Netwerk24 Krusher dra weer WBO-kroon
Sergey Kovalev het Saterdag sy bynaam, “Krusher”, gestand gedoen toe hy in sy herontmoeting Eleider Álvarez se liggewig-bokstitel met ’n eenparige puntesege in Dallas, Texas, herwin het. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Aguero-driekuns laat Man City juig
Die vreugdevure het Sondag weer hoog in Manchester gebrand toe beide Manchester City en Manchester United goeie oorwinnings in die Engelse Premierliga behaal het. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 ‘Wilde’ Fidjiaan het X-faktor, sê Davids
Die Southern Kings se Fidjiaanse aanwins, die senter Meli Rokoua, het die plaaslike ondersteuners Saterdag in Bloemfontein goed die josie in gehad met twee wilde duikslae. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Bulle nie bekommerd ná neerlaag in Kaap
Moenie te veel van dié uitslag maak nie. Oor twee weke sal dit vergete wees wanneer die Bulle en Stormers op Loftus Versfeld slaags is. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Superhelde net waar jy kyk
Dit was vandag Superheld-Sondag in die Kaapstad-stadion. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Blitsbok-koppe kan rol, sê Powell
Ná die soveelste misoes, word die kanse al hoe groter dat die Blitsbokke outomatiese kwalifisering vir die Olimpiese Spele in 2020 gaan misloop. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Proteas blom onder druk teen Pakistan
’n Skitterende boulvertoning in die tweede helfte van Pakistan se kolfbeurt en verwoestende kolfwerk deur die instaan-kaptein, David Miller, het Suid-Afrika gehelp om dié spanne se T20-reeks Sondag … Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Verswakte Stormers teer op Bulle se foute
Die Bulle het in die Kaapstad-stadion die verleentheid op die lyf geloop om teen die Stormers se “B-span” met 33-28 slae te kry in die spanne se losmaker ter voorbereiding vir die … Sport (03-02-2019)
Netwerk24 WP-man Williams KSA se nuwe adjunk
Die president van die Westelike Provinsie Krieketvereniging, Beresford Williams, is Krieket Suid-Afrika (KSA) se nuwe adjunkpresident. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Blaser-vertolkings laat Franco in war
Hoewel die Cheetahs se afrigter, Franco Smith, verseg het om amptelik uit te vaar oor ván die beslissings in die naweek se Pro14-stryd teen die Kings, is hy omgekrap oor die verskil in die vertolking … Sport (03-02-2019)
Maroela Sharks struikel in Lions se web
Die Spider-Man Lions het die Black Panther Sharks in die Superheldsondag-wedstryd gewen. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Miller timmer 28 lopies in laaste beurt
Verwoestende kolfwerk in die laaste boulbeurt deur die Proteas se instaan-kaptein, David Miller, het Suid-Afrika tot ’n stewige totaal gevoer in die tweede T20-wedstryd teen Pakistan. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Harris al nader aan top-100 ná sege
Suid-Afrika se Lloyd Harris sal Maandag sy hoogste plek nog op die wêreldtennisranglys beklee nadat hy die Launceston International Sondag in Tasmanië gewen het. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Haaie kan hul nie uit Leeus se web loswikkel
Dit was duidelik albei spanne het nog voorseisoense roes om af te skud voor die Superreeks later vandeesmaand begin, maar daar was nietemin steeds rede om optimisties te wees oor die Leeus en die … Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Sri Lanka het berg om te klim
Australië is in ’n stewige posisie in die tweede kriekettoets teen Sri Lanka in Canberra, met die besoekers wat ysterklou in die grond sal moet slaan om twee dae lank te oorleef in hul soektog na die … Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Beperkings op beurse sal Varsitybeker versterk
As Francois Pienaar sy sin kry, sal die rugbybeurse by alle universiteite betrokke by die Varsitybeker kort voor lank tot ’n sekere bedrag en hoeveelheid beperk word. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Protea-vroue beklink reeks teen Sri Lanka
Die Protea-vroue het hul T20-reeks teen Sri Lanka Sondag op die Wanderers met ’n naelbytsege beklink. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Kiwi’s wen Sydney-sewestoernooi
Nie almal het altyd simpatie met Amerika nie, maar jy kan verskoon word as jy Sondag jammer gevoel het vir dié land se sewesrugbyspan. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Blitsbokke 5de in Sydney
Hardebaard-aanhangers van die Blitsbokke het seker rede om te brom oor die span se vertoning by die naweek se Sydney-sewestoernooi in Australië. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Blitsbokke troef Spanje, Aussies wag
Die Blitsbokke sal sake met Australië uitspook om die vyfde plek by die Sydney-sewestoernooi. Sport (03-02-2019)
Maroela Blitsbokke speel om vyfde plek uit
Ná ʼn futlose vertoning teen Engeland in die bekerkwarteindstryd, is die Blitsbokke se Sydney-bekerdroom daarmee heen. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Geskiedkundige reekssege vir Windies
Kemar Roach en die kaptein, Jason Holder, het die aanvoorwerk gedoen vir die Wes-Indiese Eilande se oorwinning met tien paaltjies oor Engeland op dag drie van die tweede kriekettoets op die eiland … Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Slegte nuus kry Rudy nie onder
Dit is ’n groot teleurstelling, maar dit beteken ons moet net harder werk. Dít was die boodskap van Rudy Joubert, die Valke se direkteur van rugby, nadat die geboorte van die Rapid Rugby-liga met ’n … Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Engelse klop Blitsbokke lag-lag
Engeland het die Blitsbokke se aanslag op die Sydney-sewestitel Sondag in Australië beëindig. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 UWK pak Ikeys in Varsity-buiging
Met die uitsondering van een of twee universiteitspanne, lyk dit of die Varsitybeker-reeks vanjaar ’n meer gelykop-affêre sal wees as in vorige seisoene. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Bokke se kontrakte vandag bespreek
Rassie Erasmus, Suid-Afrikaanse Rugby-unie se direkteur van rugby én Springbok-breier, sal vandag met die uitvoerende hoofde van die land se vier Super-franchises beraadslaag oor die pad vorentoe met … Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Skotland bo, maar melk nie die koei
’n Wedstryd teen die huidige Italiaanse span is ’n kans om jou punteverskil ’n hupstoot te gee en só beskou, was gister se Sesnasies-wedstryd op Murrayfield ’n verbroude kans vir Skotland. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Miller neem leisels by Faf
David Miller is kort ná sy heldedade in Kaapstad Vrydagaand in die veld teen Pakistan as die Proteas se kaptein aangewys vir die oorblywende twee T20-wedstryde in die reeks. Sport (03-02-2019)
Netwerk24 Hy glimlag, die man in die spieël
Francois Pienaar was net 28 jaar oud toe hy en ’n groep van sy vriende hulself oor een goue maand in 1995 tot in die wêreld se kollektiewe geheue gelanseer het. Sport (03-02-2019)