Netwerk24 Gaan Joyce salto’s doen of harpuis ruik in kryt?
Joe Joyce, ’n Britse bokser wat soos die voormalige Springbok-vleuel Breyton Paulse goeie oomblikke met agteroor-salto’s vier, kan hierdie naweek vir homself naam maak. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Soet én suur vir SA seuns in Indië
Matthew Montgomery (57) en Bryce Parsons (58) het Woensdag vyftigtalle in die Suid-Afrikaanse o.19-krieketspan se eerste proesel van Indiese speeltoestande aangeteken. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Aussies meer venynig as Proteas
Ná hul onlangse toer in Australië steur Sri Lanka se kolwers hulle nie veel aan die Protea-boulers se opslagballe nie. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Rose hang aan sokkerheld se lippe
Engeland se rugbyspan het ’n ekstra stukkie motivering gekry voor Saterdag se Sesnasies-toets teen Wallis. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Lee tot Julie geskors na hy neus uitsnuit
Die Cheetah-senter Nico Lee is op pad terug Bloemfontein toe nadat hy vir 13 weke van wedstryde tot en met 21 Julie geskors is wat ook die einde van dié seisoen se Pro14-rugbyreeks beteken. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Federer ná lang afwesigheid terug op klei
Roger Federer gaan ná ’n afwesigheid van twee jaar sy terugkeer tot kleibane maak in die Madrid Ope, wat op 3 Mei begin. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Major-lose Steve VSA se kaptein in Ryderbeker
Amerika se Ryderbeker-span sal die eerste keer in sy geskiedenis deur ’n speler aangevoer word wat nie ’n major-gholftitel op sy kerfstok het nie. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 ‘Toetsreeks teen Sri Lanka te kort’
’n Toetsreeks van drie wedstryde teen Sri Lanka sou beter as net twee gewees het, sê Ottis Gibson, die Proteas se afrigter. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Is dit Amla se laaste toets in die Baai?
Gaan een van Suid-Afrika se beste krieketspelers tot dusver vandeesweek vir die laaste keer uitstap om sy land in ’n toets te verteenwoordig?. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Oud-Bok Jean tree in bres vir Stormers
Die feit dat die Stormers laat by Loftus Versfeld aangekom het, sou beslis ’n invloed op hul vertoning gehad het in die afgelope naweek se nederlaag van 40-3 in hul Superrugby-wedstryd teen die Bulle. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Sportminister gaan Caster oorsee ondersteun
Die minister van sport en ontspanning, Tokozile Xasa, sal Woensdagaand na Switserland vertrek om Caster Semenya in haar hofsaak teen atletiek se internasionale beheerliggaam by te staan. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Strauss sonder paspoort na Parys
Die Skotse rugbyafrigter, Gregor Townsend, het Woensdag ’n sug van verligting geslaak. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Smit maan teen druk op Kolisi
Siya Kolisi, Springbok-kaptein, moet leer om sy woorde te tel en die Suid-Afrikaanse Rugbyunie móét hom help om dít te doen. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Navratilova in pekel oor penis-aanmerking
Die tennislegende Martina Navratilova het die transgendergemeenskap in oproer omdat sy gesê het mense was as mans gebore is, moet nie toegelaat word om aan vrouesport deel te neem nie. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 McEnroe maak SA se Zoe touwys
Die opkomende Suid-Afrikaanse tennisspeler Zoe Kruger (16) het ter voorbereiding vir die Indian Wells-toernooi die voorreg gehad om ’n paar balle saam met die legendariese John McEnroe (60) te slaan. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Ross ryg rekords in teen Bangladesj
Ross Taylor spog ná ’n beurt van 64 vir Nieu-Seeland in Woensdag se derde eendagstryd teen Bangladesj met die meeste lopies in internasionale eendagkrieket vir dié land. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Lee hiéroor in die pekel
Die tugverhoor van die Cheetah-senter Nico Lee, wat die naweek vir onsportiewe gedrag uitgewys is, is tans in Cardiff, Wallis, aan die gang. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Kiwi-blaser sit pot mis met rooikaart
Die Highlanders-senter Sio Tomkinson mag Vrydag vir sy span teen die Reds uitdraf nadat ’n tugkomitee die rooikaart waarmee hy verlede week van die veld gejaag is, nietig verklaar het. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Neymar ‘huil vir 2 dae’ oor voetbesering
Die Brasiliaanse sokkerster Neymar sê hy het “vir twee dae gehuil” nadat hy in Januarie sy regtervoet vir die tweede keer beseer het. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Leeus-vleuels in onderlinge stryd gewikkel
Dit is wonderlik vir die Leeus dat daar sulke strawwe mededinging onder die vleuels in die groep is, sê Madosh Tambwe, een van dié span se opwindende jong blitse. Sport (20-02-2019)
Maroela Gibson soek ’n beter kolfvertoning
Die Protea-breier het ’n pleidooi gelewer vir ’n beter kolfvertoning in die tweede toets teen Sri Lanka. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Osaka buig knie, gee oormatige aandag skuld
'Dit voel of mense vir my staar.' Sport (20-02-2019)
Maroela Video: Sewejarige blits 100 m in 13.48 s!
Hy mag dalk net sewe jaar oud wees, maar hy kan die 100 m vinniger as die meeste volwassenes voltooi! Sport (20-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Al vier Suid-Afrikaanse spanne sal die komende naweek weer in die Superrugby-reeks in aksie wees. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Bulle-senter sluit hom by die Leeus aan
Die Leeus se Superrugbyspan het sy middelveld versterk met die hulp van sy buurman oorkant die Jukskeirivier. Sport (20-02-2019)
Netwerk24 Kyle wéér Kapenaars se kolfheld
Hy is bly om sy eerste eendaghonderdtal te kon aanteken, maar dit was belangriker dat hulle dié keer oor die wenstreep kon kom. Sport (20-02-2019)