Netwerk24 Gewese Griekwa-kaptein Glasgow toe
Kyle Steyn, voormalige kaptein van die Griekwas wat sewesrugby vir Skotland speel, het ’n kontrak met die Glasgow Warriors gesluit. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Daar’s nie ’n Crous agter elke bos, sê OP-baas
Dis nog te vroeg om te bespiegel wie Charl Crous gaan opvolg as bedryfshoof van die Southern Kings, sê André Rademan, die president van die Oostelike Provinsie Rugbyunie. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Phil gaan nie op hol met Grand Slam-praatjies
Phil Mickelson glo nie sy sukses op een van sy geliefde gholfbane plaas hom in die binnebaan om later vanjaar ’n dekade lange persoonlike mylpaal in die sport te bereik nie. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Bader moet Kings se toutjies op toer trek
Bader Pretorius is nou die man wat die Southern Kings op losskakel rigting moet gee. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Oud-Luiperd Mafura moet kloue wys in Europa
Verlede jaar het Tapiwa Mafura nog sy staal teen spanne soos die Griffons en Valke in die Curriebeker-reeks se Eerste Liga getoon, maar nou gaan dié heelagter kans kry om hom teen die voorste … Sport (12-02-2019)
Netwerk24 ‘Beurtkrag verleentheid vir SA sport’
Sportbyeenkomste wat deur beurtkrag onderbreek word, is ’n “verleentheid vir die land”, sê Jacques Faul, uitvoerende hoof van die Titans-krieketfranchise. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Kesh in, maar hoe gemaak met Wiaan?
Terwyl dit ’n uitgemaakte saak blyk te wees dat Keshav Maharaj Woensdag sy terugkeer tot die Protea-11-tal gaan maak, wroeg Suid-Afrika se breintrust nog oor ’n moontlike toetsbuiging vir die … Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Nonu (36) soek weer All Black-trui
Die legendariese Ma’a Nonu, wat vanjaar weer vir die Blues speel, het sy oog op ’n plek in die All Black-span, ten spyte daarvan dat hy in Mei sy 37ste verjaardag vier. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Bewindsoorname by Bulle kompleet
Die Bulle is op soek na ’n kundige wat die volgende generasie rugbysterre na Pretoria kan lok, nadat Xander Janse van Rensburg, die Blou Bulle Maatskappy (BBM) se hoëprestasiebestuurder, onverwags … Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Swys kies 9 Bokke teen Jaguares
Die Leeus se breier, Swys de Bruin, het ’n gesonde mengsel van jeug en ervaring in sy beginspan gekies vir Saterdag se Superrugby-kragmeting met die Jaguares in Argentinië. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Tuks troef UJ met kragtoer in 2de helfte
Dis nog te vroeg om Tuks as moontlike kampioenspan van vanjaar se Varsitybeker-reeks te salf, maar ’n skitterende vertoning Dinsdag in hul tweede helfte teen die Universiteit van Johannesburg het … Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Osaka skok met aankondiging
Naomi Osaka, tennis se blink nuwe ster en wenner van die afgelope twee Grand Slam-titels, het in ’n verrassende wending aangekondig dat sy haar vennootskap met haar afrigter beëindig het. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Bosch van kans in nr. 10-trui ontneem
’n Skouerbesering gaan Curwin Bosch van die geleentheid ontneem om die Haaie se Superrugby-veldtog in sy gunstelingposisie as losskakel te begin. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Mourinho kry eie program op Russiese TV
Die afgedankte Manchester United-afrigter José Mourinho is nie meer werkloos nie – maar nie omdat ’n klub hom weer met hul jong spelers vertrou nie. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Greenwood prys Mitch, maar bly lugtig vir hom
Will Greenwood, een van Engeland se Wêreldbeker-wenners in 2003, het John Mitchell geloof vir die gedaanteverwisseling wat hy in die Rose se verdediging teweeg gebring het, maar onthou ook nog goed … Sport (12-02-2019)
Netwerk24 ‘Bulle moet dom foute uitskakel’
Moenie dom foute maak nie. Sport (12-02-2019)
Maroela Cheetahs gaan in Ierland hardloop
Die Toyota Cheetahs het hul groep bekend gemaak wat in Ierland en Wallis gaan speel. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 ‘Beurtkrag verleentheid vir SA sport’
Sportbyeenkomste wat deur beurtkrag onderbreek word, is ’n “verleentheid vir die land”, sê Jacques Faul, uitvoerende hoof van die Titans-krieketfranchise. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Nóg ’n sewesheld van Fidji bots met gereg
Die kaptein van Fidji se sewesrugbyspan is vir dronkbestuur in hegtenis geneem en kan dié span se aanslag op die Wêreldreeks-titel laat ontspoor. Sport (12-02-2019)
Maroela ’n Top 100-kishou vir Lloyd!
Suid-Afrika het nou twee manstennisspelers in die top 100. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Tahs verleng Gibson se kontrak
Die Nieu-Seelander Daryl Gibson gaan die Waratahs tot minstens aan die einde van 2020 in die Superrugby-reeks brei. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Top-amptenaar by Bulle bedank
Die winde van verandering waai steeds by Loftus Versfeld met Xander Janse van Rensburg, die Blou Bulle Maatskappy (BBM) se hoëprestasiebestuurder, wat bedank het. Sport (12-02-2019)
Maroela Proteas: Sal ’n draaier sy kans kry?
Die Proteas speel môre toetskrieket teen Sri Lanka in Durban. En met dié dat die besoekers laas ’n loesing in Asië uitgedeel het, sal die tuisspan oorgehaal wees om die bordjies te verhang. Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Root en Gabriel in relletjie oor ‘gay-opmerking’
Shannon Gabriel, snelbouler van die Windies, het iets gesê “waaroor hy spyt kan wees”, het Joe Root, kaptein van Engeland se krieketspan, ná die derde dag se spel in die derde toets tussen dié spanne … Sport (12-02-2019)
Maroela Maties verrinneweer Ikeys
Drie wedstryde is gister in die FNB Varsitybeker gespeel. En dit was die Maties wat vir Ikeys in ’n Kaapse drieëfees ore aangesit het. Sport (12-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Toro Rosso het hulle nuwe Formule Een‑motor (STR14) met ʼn Honda‑enjin bekend gestel en in krieketnuus het Suid-Afrika se vrouespan gister teen Sri Lanka in hul eerste eendagwedstryd op Potchefstroo… Sport (12-02-2019)
Netwerk24 Root deel straf aan Windies uit
’n Kapteinsbeurt deur Joe Root het Engeland gehelp om die derde dag se spel van die derde toets teen die Wes-Indiese Eilande met ’n voorsprong van 448 af te sluit. Sport (12-02-2019)