Netwerk24 Cheetahs soek kuur vir dié kwaal
Die Cheetahs durf nie weer konsentrasie verloor in die laaste tien minute soos wat die geval in hul laaste klompie Pro14-wedstryde was nie. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Belowende blits Anrich wil gou op dreef kom
Sy fokus is vir eers om gou weer te kom waar hy was voor sy ontydige besering. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Hane moet Schmidt ‘ten alle koste’ na Frankryk lok
Die ringkoppe van Franse rugby moet alles in hul vermoë doen om Ierland se afrigter, Joe Schmidt, se dienste ná die Wêreldbeker-toernooi te bekom. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Kapp kap Sri Lanka om
Marizanne Kapp het met kolf en bal uitgeblink in die Suid-Afrikaanse vroue se sege met 37 lopies in die tweede eendagwedstryd teen Sri Lanka Donderdag. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Protea-kolwers maak boulers se goeie werk ongedaan
Waar presies hul gehaas Donderdag in Durban vandaan gekom het, sal net die Protea-kolwers weet. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Dusi se gunstelinge kry wind van voor
Die gunstelinge het Donderdag op hul baadjie gekry in die eerste skof van die Dusi-kanomarathon buite Pietermaritzburg. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Het Kings raad vir ‘Wedding Basher’
Party mense het al van die klipharde baljagter Chris Cloete begin vergeet tot hy ’n tyd gelede op die Suid-Afrikaanse televisieprogram The Wedding Bashers verskyn het. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Saskok wil nie baklei, sê Sam ná minister vuis bal
As hy en die minister van sport mekaar in hul persoonlike hoedanigheid in die hare vlieg, is dit een ding, maar ter wille van die atlete van Suid-Afrika gaan hy nie as Saskok-president modder gooi … Sport (14-02-2019)
Netwerk24 IAAF ontken hul wil Caster as ’n man klassifiseer
Die IAAF, wêreldatletiek se beheerliggaam, moes Woensdag vure doodslaan ná ’n berig in The Times in Brittanje dat hulle Caster Semenya biologies as ’n man wil klassifiseer. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Kitshoff-terugslag tref Stormers
Die Stormers kan straks vir die eerste ses weke van vanjaar se Superrugby-reeks sonder hul Springbok-loskopstut, Steven Kitshoff, moet regkom. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Wallaby-sondaar bly in breier se motorhuis
Vergeet van afrigters se praatjies oor die vestiging van ’n spankultuur. In Superrugby gedra Australiese rugbyspelers hulle steeds soos stout kinders en drie voormalige Wallabies moet vanjaar opnuut … Sport (14-02-2019)
Maroela Fietsry, eet, slaap, herhaal vir 7-jarige
“Dit is soms regtig moeilik om aandag aan jou fietsry te gee terwyl jy in die dag moet werk!” sê dié sewejarige. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Willie in wildernis, maar wil steeds in WB speel
Die vuurvreter-losvoorspeler Willie Britz, wat die afgelope drie jaar klubrugby in Japan speel, sal nie vanjaar in die Superrugby-reeks in aksie gesien word nie. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Ek sal fiks wees vir WB
Ten spyte van ’n rugbesering is die Australiese snelbouler Josh Hazlewood vol vertroue dat hy betyds fiks sal wees vir die Wêreldbeker-toernooi, wat einde Mei in Engeland begin. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Protea-snellers maai onder Sri Lankane
Die Protea-snelboulers het Donderdagoggend in Durban op die tweede dag van die eerste toets behoorlik onder Sri Lanka se topordekolwers gemaai en die besoekers met vyf paaltjie vierkant op die … Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Fassi maak Super-buiging
Een van die grootste vondste van verlede jaar se Curriebeker-reeks kry Saterdag in Singapoer die kans om te wys wat hy op die Superrugby-verhoog kan uitrig. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Nederige opvoeding Barrett-broers se geheim
Terwyl baie jong rugbyspelers deesdae betreklik luukse en gerieflike oefengeriewe tot hul beskikking het, het die All Blacks se Barrett-broers dikwels kaalvoet op witgerypte of deurdrenkte velde in … Sport (14-02-2019)
Maroela Jonty is steeds ’n superster
Jonty Rhodes was waarskynlik Suid-Afrika se eerste internasionale krieketsuperster. En daar blyk steeds geen keer aan dié 49-jarige te wees nie. Hy is deesdae ’n kommentator en is selfs betrokke by… Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Breier bly aan ná gemiddelde vertonings
Die Brumbies het hul afrigter, Dan McKellar, se kontrak verleng, ten spyte daarvan dat dié span nie in 2018 die uitspeelrondes van die Superrugby-reeks kon haal nie. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Waratahs gee Beale ‘ruskans’
Die Wallaby Kurtley Beale kry ’n ruskans en gaan die Waratahs se eerste Superrugby-wedstryd van die seisoen misloop. Sport (14-02-2019)
Netwerk24 Vroueslaner vir sewesspan gekies
’n Rugbyspeler van Nieu-Seeland wat in 2015 vier mense wreed aangeval het, kan straks binnekort sy buiging in dié land se sewesrugbyspan maak. Sport (14-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die 2019 Superrugby-reeks begin môre met twee wedstryde wat gespeel word en in krieketnuus het Suid-Afrika en Sri Lanka se eerste toets gister op Kingsmead in Durban begin. Sport (14-02-2019)