Netwerk24 Hampshire se SA verbintenis al hoe sterker
Die voormalige Protea-bouler Alfonso Thomas is een van die graafskapkrieketspan van Hampshire se nuwe hulpafrigters. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Beseringspook teister Rose én Rooi Drake
’n Enkelbesering wat die Engelse stut Mako Vunipola se Sesnasies-reeks kortgeknip het, sal dié span se afrigter, Eddie Jones, ongetwyfeld ’n slapelose nag of twee gee. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Hank, Andy slaags op vol riviere
Deelnemers en die organiseerders is in die wolke oor die vooruitsig van vol riviere vir vanjaar se Dusi-kanomarathon. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Duitsers kan langer met Kings-kalwer boer
Duitsland se rugbyspan gaan die Southern Kings-haker Kurt Haupt vir nog langer kan inspan. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Mafura by diepkant in Ierland ingegooi
Hy is aangesê om geduldig te wees, dat sy tyd sal kom – en nou het dit. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Wentjek nou R35 miljoen!
Die Europese reeks het besluit daar is net een manier om meer glans aan sy jaareind-toernooie te gee: ’n veel, véél oper beursie. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Gibson, Faf se denkrigting verstom
Ottis Gibson en Faf du Plessis was soos twee bedorwe kinders wat met ál hul blink, duur speelgoed by die skool wou gaan spog toe hulle besluit het om vier voorslag-snellers én ’n draaier vir die … Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Netbal SA optimisties oor 2023-WB in Kaap
Netbal se Wêreldbeker-toernooi sal in 2023 in Kaapstad aangebied word – mits die Internasionale Netbalfederasie omgeboul is deur die slagspreuk “Dis Afrika se Beurt”. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 ‘Bulle moet wys hulle is nie net papiertiere’
Die beginspan wat Pote Human gekies het vir Saterdag se grote teen die Stormers in die Superrugby-reeks, weerspieël die nuwe era wat aangebreek het by Loftus Versfeld. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Pelé bring hulde aan Engelse sokkerheld
Gordon Banks, die doelwagter wat Engeland se sokkerspan gehelp het om die Wêreldbeker in 1966 te verower, is Dinsdag in die ouderdom van 81 oorlede. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Enkelbesering hou All Black Damian langs kantlyn
’n Enkelbesering gaan die opwindende Damian McKenzie uit die Chiefs se eerste Superrugby-wedstryd van die seisoen Vrydag teen die Highlanders in Waikato hou. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Was Bosch se skop oor?
Daar was Saterdag in Ballito groot omstredenheid oor ’n doelskop van Curwin Bosch in die opwarmingswedstryd tussen die Haaie en die Bulle. Sport (13-02-2019)
Maroela Bulls kies span vir Stormers-wedstryd
Die Bulls het hul span vir die openingswedstryd van die Super-seisoen gekies. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Leeus maak op Baa-Baas-ervaring staat
Die Leeus het ’n voorseisoense wedstryd tussen die Jaguares en Uruguay ontleed in ’n poging om iets wys te word oor die span teen wie hulle Saterdag in Argentinië in hul eerste Superrugby-wedstryd … Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Bulle kies sneltrein Specman op vleuel
Die Blitsbok Rosko Specman sal Saterdag op Loftus Versfeld sy Superrugby-debuut vir die Bulle teen die Stormers maak. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Virat dalk nog beste van alle tye, sê Kumar
Die Indiese krieketspeler Virat Kohli troon kop en skouers bo sy tydgenote uit en is bestem om een van die héél grotes van die sport te word, sê Kumar Sangakkara, voormalige kaptein van Sri Lanka. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Harris val vas teen Querrey
Suid-Afrika se naasbeste tennisspeler, Lloyd Harris, kon nie daarin slaag om die eerste ronde van die New York Ope te oorleef nie. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Proteas steier in Durban
Suid-Afrika is diep in die knyp teen middagete op die eerste dag van die eerste toets teen Sri Lanka in Durban. Sport (13-02-2019)
Maroela Proteas steier in Durban
Die Proteas het drie paaltjies binne ’n halfuur op dag een van die eerste toets teen Sri Lanka verloor. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Cheetahs soek ‘Bloem-vertonings’ oorsee
Hoewel die Cheetahs aan die begin van die Pro14-seisoen bloedneus oorsee gekry het, is dit ’n ander dierasie wat Woensdag die lang reis na Europa aanpak. Sport (13-02-2019)
Maroela Een miljoen neem in SA aan Parkrun deel
“Ons het nooit in ons wildste drome gedink dat die Parkrun só gewild sou wees nie,” sê Fordyce. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Gabriel aangekla oor ‘gay-opmerking’
Shannon Gabriel, snelbouler van die Wes-Indiese Eilande, is ná ’n beweerde opmerking oor homoseksualiteit aangekla. Sport (13-02-2019)
Maroela Wedloop vir ‘vasbyter’-drawwers gehou
Kom geniet ’n unieke wedloop in die mooie Noord-Kaap. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 SA t. Sri Lanka
Die eerste toets tussen Suid-Afrika en Sri Lanka begin binnekort. Volg al die aksie hier. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Japan se groot swemhoop (18) het leukemie
Leukemie het ’n jong Japanse swemmer wat die wêreld aan haar voete gehad het, uit die swembad gedwing. Sport (13-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
By die New York Ope is Suid-Afrika se Lloyd Harris vandag in aksie. Sport (13-02-2019)
Netwerk24 Halfpenny skud kopbesering af
Ná ’n afwesigheid van meer as drie maande weens harsingskudding sal die heelagter Leigh Halfpenny hom Woensdag by sy Walliese spanmaats op die oefenveld aansluit. Sport (13-02-2019)