Netwerk24 Ronaldo tart toeskouers terug ná uitjouery
Die Juventus-doelskieter Cristiano Ronaldo het hom nie laat onderkry deur Atletico Madrid-ondersteuners wat hom Woensdagaand knaend uitgetart en uitgejou het tydens dié spanne se Europese … Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Onoorwonne Dolphins sonder ster na Paarl
Die afwesigheid van die Dolphins se Robbie Frylinck, asook die terugkeer van die Protea-toetskolwer Zubayr Hamza, sal die Cape Cobras Vrydag in die Paarl verdere vertroue gee om op hul eerste sege in … Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Super-Sarel moet Kings skop gee teen Iere
Die Southern Kings kan Vrydagaand in Ierland met meer as net ’n bietjie van Sarel Pretorius se towerkrag doen. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Brit Lloy(d) Harris in VSA-toernooi
Dis nie net top100-spelers oor wie jy jou in ATP-toernooie moet bekommer nie. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Boulers laat Proteas moed skep
Die Proteas se boulers het laat Donderdag in Port Elizabeth ’n lekker hap uit Sri Lanka se kolflys gevat om darem ’n bietjie moed te skep vir Vrydag se tweede dag van die tweede toets op St. … Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Whiteley sê Stormers het sterkste groep in SA
As hy so na die name in die Stormers-kamp kyk, dink Warren Whiteley beslis die Kaapse span het die sterkste Superrugby-groep van al die Suid-Afrikaanse spanne. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 MRK sit in Maart oor Ashwin-sage
Die Menseregtekommissie (MRK), wat gaan probeer vasstel wat verlede jaar tot die opspraakwekkende Ashwin Willemse-sage gelei het, sal volgende maand sy eerste sittings hou. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 SA o.19’s sweet ondanks Bryce se sestal
Hoewel die draaier Bryce Parsons 6/77 laat kantel het, was die Suid-Afrikaanse o.19-krieketspan aan die einde van die tweede dag van sy jeugtoets teen Indië in ’n stryd om oorlewing gewikkel. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Haaie wil wéér Kiwi-slagters wees
Die Haaie begin Saterdag met hul veldtog om voort te bou op hul goue vertoningslys teen Nieu-Seelandse spanne in 2018. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Dís waarom Lee nie appelleer
Hoewel sommige rugbykenners Nico Lee se lang skorsing vir die veelbesproke snuit-voorval die afgelope naweek in Ierland bevraagteken, wil die Cheetahs nie daarteen appelleer nie uit vrees dat hy … Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Kommer nadat Pocock wéér hou teen kop kry
Met die Wêreldbeker-toernooi om die draai, sal die gevaarligte in Australiese rugby flikker nadat een van die Wallabies se sleutelspelers, David Pocock, wéér met harsingskudding gediagnoseer is. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Etzebeth moet Leeus help tem
Die Springbok-slot Eben Etzebeth gaan Saterdag sy terugkeer in Stormers-kleure maak in die Superrugby-wedstryd teen die Leeus op Nuweland. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Het gordyn op Kyle se loopbaan gesak?
Ná 69 toernooie vir die Blitsbokke het die voormalige kaptein Kyle Brown se loopbaan waarskynlik die einde van die pad bereik. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Rose naweek ‘mees gehate mense’ in Cardiff
Engeland se rugbyspelers moet hul staal vir ’n kookpot van haat wanneer hulle Saterdag in Cardiff teen Wallis te staan gaan kom in ’n deurslaggewende Sesnasies-kragmeting. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Kwagga, Ruan in Leeus se opdrafspan
Kwagga Smith het van ’n ligte kuitbesering herstel en sal die Leeus se nr. 7-trui dra in Saterdag se Superrugby-stryd teen die Stormers. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Sri Lanka pluk 4 Proteas voor middagete
Die Proteas is bloedneus geslaan in die eerste sessie van die tweede kriekettoets teen Sri Lanka. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Só knoop jy ’n Jaguar se stert
Speel vroeg die Jaguares se ondersteuners stil. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 2 Bokke terug vir Haaie teen Blues
Die Haaie verwelkom twee Springbokke terug op hul plaasvervangersbank vir hul eerste tuiswedstryd in vanjaar se Superrugby-reeks Saterdag teen die Blues. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Spykerskoene kan atleet haar rekord kos
Die spykerskoene wat Laura Muir gedra het toe sy Saterdag die Britse rekord vir die binnenshuise myl verbeter het, is in ’n bisarre wending in die kollig. Sport (21-02-2019)
Netwerk24 Windies se Gayle, Engelse kolf rekords kis
Sy 488 sesse is die meeste in internasionale krieket. Sport (21-02-2019)