Netwerk24 Davis jammer geveg is so gou verby
Gervonta Davis van Amerika het sy super-veergewigtitel van die Wêreldboksvereniging Saterdag in Carson suksesvol verdedig. Hy het Hugo Ruiz van Mexiko met ’n tegniese uitklophou in die eerste ronde … Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Oorsese atlete kraai koning in Kaapstadse driekamp
Die buitelandse kontingent het Sondag die Kaapse suidooster en hul teenstanders getroef om koning te kraai by die Kaapstadse Wêreldbeker-driekampbyeenkoms. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Manjifieke Manchester City!
Absoluut ongelooflik! Dit is al woorde hoe ’n mens Manchester City se sokkerspan se vertoning in Sondag se eerste 24 minute van sy kragmeting met Chelsea kan beskryf. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Engeland gee planlose Hane pak
Dit was ’n kragmeting wat jou laat wonder het of Engeland regtig so briljant was en of die span se sege van 44-8 oor Frankryk op Twickenham in die Sesnasiesreeks meer te doen het met die besoekers se … Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Elvis stuur Visser Heartbreak-hotel toe
Elvis Moyo van Zimbabwe het Ruann Visser Sondagmiddag in Pretoria goed karnuffel en die sogenaamde Giant King baie gegee om oor na te dink. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Swartpette beklink reeks teen Indië
Die Nieu-Seelandse kolwer Colin Munro het sy kritici Sondag in Hamilton iets gegee om oor na te dink toe hy 72 lopies van 40 balle in die laaste T20-wedstryd van die reeks teen Indië gemoker het. Sport (10-02-2019)
Maroela Aussies wen Midmar Myl
Meer as 11 500 swemmers het die Midmar Myl wat vanjaar vir die 46ste keer naby Howick in KwaZulu-Natal aangebied is, aangedurf. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Titans se kolwers skeur Knights aan flarde
Tony de Zorzi het met die naweek se vyfde honderdtal in die eendagreeks die Titans tot ’n maklike bonuspuntsege met nege paaltjies oor die Knights Sondag in Centurion gekolf. Sport (10-02-2019)
Maroela Impey verdedig sy traptitel
Pretoria se strate is die afgelope naweek rooi geverf deur die blou bloed van Suid-Afrika se fietsry. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Genoeg, sê Southampton-sokkerbase
Southampton het belowe om ondersteuners wat Saterdag gedurende dié sokkerspan se tuiswedstryd teen Cardiff City erg onsmaaklike grappies gemaak het oor Emiliano Sala se dood by toekomstige wedstryde … Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Ervare Impey trap jonges pap vir padtitel
Daryl Impey het die bykans onmoontlike vermag deur sy titel in die padren van die Suid-Afrikaanse padfietskampioenskappe Sondag in Pretoria suksesvol te verdedig. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Groot kans vir Zoë
Suid-Afrika se Zoë Kruger (16) het goeie nuus gekry wat speelkans op die groot tennisverhoog behels. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Sege vir Law danksy arend
Die Skot David Law het met ’n skitterende arend op die 18de putjie met die wentjek in die Vic Ope-gholftoernooi in Barwon Heads, Australië, weggestap toe hy met een hou geseëvier het. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Hashim, Theunis se gulde kans
As Hashim Amla ’n wenslysie moes saamstel van spanne teen wie hy sy toetshonderdtal-droogte die maklikste kan verbreek, sou die sukkelende Sri Lankane baie naby aan die bopunt van sy lysie wees. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Schmidt nie bekommerd oor Sexton
Die Ierse losskakel Johnny Sexton sal na verwagting spoedig herstel van die kopbesering wat hy Saterdag in die eerste helfte van die Sesnasies-toets teen Skotland op Murrayfield opgedoen het. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Ná Kings se lief en leed is Crous reg om Pro14 spiere te gee
“Ek besef ek moet nou neutraal staan, maar die Southern Kings sal my altyd na aan die hart lê.”. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Pieter-Steph sê nee vir Sale Sharks
Pieter-Steph du Toit bly vir eers ’n Stormer. Vir hoe lank nog, is egter ’n ope vraag, al het dié ster-speler nee gesê om hom by die Engelse klubspan Sale Sharks aan te sluit. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Specman, Pollard en Papier warm teen Haaie
Die Haaie en die Bulle het gister op ’n skoolveld in Ballito aan die KwaZuluNatalse noordkus hul voorbereiding vir vanjaar se Superrugby-reeks afgesluit met ’n klipharde gelykopstryd met 7 elk. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Leeus kry oud-Matie om op slot uit te help
Die Leeus het hulle tot Engelse klubrugby gewend om ’n oplossing vir hul kommerwekkende diepte op slot te vind en Wilhelm van der Sluys daar opgeraap. Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Damian skram g’n weg van sy dubbeldoor-rol
Damian Willemse is reg vir sy dubbeldoor-rol in die Stormers-span. Alles dui daarop dat die jong Springbok hoofsaaklik as losskakel in die Superreeks sal speel, maar ook op heelagter gebruik sal … Sport (10-02-2019)
Netwerk24 Sterre-uittog, swak dissipline en pap lakwerk knou Blitse
Die ou gesegde dat jy ervaring nie kan koop nie, is sprekend van die penarie waarin die Blitsbokke hulle nou in die Wêreld-sewesreeks bevind nadat die span nog nie een van die vier toernooie in die … Sport (10-02-2019)
Netwerk24 WB-hartseer wag op een van Bokke se bielie-slotte
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, kan met die samestelling van sy Springbokgroep vir vanjaar se Wêreldbekertoernooi in Japan verras deur net drie slotte in sy groep van 31 spelers in te sluit. Sport (10-02-2019)