Netwerk24 Maties oorkom moedige Wits
As die ander spanne in die Varsitybeker-reeks gewonder het hoe om Maties te klop het Wits dit Maandag duidelik gemaak deur die Stellenbossers voorlangs op te dreun. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Dieselenjin Tuks te sterk vir Ixias
Tuks was op sy tuisveld soos ’n halsstarrige dieselenjin wat eers aan die gang moes kom voordat hy Maandagaand in Pretoria die Sentrale Universiteit van Tegnologie met 23-6 kon troef in die … Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Brokkie goeie nuus vir Kings
Die Southern Kings sal verheug wees dat hulle die vaskopstut Pieter Scholtz weer in hul volgende Pro14-wedstryd sal kan gebruik. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Nabootser-renjaers moet Ferrari woema gee
Ferrari het twee voormalige Formule Een-renjaers, Brendon Hartley en Pascal Wehrlein, gehuur om sy 2019-renmotor in ’n F1-nabootser te help ontwikkel. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Itoje loop res van Sesnasies mis
Engeland het ’n duur prys vir betaal vir sy sege die afgelope naweek oor Ierland in die Sesnasies-reeks, met die nuus dat Maro Itoje agt weke langs die kantlyn gaan wees. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Pukke buig UJ voor donderweer stryd kortknip
Die Pukke het Maandagaand in Johannesburg gewys hulle het geen strooijonker-babelas nadat hulle verlede jaar in die Varsitybeker-eindstryd deur Maties afgeransel is nie. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 IOK kan SA skors, waarsku Gideon
Dwing ons om ons grondwet te verander, en kyk hoe knip die Internasionale Olimpiese en Paralimpiese Komitees ons vlerke. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Poubloues wink vir Matie-kaptein, Volmink
Die effens vergete vleuel Anthony Volmink is een van ’n handvol aanwinste wat hulle by die Griekwas aangesluit het wat sal hoop om hul loopbane weer op dreef te kry. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Iere se Stander vir maand op kantlyn
CJ Stander sal weens ’n gesigbesering vir vier weke nie vir Ierland se rugbyspan beskikbaar wees nie. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Oos-Moot se Micyla presteer in Waverley
Micyla Botha van die Hoërskool Oos-Moot het Vrydag by die skool in Waverley se Prestige-atletiekbyeenkoms gewys dat sy fyn dopgehou kan word. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Leeus ‘wys nie hand’ in superheld-stryd
Die veelbesproke superheld-losmakers Sondag in die Kaapstad-stadion sou rugbyliefhebbers laat wonder het watter span vanjaar Suid-Afrika se groot hoop in die Superreeks is. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Koes, hier kom KES se jong blits
Lythe Pillay. Onthou gerus hierdie naam, want dié blits van King Edward VII School in Johannesburg gaan vanjaar nog heelwat teenstanders in sy stof laat byt. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 SA blaser maak debuut in Superreeks
Die Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregter AJ Jacobs is een van twee nuwelinge op die paneel wat die fluitjie in 2019 se Superrugby-reeks gaan dra. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Pakistan se Babar ‘kan soos Virat word’
Babar Azam gaan binnekort in dieselfde asem as die wêreld se grootste kolwers soos Virat Kohli, Kane Williamson en Joe Root genoem word. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Dís waarom Sesnasies Cheetahs nie sal help
Ofskoon van die Cheetahs se komende Europese teenstanders heelwat spelers aan Sesnasie-diens afgestaan het, gaan hulle nie noodwendig swakker spanne in die veld stoot nie. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Larkham kry trekpas as Wallaby-hulpbreier
Stephen Larkham is die trekpas gegee as ’n Wallaby-hulpafrigter omdat hy en die hoofafrigter, Michael Cheika, nie oor die span se aanvalstrategieë kon saamstem nie. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Engelse hou noodvergadering ná Windies-skandes
Engeland se krieketspan het ná sy vernedering in die toetsreeks teen die Wes-Indiese Eilande ’n krisisvergadering gehou. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Proteas klim tot 3de plek op wêreldranglys
Die Proteas het tot die derde plek op die Internasionale Krieketraad (IKR) se nuutste wêreldranglys vir eendagspanne geklim. Sport (04-02-2019)
Netwerk24 Starc skitter in Aussies se reekssege oor Sri Lanka
’n Vyfkuns-paaltjies deur die Australiese snelbouler Mitchell Starc in die tweede beurt het Maandag sy span tot ’n klinkende reekssege oor Sri Lanka gelei. Sport (04-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Lees alles hier oor die naweek se sportnuus. Sport (04-02-2019)