Netwerk24 Kanadese span op Sonny Bill se spoor
Die Nieu-Seelandse senter Sonny Bill Williams is glo in die visier van ’n Kanadese rugbyligaspan, die Toronto Wolfpack. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Junior ’n hardebaard in lynstane
As daar een ding is wat die Cheetahs goed kan doen in die Pro14-reeks, is dit om lynstaanbesit van teenstanders te gaps. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Poubloues pak VS en Ligbloues in losmakers
Griekwas se nuwe afrigtingskorps kry vroeg in April teen die Vrystaat-Cheetahs die eerste geleentheid om te sien waartoe die span in staat is. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Indië verneder SA o.19-krieketspan
Die Suid-Afrikaanse o.19-krieketspan het na ’n teleurstellende kolfvertoning die eerste jeugtoets teen sy eweknie van Indië met nege paaltjie in net drie dae verloor. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Senuwees van staal nodig vir dié ‘stokperdjie’
Dit neem so ’n week om weer jouself te voel. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Vrot gekolf, maar als is nie verlore
Sri Lanka glo hy kán die tweede toets in Port Elizabeth wen en sodoende geskiedenis maak om die eerste Asiatiese span van die subkontinent te word om ’n reeks in Suid-Afrika te wen. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Voormalige SA speler VSA se nuwe Davisbeker-breier
Die Amerikaanse tennisspan sal later vanjaar met ’n Suid-Afrikaner in sy midde in die eerste weergawe van die nuwe Davisbeker-eindtoernooi in Spanje opdaag. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Paaltjiefees laat toets in weegskaal
Die boulers het Vrydag op ’n dramatiese – bisarre is dalk ’n beter beskrywing – tweede dag van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Sri Lanka op St. Georgepark in Port Elizabeth feesgevier. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Wallis lugtig vir ‘tydbom’ in stryd teen Rose
Benewens die ondersteuners van Engeland se rugbyspan, geniet almal – om verskeie historiese redes – dit as die Rose ’n nederlaag ly. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Gholfspeler se kop draai ná wilde gejaag
Ryan Fox, ’n Nieu-Seelandse gholfspeler, sê hy het Donderdag – laat in die eerste ronde van die WGC-Mexiko-kampioenskap – dronk gevoel ná ’n wilde gejaag halfpad om die wêreld. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Oud-WP-baas Wakefield terug in rugby
Die voormalige Westelike Provinsie-grootbaas Thelo Wakefield is terug in rugby nadat die Luiperds Rugbyunie (LRU) hom as ’n direkteur van sy sakevleuel aangestel het. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Stormers moet soos Lasarus maak
In hul laaste 23 wedstryde teen Suid-Afrikaanse teenstanders, was die Leeus 22 keer aan die wenkant. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Fifa verbied Chelsea om nuwe spelers te werf
Sokker se wêreldbeheerliggaam, Fifa, het Chelsea verbied om vir die volgende twee oordrag-venstertydperke enige nuwe spelers te kontrakteer. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Dís waarom Haaie Kiwi’s ‘Blues’ kan gee
Vir baie mense is dit ’n verrassing dat die Superrugbyspan van die Haaie veral op sosiale media as die gunsteling vir sy kragmeting Saterdag met die Blues in Durban beskou word. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Nike gekap nadat sportster se tekkie oopbars
’n Basketbalspeler (18) wat beskou word as die blinkste nuwe diamant in die sport is Woensdag beseer nadat sy Nike-tekkie in ’n wedstryd ná slegs 33 sekondes oopgebars het. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Boulers vergoed vir kolwers se brouwerk
Sal die res van die Proteas se top-orde kolwers, wat die afgelope tyd maar taamlik teleurgestel het, dié keer beter vaar? Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Stryery oor geld vir Sala ontstig breier
Die sokkerspanne van Cardiff City en Nantes het gemoedere onnodig laat hoog loop met hul openbare dispuut oor die betaling van die oordragfooi van £15 miljoen (sowat R273 miljoen) vir wyle Emiliano … Sport (22-02-2019)
Maroela Die 2019- CrossFit Ope is hier!
Dis weer tyd vir die jaarlikse CrossFit Ope. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Highlanders net-net baas teen Reds
Dit was die Kiwi’s 13de sege op ’n streep op hul tuisveld, maar hulle moes kliphard vir dié een baklei. Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Hy wil dans op sy troue, al is sy rug gebreek
Die IndyCar-renjaer Robert Wickens het vandeesweek vir die eerste keer self op sy voete gestaan nadat hy ses maande gelede in ’n gru-ongeluk onder meer ernstige rugbeserings opgedoen het. Sport (22-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Suid-Afrika en Sri Lanka se tweede en laaste kriekettoets het gister sy eerste dag in Port Elizabeth beleef en vandag pak die Highlanders en Reds mekaar in die Superrugby-reeks. Sport (22-02-2019)
Maroela Ná groot ongeluk steeds ’n fietsrykampioen!
“Ek het ’n tweede kans in die lewe gekry en ek moes kies of ek net wou aanhou voortploeter, en of ek werklik wou lééf.” Sport (22-02-2019)
Netwerk24 Bok tree uit rugby om te gaan boer
’n “Hartseer” Piet van Zyl groet Stade Français aan die einde van die seisoen en keer terug na Suid-Afrika om die familieboerdery oor te neem. Sport (22-02-2019)