Netwerk24 Munster slag Kings
Die Southern Kings se dissiplinne het hulle Vrydagaand op ’n nat en winderige Irish Independent Park in Cork, Ierland, teen Munster kwaai in die steek gelaat. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Voormalige GW-breiers nou teenstanders
Hulle het “binnekennis” oor die tipe rugby wat die Universiteit van Johannesburg (UJ) se voorspelers in hul Varsitybeker-wedstryd gaan opdis. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Lions wil einde aan frustrasie maak
Die Lions hoop die weer speel saam om ’n einde te maak aan die frustrasie wat hulle beleef aan die begin van die eendagreeks nadat hulle die meerdagkrieketreeks gewen het. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Koppestamp oor transformasie kom
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) stuur af op ’n transformasie-koppestamp met die regering nadat geeneen van die plaaslike Superrugby-spanne vandeesweek aan rasteikens voldoen het nie. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Haaie ken slegs een sonwolf
Presies hoe min die Haaie van die Sunwolves-span weet teen wie hulle in Singapoer te staan kom, kan ’n mens aflei deur Saterdag se Sunwolves-vyftiental met die beginspan te vergelyk wat in 2018 ’n … Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Birkett druk stempel af
Andy Birkett het Vrydag sterk na vore getree in die mees uitdagende skof van die Dusi-kanomarathon. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Kaptein Faf dra Proteas tot net voor wenstreep
Faf du Plessis se waarde in die Protea-toetsspan – nie net as kaptein nie, maar ook as voorslagkolwer – is Vrydag in Durban opnuut benadruk. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Atlete van ‘Afrika-herkoms’ in visier
Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) se nuwe regulasies is “seksisties met ’n duidelike rassistiese ondertoon” en die regering gaan alles in die stryd werp om Caster Semenya te … Sport (15-02-2019)
Maroela Superrugby skop die naweek af!
Die 2019-Superrugbyseisoen begin die naweek in alle erns met al vier Suid-Afrikaanse spanne wat in aksie is. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Varkhonde of skouperde?
Blitsig, beweeglik en vaardig is hulle gewis, maar die Leeus se ligte lostrio moet Saterdag in Buenos Aires bewys hulle is fisiek genoeg om die Jaguares se swaargewig-agttal aan bande te lê. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Bulle het gulde kans om vroeg spiere te bult
Die wet van sportgemiddeldes wys daarop dat enige span sonder uitsondering deur ’n op en af-kringloop gaan. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Stoutseun Cooper laat waai vir die Rebels
Dit is te verstane as jy wedstryde tussen Australiese spanne in die Superrugby-reeks so met ’n halwe oog beloer. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Cheetahs se Zimbabwiër op lughawe gestrand
Die Cheetahs se nuwe heelagter Tapiwa Mafura se eerste Pro14-toer het in ’n nagmerrie ontaard toe hy verhoed is om saam met sy spanmaats op die vliegtuig na Ierland te klim. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Faf, Quinton plaas Proteas in saal
Vyftigtalle deur Quinton de Kock en Faf du Plessis het die Proteas Vrydag in Durban op dag drie van die eerste toets teen Sri Lanka stewig in beheer van sake geplaas. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Kriel droom groot in die VSA
DeeJay Kriel sal Saterdag in Los Angeles probeer om die nuwe strooigewigkampioen van die Internasionale Boksfederasie (IBF) te word. Sport (15-02-2019)
Maroela Een miljoen neem in SA aan Parkrun deel
“Ons het nooit in ons wildste drome gedink dat die Parkrun só gewild sou wees nie,” sê Fordyce. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 All Black breek Chiefs se harte
Min rugbymense sal daarmee stry dat Anton Lienert-Brown ’n senter van gehalte is, en vir diegene wat nog twyfel het, het dié Chief sy gehalte in die eerste Superrugby-wedstryd van die seisoen … Sport (15-02-2019)
Netwerk24 Cheika laat sy bankbestuurder tjank
Nie net bedreig Nieu-Seeland, Engeland en Ierland Australië se status as rugbymoondheid nie, die Wallabies se afrigter, Michael Cheika, voel ook sy span se kreeftegang aan sy beursie. Sport (15-02-2019)
Netwerk24 All Black kry groener weivelde in Engeland
Die Nieu-Seelandse voorryman Owen Franks gaan hom aan die einde van 2019 by die Engelse klubspan die Northampton Saints aansluit. Sport (15-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
By die New York Ope het Sam Querrey en John Isner na die kwarteind deurgedring en rugbyondersteuners kan uitsien na die 2019 Superrugby-reeks, met vyftien spanne in drie konferensies, wat vandag be… Sport (15-02-2019)