Netwerk24 Antoinette bewys van hekkiestalent in SA
Die hekkiesloper Antoinette van der Merwe, ’n matriekleerling aan die Hoërskool Eldoraigne, het verlede week gewys daar wag ’n blink toekoms vir Suid-Afrika in dié nommer. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Saints wéér Vrystaat se T20-kampioen
Ondanks die verlies van ’n klompie sleutelspelers, het St. Andrew’s se krieketspan die afgelope naweek vasgebyt om sy titel as Vrystaatse kampioen van die nasionale T20-skolereeks suksesvol te … Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Morgan SA hokkie se nuwe president
Deon Morgan is die nuwe president van die Suid-Afrikaanse Hokkievereniging (Saha). Hy was voorheen van Port Elizabeth maar het hom in Johannesburg gevestig. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Maties verneder Ikeys
Die Maties het die Ikeys Maandagaand in hul Varsitybeker-rugbywedstryd op die Groen Myl genadeloos met 66-5 weggebêre. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Beurtkrag steek stokkie voor Varsitybeker-stryd
Teleurstelling het Maandag op die duisende geesdriftige toeskouers gewag wat die UJ-stadion se paviljoene volgesit het in afwagting van die Varsitybeker-derby tussen die Universiteit van Johannesburg … Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Ali reg om Kitsie se skoene te vul
Die Stormers sal Dinsdag weet of hul Springbok-loskopstut, Steven Kitshoff, fiks sal wees vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Bulle, maar hul wêreld sal nie inmekaar tuimel sonder hom nie. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Dit reën rekords by Potch-atletiek
’n Verstommende 59 rekords het in die slag gebly by die Noordwes A-interhoërbyeenkoms, wat Saterdag deur Hoërskool Klerksdorp aangebied is. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Haaie nie bekommerd oor ‘onbekende’ Sunwolves
Die Haaie boks so half in die donker wat hul voorbereiding vir hul eerste Superrugby-wedstryd Saterdag teen die Sunwolves in Singapoer betref. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Shimlas klop UWK
Ervaring teenoor ’n gebrek aan dissipline. Dit was Maandagmiddag die verskil tussen die Varsitybeker-spanne van die Shimlas en die Universiteit van Wes-Kaapland in Bellville. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Affies behaal rekordseges
Die Afrikaanse Hoër Seunskool en Afrikaanse Hoër Meisieskool het Vrydag rekordseges behaal op die Hoërskool Florida se jaarlikse Prestige-atletiekbyeenkoms wat by die Universiteit van Johannesburg … Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Maharaj hou asem op oor span
’n Groot vraag voor die eerste toets teen Sri Lanka is of die Proteas Woensdag in Durban gaan hou by die wenresep van die afgelope toetsreeks teen Pakistan, deur wéér nie ’n erkende draaier te kies … Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Dané skitter wéér vir Protea-vroue
’n Uitmuntende veelsydige vertoning deur sy besielende kaptein het die Protea-vrouekrieketspan tot ’n oorwinning met sewe lopies in sy eerste eendagwedstryd teen Sri Lanka Maandag in Potchefstroom … Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Terugslae vir Cheetahs voor toer oorsee
Die Cheetahs kan sonder drie van hul staatmakers op hul Europese toer vertrek. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Dié 5 bestanddele nodig vir sukses
’n Mens kan Bulle-ondersteuners nie verkwalik dat hulle maar bra koud voel oor die span se vooruitsigte in vanjaar se Superreeks nie. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Gold se troepe kry op hul baadjie
Amerika is een van twee van die sogenaamde kleiner rugbylande wat later vanjaar aan die Wêreldbekertoernooi deelneem, wat die afgelope naweek vasgeval het. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 ‘Niemand lag meer vir ons’
Manchester United is nie meer die uil onder die kraaie in die Engelse Premierliga nie en moet weer ernstig opgeneem word. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Skotte, Hane nie bekommerd oor WB ná nederlae
Skotland se breier, Gregor Townsend, sê hy glo nie Saterdag se nederlaag teen Ierland sal ’n invloed hê op die spanne se ontmoeting in die Wêreldbeker-toernooi later vanjaar nie. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Sokkerster skenk ruim om vlieënier op te spoor
Die Franse Wêreldbeker-sokkerheld Kylian Mbappe het £27 000 (sowat R475 000) geskenk om die familie van die vermiste vlieënier David Ibbotson te help om sy lyk op te spoor. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Marioné bring bietjie vreugde vir Driehoek
Die Hoërskool Driehoek se Marioné Fourie het by die Top-15-atletiekbyeenkoms verstom en haar skoolmaats, wat nog treur ná die brugtragedie, rede gegee om ’n wyle te glimlag. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Nóg ’n All Black kies koers
Die All Black-flank Liam Squire gaan sy bande met Nieu-Seelandse rugby verbreek en ná afloop van vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Japan speel. Sport (11-02-2019)
Maroela Pollock meen Proteas kan WB wen
“Die wêreldbeker is soos die Olimpiese Spele van krieket.” Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Proteas skitter in afwesigheid op ranglyste
Die Proteas se reeksoorwinning in die T20-reeks oor Pakistan is nie te versmaai nie, maar tog bevind geen Suid-Afrikaner hom onder die voorste tien kolwers óf boulers op die wêreldranglyste in dié … Sport (11-02-2019)
Netwerk24 ‘Strawwe toerprogram’ laat Kiwi hokaai roep
Ná vyf jaar as kolfafrigter van Nieu-Seeland se krieketspan, gaan Craig McMillan halt roep. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Outoppie Donald terug by Chiefs
Stephen Donald mag dalk ’n effens vergete voormalige All Black wees, maar hy is deur die Chiefs nadergetrek vir die Superrugby-seisoen. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Rugbybase wil oor 100%-aandeelhouding besin
Die uitvoerende hoofde van die land se franchises sal binnekort die moontlikheid van ’n 100%-aandeelhouding deur private aandeelhouers in plaaslike rugbyunies indringend bespreek. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Eddie opgewonde oor ‘pret’ teen Wallis
Die beste Wallis-span wag oor minder as twee weke op Eddie Jones en sy span in Cardiff, in ’n wedstryd wat gaan bepaal wie 2019 se Sesnasieskampioen is. Sport (11-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
In die Sesnasies-reeks is daar die naweek drie wedstryde gespeel. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Maties soek 4de agtereenvolgende sege oor Ikeys
Die Kaapse derby tussen die twee Varsitybeker-reuse, die Universiteit Stellenbosch (Maties) en die Universiteit van Kaapstad (Ikeys) beloof om Maandag weer vir vuurwerke te sorg. Sport (11-02-2019)
Netwerk24 Gewonde Engelse boul Windies kis
Vyf paaltjies deur die snelbouler Mark Wood het Engeland in ’n stewige posisie geplaas ná afloop van die tweede dag se spel in die derde toets teen die Wes-Indiese Eilande. Sport (11-02-2019)