Netwerk24 Perry hoor gou oor af arm
Die All Black-stut Tim Perry sal Maandag ’n spesialis spreek om uit te vind of sy gebreekte arm ’n operasie gaan nodig hê. Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Dolphins se Frylinck, Phehlukwayo knak Titans
’n Skitterende boulvertoning deur Robbie Frylinck en ’n ewe briljante veelsydige vertoning deur Andile Phehlukwayo het die Dolphins Sondag op SuperSportpark in Centurion tot ’n oorwinning van 12 … Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Aanpasbare Leeus duik Jaguares kis
Aanvallende spel was die laaste paar jaar sinoniem met Leeus-rugby. Sport (17-02-2019)
Netwerk24 ‘Lekker as ’n blits só kan afrond’
“Néé, nog nie. Ek kan mos nie ná een wedstryd sê ek is die nuwe liefling nie.” Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Mackenzie se eindpoging gee deurslag in Dusi
Christie Mackenzie het Saterdag met ’n verbysterende eindpoging daarin geslaag om haar eerste Dusi-kroon te wen. Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Windies kry versterkings
John Campbell, Carlos Brathwaite en Sheldon Cottrell is in die Wes-Indiese Eilande se groep ingesluit vir die eerste van twee eendagwedstryde teen Engeland. Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Proteas moet besin oor spanlys
Die Proteas sal Maandag uitvind of Vernon Philander reg sal wees om van Donderdag in die tweede kriekettoets teen Sri Lanka te kan speel. Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Haaie moet hul staal vir groot Blues-aanslag
Die Haaie het weliswaar korte mette van die Sunwolves gemaak in hul eerste Superrugby-wedstryd van die seisoen, maar volgende week kan hulle ’n veel strawwer uitdaging verwag. Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Protea-vroue vee die vloer met Sri Lanka
Mignon du Preez en Suné Luus was Sondag op Potchefstroom aan die stuur van sake toe die Suid-Afrikaanse vroue-krieketspan die derde eendagwedstryd teen Sri Lanka op ’n drafstap met ses paaltjies … Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Cheetahs bekommerd oor Ox, Charles
Die Cheetahs kan na verwagting minstens ’n week sonder die dienste van hul Springbok-stut Ox Nche wees nadat hy sy knie wéér in Saterdag se Pro14-wedstryd teen Connacht in Galway, Ierland, seergemaak … Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Sri Lanka se Durban-held spring op ranglys
Sy ongelooflike heldedade in die eerste toets tussen Sri Lanka en Suid-Afrika in Durban, het die kolwer Kusal Perera met 58 plekke op die Internasionale Krieketraad (IKR) se ranglys vir toetskolwers … Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Winde van verandering kan by Blitse waai
Die winde van verandering kan vandeesweek in die Blitsbok-kamp stormsterk waai wanneer Neil Powell, afrigter van die Springbok-sewesspan, sy groep aanwys vir hul Noord-Amerikaanse toer van … Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Fleck het dít nie sien kom nie
Daar was Saterdag twee weergawes op Loftus Versfeld: 1. Die Stormers se spanbus het laat by die hotel opgedaag. 2. Daar was ’n verkeersknoop op die snelweg onderweg Loftus toe. Sport (17-02-2019)
Netwerk24 SA’ner nuwe bokskampioen van IBF
DeeJay Kriel het Sondagoggend (SA tyd) in Amerika die beste vertoning van sy loopbaan gelewer om die nuwe strooigewigkampioen van die Internasionale Boksfederasie (IBF) te word. Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Bokke, Blitse se gesigte maak R24 m.
Al die Springbokke wat verlede jaar deel van die Bokke se toets-23-tal was, het elkeen benewens hul salaris sowat R34 000 per toets as ’n bonusbetaling ontvang. Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Marnus se driekuns help Leeus se droogte breek
’n Driekuns aan drieë deur hul oopkantflank, Marnus Schoeman, het die Leeus Saterdagaand in Buenos Aires gehelp om hul Superrugby-veldtog op ’n wennoot af te skop. Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Liverpool se voorste drietal moet red
Die medevoorlopers in die Engelse Premierliga, Manchester City en Liverpool, kry dié week ’n gulde kans om teen twee Bundes­liga-klubs te wys dat hulle dié seisoen nog groot faktore op die Europese … Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Andy gee siekte pak
Die immer onstuitbare Andy Birkett het gister die negende Dusi-kroon van sy lang loopbaan verower – maar sy donder is op die dag deur die skoner geslag gesteel. Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Kuchar maak U-draai oor aalmoes vir joggie
Op die baan: ’n Gebalde vuis om voëltjies saam met sy joggie te vier. Weg van die baan: ’n Gebalde vuis rondom die miljoene nuwe dollars in sy bankrekening – so styf toe dat sy joggie omtrent niks … Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Leeu-geveg kan kom oor Groom
Die waarde wat Suid-Afrikaanse spelers soos Pierre Schoeman en Jaco van der Walt tot die Skotse klub Edinburgh toevoeg, beïndruk hul afrigter Richard Cockerill duidelik. Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Kuiken-klap!
Die dramatiese wyse waarop Sri Lanka die eerste toets teen die Proteas gister op Kingsmead met ’n enkele paaltjie gewen het, het herinner aan die Duckworth-Lewis-fiasko in 2003 op dié veld teen die … Sport (17-02-2019)
Netwerk24 Kaptein Spec!
Die Bulle het gister hul Superrugby-veldtog onder hul nuwe afrigter, Pote Human, met ’n trompetgeskal op Loftus Versfeld aangekondig toe hulle die Stormers in ’n oortuigende sege van 40-3 (rustyd … Sport (17-02-2019)