Netwerk24 Cheetahs word dalk ook ‘superhelde’
’n Gespot en verwysing na die Cheetahs as die Maya the Bee-span op ’n gedokterde foto van spelers voor die Suid-Afrikaanse Superrugby-spanne se “Superheld-Sondag”, kan dalk nog deels ’n werklikheid … Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Warriors troef Cobras net-net
Die verdedigende kampioen, die Warriors, het Vrydagaand net-net ’n oorwinning oor die Cape Cobras in die eerste wedstryd van die krieketseisoen se eendagbeker-reeks behaal. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Indrukwekkende Impey wen tydtoets 8ste keer
Daryl Impey het tans nie sy gelyke in Suid-Afrikaanse padfietsry nie, ná hy Vrydag sy agtste nasionale tydtoetstitel verower het. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Stormers rol oor Kavaliers
Die Stormers se Springbok-spelers het Vrydagaand in die bloedige hitte van Wellington gewys dat hulle die spinnerakke van ’n lang vakansie afgeskud het, toe hulle die Boland-Kavaliers met 87-5 in die … Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Rosko, Cornal gaan kook in Superreeks
Moenie verbaas wees as Rosko Specman en selfs Cornal Hendricks vanjaar van die vondse in die Superrugby-reeks is nie, voorspel die voormalige Springbok-vleuel Breyton Paulse. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Jaer se buiging kortgeknip toe motor vlamvat
’n Paar miljoen rand het Vrydagmiddag in die kwalifiserende ronde van die G&H-Supermotorrenne op die Killarney-renbaan aan die brand geslaan toe vlamme uit die stuurkajuit van ’n peperduur Lotus … Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Dis speler teen breier in Bellville
Hy is destyds deur Chester Williams by die Cats afgerig en hy weet dat die oud Springbok-vleuel ’n paar planne vir die Varsitybeker-wedstryd tussen hulle sal hê. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Kings-baas Crous verhuis na Dublin
Charl Crous word in Junie Pro14-rugby se bedryfshoof. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Lungi ná 13 weke weer terug op veld
Die Protea-keurders sal in die Titans se eerste eendagwedstryd teen die Knights Sondag in Centurion ’n oog op Lungi Ngidi se terugkeer hou, terwyl Chris Morris sy Wêreldbeker-kans verder sal wil … Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Vrystaat-rugby vang groot vis in Kaap
Hoewel daar geen speler in sy geledere is wat in 2018 vir die Suid-Afrikaanse Skolespan gespeel het nie, spog die Vrystaat-akademie met sy nuwe inname wel met 17 spelers wat Cravenweek-rugby gespeel … Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Teëspoed hou Murray dalk uit driekamp
Richard Murray se deelname aan Sondag se Kaapstadse Wêreldbeker-byeenkoms hang in die weegskaal. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Oud-beroepsryer versteek kokaïen in fietsraam
’n Voormalige beroepsfietsryer is in Italië in hegtenis omdat hy na bewering in kokaïen handel gedryf het. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Eddie kies vleuel oor ‘voorgevoel’
Eddie Jones, Engeland se afrigter, het Chris Ashton op vleuel gekies vir Sondag se Sesnasies-wedstryd teen Frankryk, omdat hy ’n voorgevoel het dat dié sneller vroeg in die wedstryd vir hulle ’n drie … Sport (08-02-2019)
Maroela Sharks en Bulls se grofgeskut gaan in Ballito baljaar
Die Sharks en die Bulls pak mekaar môre in Ballito in hul laaste voorbereidingswedstryd vir die komende Superreeks. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Kevin onskuldig ná hy vrou se pil sluk
Dit gons weer oor Kevin Lerena en Ruann Visser, twee plaaslike boksers wat verlede jaar oor die gebruik van verbode middels in die nuus was. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Stryd van die middelveld-reuse
Beveg vuur met vuur. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Phil herhaal mylpaal waarvan hy al vergeet het
Die 48-jarige Amerikaner Phil Mickelson het Donderdag iets vermag wat hy meer as twee dekades laas op die gholfbaan reggekry het: Hy het die skoonveld met elkeen van sy bofhoue in die eerste ronde … Sport (08-02-2019)
Maroela Honderde durf Midmar dié naweek aan
Die 46ste Midmar Myl word Saterdag en Sondag in Howick aangebied. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Quade ‘stel goeie voorbeeld’
Die omstrede Quade Cooper se kaptein by die Melbourne Rebels kan nie uitgepraat raak oor die “goeie invloed” wat dié Wallaby op die span het nie. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 SA tennisvroue uit wedloop in Luxemburg
Die Suid-Afrikaase Fedbeker-tennisspan is ná ’n tweede nederlaag in dié toernooi in Luxemburg uit die wedloop om promosie uit Groep II van die Europa-Afrika-sone. Sport (08-02-2019)
Maroela Van kinderhuis tot wenpodiums
“Ek sal graag kinders wil bystaan wat deur soortgelyke dinge gaan as waardeur ek gegaan het. Ek wil ander inspireer deur wat ek doen.” Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Porno-webtuiste borg Franse klubspan
’n Franse klubrugbyspan wat sukkel om toeskouers by sy wedstryde te kry, het aangekondig dat ’n pornografiese webtuiste sy hoofborg vir ’n wedstryd in Maart gaan wees. Sport (08-02-2019)
Netwerk24 Ponting gaan Aussies help brei
Ricky Ponting, ’n voormalige kaptein van Australië, is as hulpafrigter van die land se krieketspan aangestel vir die Wêreldbeker-toernooi wat in 2019 in Engeland en Wallis beslis gaan word. Sport (08-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die rugbyspeler van die jaar vir 2018 is saam met ander rugbytoekennings aangewys. Lees ook alles wat jy dié naweek op die sportveld kan verwag. Sport (08-02-2019)