Netwerk24 ‘Wie? Ekke?’
Die slot Sébastien Vahaamahina (foto) was nie bewus dat hy Frank­ryk se kaptein was vir die laaste 20 minute van Vrydag se Sesnasies-toets teen Wallis nie. Sport (05-02-2019)
Netwerk24 5 hakers veg om 2 plekke by Cheetahs
Die gespook in die Cheetah-groep om plekke in die beginspan is besig om ongekende afmetings aan te neem en dit is nié ’n oordrewe stelling nie. Sport (05-02-2019)
Netwerk24 Bulle sit voet neer oor Stassen
Die jong Bul Hendré Stassen móét vir Superrugby aanmeld. Punt. Sport (05-02-2019)
Netwerk24 ASA soek borg, ‘maar reeks sal voortgaan’
Die Suid-Afrikaanse Grand Prix-atletiekreeks sal waarskynlik in April voortgaan. Sport (05-02-2019)
Netwerk24 Mans trap na Midmar en hardloop dan na Dusi
Die meeste Gautengers reis per motor na Pietermaritzburg vir die Midmar-oopwaterswembyeenkoms. Sport (05-02-2019)
Netwerk24 Stormers se Moerat mik hoog in 2019
Die onafwendbare siklus van Springbokke wat ná ’n Wêreldbeker-toernooi hul heil oorsee gaan soek, maak 2019 se Superrugby-reeks ’n yslike een vir Salmaan Moerat. Sport (05-02-2019)
Netwerk24 ‘Kagiso, Lungi laat jong kinders glo’
Wanneer minderbevoorregte kinders sien hoe jong krieketsterre soos Kagiso Rabada en Lungi Ngidi op die wêreldverhoog skitter, begin hulle glo dat hulle ook daardie hoogtes kan bereik. Sport (05-02-2019)
Maroela Fiks, fikser, Visser
“Fittest in Cape Town was vir my ’n goeie kompetisie. Daar was wel hier en daar ’n paar items waarin ek beter kon gedoen het, maar in die geheel is ek tevrede met my vertoning.” Sport (05-02-2019)
Netwerk24 Rassie praat met 12 oorsese Bokke
Met die Wêreldbeker-toernooi in Japan om die draai, weet elke franchise-afrigter in Suid-Afrika nou presies wat die Springbok-breier, Rassie Erasmus, van hulle verwag in terme van hoe spelers in die … Sport (05-02-2019)
Netwerk24 Kings se Kurt doen lynstaantekens in Duits
Die Southern Kings-haker Kurt Haupt kan hierdie naweek in sy vierde toets vir Duitsland speel. Sport (05-02-2019)
Netwerk24 Goffin se boffin gaan Halep nou help
Die man wat ’n deurslaggewende rol in David Goffin se opgang as tennisspeler vertolk het, gaan voortaan in Simona Halep se kamp wees. Sport (05-02-2019)
Netwerk24 ‘R8 m.-belegging’ in Mitch lewer dividende
Ná Engeland se oorwinning oor Ierland het John Mitchell reeds die ringkoppe by die Engelse Rugbyunie (RFU) rente op hul belegging gegee deur hom in die land se afrigtingspan aan te stel. Sport (05-02-2019)
Netwerk24 ‘Kaptein? Wie, ek?’
'Ek het hom gesê hy moet die kaptein spreek. Hy sê toe dit is ek.' Sport (05-02-2019)
Netwerk24 Sonny Bill pak Ma’a om Blues se nr. 12-trui
Die Blues begin hul Superrugby-veldtog teen die Crusaders. Sport (05-02-2019)
Netwerk24 Smith, Warner gaan ‘reuserol’ speel in reeks om As
'Daardie twee het hope lopies in die bank.' Sport (05-02-2019)
Netwerk24 Hansen dryf spot met ‘Mickey Muis’-Cheika
'Hulle het Mickey Muis wat die Wallabies afrig.' Sport (05-02-2019)
Maroela Studente begin hul rugbybeurse verdien
Die eerste ronde van die Varsitybeker het Maandagaand op ’n universiteitsveld naby jou afgeskop. Tukkies, Maties, Ikeys en die Pukke was aan die wenkant gewees. Sport (05-02-2019)
Netwerk24 3 Banyana-spelers kry wekroep
'Die deur het nog nie toegeslaan vir enigeen nie.' Sport (05-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die 2019-seisoen van die Varsitybeker het gister afgeskop met vier wedstryde wat gespeel is. Sport (05-02-2019)