Netwerk24 Flank is waar Pieter-Steph nou wil speel
Pieter-Steph du Toit het die seweflank-posisie heeltemal omarm en dís waar hy vanjaar sy rugby wil speel. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 Liezel trap stof in Ashleigh se oë
Liezel Jordaan het haar titel in die tydtoets vir vroue op die Suid-Afrikaanse padfietsry-kampioenskappe Donderdag suksesvol verdedig. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 KSA sal sukkel om Ottis te behou
Krieket Suid-Afrika (KSA) gaan waarskynlik sukkel om Ottis Gibson se dienste ná die Wêreldbekertoernooi te behou, al het dié beheerliggaam gerugte ontken dat die Engelse Krieketraad (ECB) ogies maak … Sport (07-02-2019)
Netwerk24 Mathie gaan GW se agterlyn brei
Scott Mathie gaan hom met Brent Janse van Rensburg herenig as Griekwas se nuwe agterlyn- en aanvalsafrigter. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 SA blits los atletiek weens vreemde siekte
’n Raaiselagtige mediese kondisie het daartoe gelei dat een van Suid-Afrika se voorste en belowendste atlete sy spykerskoene moes wegpak. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 17 lopies van ‘een’ aflewering!
Die Hobart Hurricanes se aanvangsbouler Riley Meredith het 17 lopies afgestaan met die vierde aflewering van die eerste boulbeurt van die Melbourne Renegades se kolfbeurt Donderdag in Hobart. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 ‘Wys hoe graag jy vir Bulle wil speel’
Wys my hoe graag jy vir die Bulle wil speel. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 Hotklou Beuran se ‘geheime wapen’ nie genoeg
Hy weet hy beskik oor ’n unieke wapen wat van hom ’n aanloklike kandidaat as die Proteas se bykomende snelbouler in hul Wêreldbeker-groep kan maak. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 Duminy binnekort terug voor die penne
Die plaaslike Eendagbeker-reeks, wat Vrydag in die Paarl begin, bied nog ’n kans aan ’n paar spelers om die nasionale keurders te beïndruk voordat die finale Wêreldbeker (WB)-groep oor ’n paar maande … Sport (07-02-2019)
Netwerk24 Oud-Bul wéér vir 4 weke geskors
Renaldo Botha, ’n voormalige rugbyspeler van onder meer die Bulle en Haaie, is ’n skorsing van vier weke deur die Engelse Premierliga opgelê. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 Suur vir Starc ná vreugde teen Sri Lanka
Die Australiese snelbouler Mitchell Starc se skitter-boulvertoning teen Sri Lanka in dié twee lande se onlangse toets in Canberra het teen ’n duur prys gekom. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 ‘Daar was oral bloed’
Die tennisster Petra Kvitova het Woensdag grafiese getuienis gelewer in die saak teen die man wat daarvan aangekla word dat hy haar met ’n mes gesteek het. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 Bulle verras met Blitsbok op binnesenter
Daar is tien Springbokke en ’n klompie Blitsbokke in die Bulle se beginspan vir Saterdag se opwarmstryd teen die Haaie in Ballito. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 Dit gaan drieë in Durban reën, voorspel Am
Om ’n krag in die Superrugby-reeks te wees, moet ’n span drieë kan druk. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 Mulder weer by SA toetsgroep ingesluit
Wiaan Mulder sal hoop hy kry uiteindelik sy kans in die Protea-toetsspan tydens die reeks van twee toetse teen Sri Lanka, wat Woensdag in Durban begin. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 ‘Werkesel’ Pieter-Steph SA se beste rugbyspeler
Die veelsydige Springbok-voorspeler Pieter-Steph du Toit is Donderdag vir die tweede keer in drie seisoene as Suid-Afrika se Rugbyspeler van die Jaar aangewys. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 Serena se afspraakwenke vir vroue
Die tennisster Serena Williams is ’n inspirasie vir vroue oor die wêreld heen en nou verskaf sy wenke vir afsprake – moenie op jou laat wag nie. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 Rebels verleng breier Wessels se kontrak
Die Melbourne Rebels het Donderdag sy steun aan die Superrugby-franchise se Suid-Afrikaanse afrigter, Dave Wessels, bevestig deur sy kontrak met twee jaar te verleng en sê hy het die span … Sport (07-02-2019)
Netwerk24 Aussie-boulafrigter val op sy swaard
Krieket Australië het Donderdag aangekondig dat die nasionale span se boulafrigter, David Saker, uit sy pos bedank het. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 ‘Stryd teen Boland die risiko werd’
Fleck is filosofies oor die gevaar van beserings opdoen. Sport (07-02-2019)
Netwerk24 ‘Punt in dubbels was waardevol’
Suid-Afrika se sege aan die einde in die dubbelspelwedstryd van die kragmeting kan waardevol wees, sê Rene Plant, spankaptein van Suid-Afrika se Fedbeker-tennisspan. Sport (07-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Suid-Afrika en Pakistan se derde en laaste T20-wedstryd is gister in Centurion afgehandel en Suid-Afrika sal vandag weet wie die Rugbyspeler van die jaar vir 2018 is. Sport (07-02-2019)