Netwerk24 Man United trap Fulham 3-0
Manchester United het sy uitstekende peil voortgesit toe hy Fulham met 3-0 verslaan het. Sport (09-02-2019)
Netwerk24 Dolphins se teiken eenvoudig te ver vir Lions
’n Aanvallende honderdtal deur Vaughn van Jaarsveld het die Dolphins Saterdag in Pietermaritzburg gehelp om ’n onhaalbare teiken aan die Lions te stel in dié spanne se wedstryd in die eendag reeks. Sport (09-02-2019)
Netwerk24 Wallis sorg vir Italië se 19de nederlaag
Met Italië wat Saterdag sy 19de agtereenvolgende nederlaag in die Sesnasies-reeks gely het, moet daar sekerlik in Europese kringe gewonder word of die Azzurri nog ’n plek in die reeks het. Sport (09-02-2019)
Netwerk24 Ashleigh wen 5de SA padtitel
Ashleigh Moolman-Pasio het Saterdag die eerste keer sedert 2015 die padwedren by die Suid-Afrikaanse padfietskampioenskap gewen en gewys dat ervaring nie te versmaai is nie. Sport (09-02-2019)
Netwerk24 Iere wys wie is baas en trap Skotte op Murrayfield
Die afgelope week is gefluister dat ’n tweede nederlaag vir Ierland in die Sesnasies-reeks dié span se kanse by die Wêreldbeker-toernooi later vanjaar ’n vroeë dood kan laat sterf. Sport (09-02-2019)
Maroela Sharks en Bulls gelykop ná fluitjie blaas
Die Bulls het die Sharks aanvanklik met twee punte in Ballito geklop, maar daar is agterna anders beslis. Sport (09-02-2019)
Netwerk24 Bulle en Haaie speel gelykop in klipharde sukkelstryd
Die Haaie en Bulle het Saterdagmiddag op ’n skoolveld in Ballito aan die KwaZulu-Natalse noordkus met 7-7 gelykop gespeel in hul laaste wedstryd ter voorbereiding op vanjaar se Superrugby-reeks. Sport (09-02-2019)
Netwerk24 Besering kniehalter Kyrgios
Die tennisspeler Nick Kyrgios het hom onttrek aan die ABN Amro-wêreldtoernooi, wat volgende week in Rotterdam in Nederland begin. Sport (09-02-2019)
Netwerk24 Talle Spele-eindrondes skuif na oggend
Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) en die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) het bevestig dat daar bykomende eindrondes tydens die oggendsessie by die 2020 Olimpiese … Sport (09-02-2019)
Netwerk24 Folau bly by Wallabies, Tahs
Die Wallabies se gevaarman Israel Folau het Saterdag sy dienste tot ten minste 2022 in Australië vasgemaak. Sport (09-02-2019)
Netwerk24 Rugbybase krap waar dit nie jeuk
Waarom krap waar dit nie jeuk nie? Dis wat Skuimkop homself afgevra het toe hy vandeesweek lees van Wêreldrugby se plan om met ’n splinternuwe spelformaat, Rugby X, te begin. Sport (09-02-2019)