Netwerk24 Beserings maai onder Leinster, maar...
Van die rugbyklub Leinster se topspelers sukkel met beserings, maar dit is slegter nuus vir Ierland as vir die Southern Kings. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Bok-flank Cassiem pak sy ‘hartsvriende’
Hy kan nie wag om weer sy “Cheetahs-familie” te sien en in die geselskap van “hartsvriende” te wees nie. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Cheetahs se Lee in die sop
Die Cheetahs se senter Nico Lee sal Woensdag hoor of hy in hulle Pro14-wedstryd teen die Scarlets Sondag in Llanelli gaan speel nadat hy vir ’n oortreding in die vorige toerwedstryd uitgewys is. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Dodelike draaier terug om Proteas te treiter
Die Sri Lankaanse draaier Akila Dananjaya is terug om die Proteas in die komende eendagreeks te treiter nadat sy verdagte boulaksie uitgestryk en goedgekeur is. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Leeds swaar beboet ná spioenasie-skandaal
Die Engelse sokkerklub Leeds United is met £200 000 deur die Engelse Sokkerliga (EFL) beboet nadat hy op ’n opponerende span gespioeneer het. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Leeus lugtig vir gewonde Stormers
Nadat die Leeus die Jaguares met rotsvaste verdediging geklop het, wil hulle Saterdag teen die Stormers graag weer hul tradisionele sterkpunt uitstal. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Mulder kry dalk toetskans
Dit lyk of Wiaan Mulder, die 20-jarige veelsydige speler van Johannesburg, Donderdag sy debuut vir die Proteas in die tweede kriekettoets teen Sri Lanka in Port Elizabeth kan maak. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Sergeal moet Leeus help tem
Ondersteuners van die Stormers wag nou al meer as ’n seisoen vir Sergeal Petersen se buiging in die Superreeks en daardie dag gaan moontlik Saterdag teen die Leeus op Nuweland uiteindelik aanbreek. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Blitsbokke sonder Afrika en Dry na VSA
Nog ’n terugslag het die Blitsbok-kamp getref met die nuus dat die ervare Chris Dry die komende toernooi in Las Vegas, Nevada, weens ’n skouerbesering gaan misloop. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Rits oorsese kenners veg vir Caster in Lausanne
Die veelbesproke Suid-Afrikaanse ster Caster Semenya gaan ’n rits oorsese mediese en sportkenners inspan in haar stryd teen atletiekbase, wat hom vandeesweek in die Internasionale Hof vir … Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Madibaz wen 1ste van 3 stryde in 8 dae
Hy is verlig dat die Madibaz se rugbyspan oor die eerste struikelblok in ’n moeilike week is, sê Jarryd Buys, die studente se afrigter. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Kiwi-skrywer loof Toulon-baas ná Savea-tirade
Hy wens meer mense wil so reguit praat soos Mourad Boudjellal, die omstrede baas van die Franse rugbyklub Toulon, skryf die Nieu-Seelandse joernalis Duncan Johnstone. Sport (19-02-2019)
Maroela Kopdokter sê Bokke op pad na kruin van hul golf
“Ek dink die Bokke het geestelik sterker onder Rassie se leiding geword. Daar is egter nog min tyd voor die wêreldbeker,” sê dr. Henning Gericke. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 ‘Schalk wíl speel, al lol kuit nog’
Cornal Hendricks is die nuwe regtervleuel in Johnny Kotze se plek, die haker Schalk Brits sal teen die Jaguares kan speel, maar die kaptein, Lood de Jager, klim met ’n grieplyf op die vliegtuig na … Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Franse kort buitelandse breier, meen Fitzpatrick
Franse rugbybase moet hul trots sluk en ’n buitelandse afrigter aanstel as die Hane weer onder die beste spanne ter wêreld wil tel, sê Sean Fitzpatrick, voormalige All Black-haker. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Ondersteuners eis Chelsea-breier se kop
Ondersteuners van Chelsea het teen dié Engelse sokkerklub se afrigter, die Italianer Maurizio Sarri, gedraai nadat hul span Maandagaand met 2 – 0 deur Manchester United uit die FA Cup-kompetisie … Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Woede oor venynige twiet oor Caster
Die spanning buite die hof, waar Caster Semenya en die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) mekaar dié week die stryd aansê, loop byna net so hoog soos daarbinne. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Merc vrees Brexit-wanorde help Ferrari
Brexit sorg vir groot kommer by die Formule Een-kampioenspan, Mercedes. Sport (19-02-2019)
Maroela My Matie, maar dit was goeie rugby
Daar was ’n hele paar bobaas-vertonings tydens gisteraand se Varsitybekerwedstryde. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Cowley bring hulde aan OP-haker De Coning
’n Uitstekende haker, skitterende mens en ’n terggees soos min. Sport (19-02-2019)
Maroela Wayne Ferreira neem Harris onder sy vlerk
“Hy het nou net eers begin en ek sien ʼn lang toekoms wat vir hom voorlê.” Sport (19-02-2019)
Netwerk24 PGA-reeks verslap beperking op kortbroeke
Die Amerikaanse PGA-reeks het vandeesweek veranderinge aan sy kode vir kleredrag bevestig. Sport (19-02-2019)
Netwerk24 Bulle span Cornal bo siek Johnny in
Die byna vergete Springbok-vleuel Cornal Hendricks sal Saterdag vir die eerste keer sedert 2015 Superrugby speel wanneer die Bulle in Buenos Aires teen die Jaguares te staan kom. Sport (19-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Novak Djokovic is as sportman van die jaar aangewys by die Laureus Wêreld-sporttoekennings en die sportvrou van die jaar is die gimnas Simone Biles. Sport (19-02-2019)