Netwerk24 Morris se 50-tal pure verniet
Die Proteas se jong, onervare kolflys is Woensdagaand in Centurion liederlik deur die gedissiplineerde boulwerk van Pakistan ontbloot in die derde en laaste T20-wedstryd tussen die twee spanne. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 ‘Toekoms van SA krieket lyk goed’
Lungi Ngidi kan Sondag sy eerste geleentheid in 2019 kry om vir die Protea-keurders te bewys die kniebesering wat hom in November neergevel het, is nou iets van die verlede. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Cheetah-haker tel dae af voor terugkeer
Jacques du Toit, een van die Cheetahs se vyf beskikbare hakers wat pas herstel het van ’n langtermyn-kniebesering, is baie opgewonde om weer terug op die veld tussen sy spanmaats te wees. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Beuran maai onder Pakistan
Uitstekende boulwerk deur Beuran Hendricks het die Proteas Woensdag in Centurion ’n goeie kans gegee om skoonskip te maak in hul T20-reeks teen Pakistan. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 'Arm kinderjare maak jou nie beter'
James Ali Bashir beskryf sy bokser Ruann Visser se geveg hierdie naweek in Pretoria teen Elvis Moyo as ’n “gevaarlike een”. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Sri Lanka laat kaptein weg vir SA toer
Dinesh Chandimal, Sri Lanka se kaptein, het die trekpas gekry en gaan ’n tweede agtereenvolgende toetsreeks teen die Proteas misloop. Sport (06-02-2019)
Maroela Hier kom ‘Virseker’ lekker skolerugby
Dis byna tyd vir die skoolrugbyseisoen om af te skop en daar wag ’n paar watertandontmoetings in die bekerafdeling van die Virseker-reeks. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Strauss wil voet in hoek sit
2019 moet ’n groot jaar wees. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Gold Cup-rugbyreeks kry nuwe kampioen
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Woensdag die bepalings van vanjaar Gold Cup-reeks bekend gemaak, waar ’n nuwe kampioen gekroon sal word. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 City Sports koop Rassie se span
Sushil Kumar van City Sports, voormalige eienaars van die Global League-krieketspan die Bloem City Blazers, is nou die eienaars van ’n Karibiese T20-span. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Protea-vroue maak skoonskip
Die Protea-vrouekrieketspan het Woensdag op SuperSportpark in Centurion op ’n drafstap verseker hy maak skoonskip in sy reeks van drie T20-wedstryde teen Sri Lanka. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Aussie-krieket ‘het Smith-hulle nodig’
Dit sal “malligheid” wees om Steve Smith en David Warner nié vir Australië se Wêreldbeker-krieketgroep te kies nie. Sport (06-02-2019)
Maroela Die speke gaan in ‘Traptoria’ sing
Die Suid-Afrikaanse Padfietskampioenskap begin dié week in Pretoria en van die sport se groot sterre sal in aksie wees. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Bok-flank Coetzee tot 2022 by Ulster
Die Springbok-flank Marcell Coetzee het besluit om vir nóg drie jaar rugby in Ierland te speel. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Sandes pak langasems in Kiwiland
Die Suid-Afrikaanse ultraveldwedloop-atleet Ryan Sandes tree Saterdag aan saam van die wêreld se beste langasems in die Tarawera-ultramarathon in Rotorua, Nieu-Seeland. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Stormers se grofgeskut pak Boland
Ses van die Stormers se groot kanonne sal Vrydagaand teen die Boland waardevolle wedstryd-oefening voor die afskop van die Superrugby-reeks kry. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Sarfaraz bly aan as kaptein van Pakistan
Die PCB het sy skorsing vir rassisme gekritiseer. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Gholfster sê García is ‘kinderagtig’
'Ek bedoel, jy’s 40 jaar oud, so jy moet die een of ander tyd grootword.' Sport (06-02-2019)
Netwerk24 ‘Nog één plettervat en ek’s breindood’
'Ek is só lief vir rugby, maar ek moes omsien na my gesondheid.' Sport (06-02-2019)
Maroela Ses, sewe … Proteas het T20-léwe!
Die Proteas speel vanaand in die laaste T20-kragmeting teen Pakistan. Hoewel hulle reeds die reeks beklink het, sal hulle skoonskip teen die besoekers wil maak. Sport (06-02-2019)
Netwerk24 Aussie-krieketspan uitgeboul vir 10
Daar is slegs 79 aflewerings in dié T20-wedstryd geboul. Sport (06-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Van krieket, rugby en tennis tot kanovaart, marathonne en atletiek – bly op hoogte met al die jongste sportnuus. Sport (06-02-2019)