in Jones se wonde
Wallis se rugbybreier, Warren Gatland, het Sondag sout in die wonde van sy Engeland-eweknie, Eddie Jones, gevryf met sy mening dat die Rose skynbaar nie die vermoë het om keerpunt-wedstryde te wen … Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Kaapse rugbybaas verloor salarisstryd
Die WP Rugby-unie en sy president, Zelt Marais, het die stryd verloor teen werknemers wat nie salarisverhogings gekry het nie. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Eers trane, nou síng sy hart en speke
Meer as ’n dekade gelede was daar ’n tyd dat die goue Daryl Impey in trane uitgebars en dit oorweeg het om fietsry vaarwel te roep. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Tuks reg vir nóg ’n taaie; UJ pak Ikeys
Die Universiteit van Johannesburg sal môre nog ’n steil bult moet uitklim indien hy sy sukkel-sukkel-vertonings in die Varsitybeker-reeks tot ’n einde wil bring. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Plumtree lok glo Leeus-slot na Kiwiland
Die Leeus sal sonder die slot Andries Ferreira in Superrugby moet klaarkom, wat vir res van die reeks by ’n Nieu-Seelandse span aansluit. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Jaguares smoor Bulle in reënweer
So takties in die kol as wat die Bulle die vorige Saterdag in die Superrugby-reeks was, so swak was hulle benadering Sondagoggend (SA tyd) in Buenos Aires teen die Jaguares. Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Sako kry kans om sewespyn te verlig
Twee jaar lank het hy sy tande in die Springbok-sewes se Akademiespan geslyp en eerskomende naweek sal Sako Makata uiteindelik die kans kry om in ’n Blitsbok-trui uit te draf wanneer hy in die Las … Sport (24-02-2019)
Netwerk24 Ann takel ASA in die hof
Atletiek Suid-Afrika het die Comrades-kampioen Ann Ashworth skuldig bevind in ’n dissiplinêre proses wat haar haar Comrades-titel kan kos sonder dat daar eers ’n verhoor was. Sport (24-02-2019)