Netwerk24 Rooi Drake blaas Engelse uit pad
Met ’n verwoede terugvegpoging ná rustyd het die Walliese rugbyspan Saterdag in Cardiff die Sesnasie-reeks op sy kop maak staan deur Engeland, die groot gunsteling, met 21-13 te troef. Sport (23-02-2019)
Maroela Stormers breek Lions se harte
Die Stormers het in die doodsnikke van die wedstryd die Lions op Nuweland getroef. Sport (23-02-2019)
Netwerk24 Leeus op hete kole oor Whiteley
Die Leeus sal dalk ’n ruk lank sonder hul besielende kaptein, Warren Whiteley, moet regkom in hul Superrugby-veldtog. Sport (23-02-2019)
Netwerk24 Hane klop gelapte Skotte
Jy kon die sugte van verligting dwarsdeur Franse rugby hoor – die Hane het weer ’n slag gewen en, hoewel dit gans te vroeg is om van ’n Renaissance in Parys te praat, was daar genoeg flair, vuur en … Sport (23-02-2019)
Netwerk24 Stormers verrys uit ys
Die Kapenaars het Saterdag op Nuweland met pure veggees terug in die harte van hul ondersteuners ingekruip. Sport (23-02-2019)
Maroela Brumbies te sterk vir Chiefs
Die Brumbies het ‘n ongelooflike agt drieë gedruk. Sport (23-02-2019)
Netwerk24 Haaie rig vroeë waarskuwing
Drieë is weggesmyt asof dit vullisdag in Durban is en dit was ver van ’n volmaakte vertoning, maar die Haaie het Saterdag ’n waarskuwing aan ander spanne in vanjaar se Superrugby-reeks gerig. Sport (23-02-2019)
Netwerk24 AB maak wéér amok
’n Omgesukkelde AB de Villiers en David Wiese het die Lahore Qalandars tot ’n oorwinning van ses paaltjies oor die Multan Sultans Vrydag in die Pakistanse Superliga gemoker. Sport (23-02-2019)
Netwerk24 Nederlaag teen Sri Lanka laagtepunt – Faf
Die reeksnederlaag tuis teen Sri Lanka is dalk die grootste laagtepunt vir hom sedert hy vir die Proteas speel, sê Faf du Plessis. Sport (23-02-2019)
Maroela Sri Lanka verrinneweer futlose Proteas
Sri Lanka het vandag die eerste span uit Asië geword om ’n toetsreeks in Suid-Afrika te wen. Sport (23-02-2019)
Netwerk24 Brumbies druk 8 keer teen Chiefs
’n Kwiksilwervertoning deur Christian Lealiifano het die Brumbies gehelp om die Chiefs in hul Superrugby-wedstryd Saterdag in Canberra te klop. Sport (23-02-2019)
Netwerk24 Sri Lanka draf Proteas kaf
Dit was o so maklik! Sri Lanka se kolwers het Saterdagoggend sommer tjoef-tjaf die klompie lopies wat hulle moes kry om die tweede toets teen die Proteas by St. Georgepark in Port Elizabeth te wen … Sport (23-02-2019)
Maroela Crusaders wys hul staal teen Hurricanes
Die verdedigende kampioen het die Hurricanes behoorlik geslag in die eerste helfte en teen halftyd het die Crusaders met 24-0 voorgeloop. Sport (23-02-2019)
Netwerk24 Rassie kondig nuwe plan met Bok-kontrakte aan
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het aanvaar dat hy die stryd teen oorsese geldeenhede verloor het, maar klubs in die Noordelike Halfrond terselfdertyd gewaarsku dat hy sy spelers vir al die … Sport (23-02-2019)
Netwerk24 Leinster skop stof in Kings se oë
Die Southern Kings het Vrydagaand in Ierland aanvanklik goeie teenstand teen Leinster gebied totdat hulle in die tweede helfte omtrent van die veld af gespeel is. Sport (23-02-2019)
Netwerk24 Tahs sweet bloed teen Sunwolves
Diegene wat die Sunwolves se deelname aan die Superrugby-reeks bevraagteken, sou nie veel kon fout vind in dié span se vertoning Saterdag teen die Waratahs nie. Sport (23-02-2019)