Netwerk24 Djokovic vereer as beste sportman
Die Chinese bergklimmer Xia Boyu het Siya Kolisi Maandagaand uitgestof om die Laureus-sportstigting se “Sportoomblik van die Jaar”. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Driekuns vir Helpie-atleet, maar Parkies kraai koning
Die Hoërskool Menlopark het Vrydag die gasheer se partytjie bederf op die Helpmekaar Kollege se Goue Liga-atletiekbyeenkoms, wat by die Universiteit van Johannesburg gehou is. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Noorde wys Suide waar lê atletiekkrag
Dit het vanjaar by Tuks se Top-10-atletiekbyeenkoms, in die L.C. de Villiers-stadion in Pretoria, weer van die talent gewemel. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Maties swoeg vir sege
Die Maties sou Maandagaand se afspraak met die Tukkies in Pretoria vooraf as ’n piesangskil-kragmeting aangeteken het toe daar beplanning vir vanjaar se Varsitybeker-veldtog gedoen is. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Sportsterre skitter by Laureus-pryse
Die rolprentbedryf se Oscar-aand is om die draai, maar die sportwêreld het Maandagaand sy uitblinkers op die jaarlikse Laureus-toekenningsaand in Monaco vereer. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Pine sê lakwerk was goed maar nog nie perfek
Om in enige Superrugby-kragmeting nie ’n enkele drie deur te laat nie verg ’n spesiale vertoning. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Julian voorspel blink toekoms vir ‘lekker ou’, Carlu
By die Leeus het Carlu Sadie straks ’n bondgenoot en leermeester gevind wat hom kan help om groot hoogtes te bereik. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Ixias skrum onbeholpe UJ voos
Danksy ’n verwoede skrumpoging het die Ixias hul eerste sege van vanjaar se Varsitybeker-reeks behaal deur die Universiteit van Johannesburg (UJ) in ’n naelbytaffêre Maandag in Bloemfontein te klop. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 6 rekords in 2 weke vir Nories se Dané
’n Blink toekoms wink vir Dané Roets, 17-jarige atletiek-ster van die Hoërskool Noordheuwel. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Boikot Pakistan in WB, eis Indiese krieketklub
’n Krieketbeampte van Mumbai en verskeie ondersteuners het ’n beroep gedoen op die Indiese span om sy Wêreldbekerwedstryd in Junie teen Pakistan te boikot. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 G’n verskonings, maar ...
Die Stormers het dit nie as ’n verskoning voorgehou vir hul loesing teen die Bulle nie, maar op ’n Blou Maandag wel by monde van Dillyn Leyds erken dat die laat aankoms by Loftus Versfeld Saterdag ’n … Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Coetzee se Indiese toer ná enkele dae verby
’n Heupbesering het die Suid-Afrikaanse o.19-snelbouler Gerald Coetzee se toer na Indië kortgeknip. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Hunter terug in saal, maar dié keer op bergfiets
Robbie Hunter, eens Suid-Afrika se bekendste padfietsryer, pak in Maart ’n nuwe uitdaging aan. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Cheetahs se Zimbabwiër wag steeds op visum
’n Besluit oor die Cheetah-stutte Ox Nche (kniebesering) en Charles Marais (voedselvergiftiging) se deelname aan Sondag se Pro14-wedstryd teen die Scarlets, sal eers Dinsdag geneem word. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Duminy se terugkeer uitgestel
Die veelsydige Protea JP Duminy moes sy terugkeer uitstel, maar kan nog voor die einde van die maand weer op die krieketveld wees. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Carter staan Lambie se skoene vol
Die voormalige All Black-losskakel Dan Carter gaan terugkeer na die Franse klubspan Racing 92 om Pat Lambie se plek in te neem. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Man United moet Solskjaer as breier behou
Ole Gunnar Solskjaer het Manchester United weer op die wenpad gekry danksy sy taktiese vernuf en lang verbintenis met die klub en daarom behoort hy permanent as dié span se afrigter aangestel te word. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Afrika-rekord vir Garsies se Simoné in VAE
Suid-Afrika se Simoné Kruger het Maandag goud gewen in die diskusgooi by die Internasionale Rolstoel- en Amputasie-sportfederasie (IWAS) se Wêreldspele, wat in Sjarjah in die Verenigde Arabiese … Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Holmes rotsvas in wind, Thomas trap klei
Die Amerikaner JB Holmes het Sondag die sterk wind in Los Angeles, Kalifornië, getem om die Genesis Ope met een hou te wen. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Osaka pos breier oor ‘geluk, nie geld’
Dit gaan oor geluk en nié geld nie. Só sê Naomi Osaka, tans die wêreld se voorste vroue-tennisspeler, oor die einde van haar verbintenis met haar afrigter, Sascha Bajin. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 IAAF trek groot kanonne nader vir Caster-saak
Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) het Maandagoggend die name bekend gemaak van die sportwetenskaplikes wat hom ondersteun in sy saak om die sogenaamde “Caster”-reël deur te … Sport (18-02-2019)
Maroela Pollard en Papier ʼn kookwater-kombinasie
“Faf is nog ons eerste keuse vir skrumskakel, maar Pollard se kombinasie met Papier wérk.” Sport (18-02-2019)
Netwerk24 2 stryde, 86 kishoue, 1 tenniskroon
Die 21-jarige Amerikaner Reilly Opelka het 86 kishoue in twee wedstryde onderweg na sy eerste ATP-titel gemoker. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 All Black-uittog ná WB word al hoe groter
Die All Black-spens gaan ná vanjaar se Wêreldbeker (WB)-toernooi nog ’n speler leër wees, met die 27-jarige flank Liam Squire wat Maandag bevestig het dat hy sy loopbaan by die NTT Docomo Red … Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Savea ‘nie meer welkom’ by Toulon
Die Frans klubspan Toulon het die voormalige All Blacks-vleuel Julian Savea gevra om die pad te vat ten spyte daarvan dat hy nog ’n jaar op sy kontrak oor het. Sport (18-02-2019)
Netwerk24 Caster stel dié week haar saak in internasionale hof
Suid-Afrika se Olimpiese kampioen in die 800 m Caster Semenya sal die week haar saak voor die Internasionale Hof vir Sportarbitrasie (CAS) stel. Sport (18-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Sewe wedstryde is tydens naweek een van die 2019-Superrugby-reeks gespeel en ses van die besoekende spanne het geseëvier. Sport (18-02-2019)