Netwerk24 Proteas klop Pakistan in 1ste T20-stryd
Suid-Afrika se boulaanval het Vrydagaand op Nuweland ’n paar krake gewys, maar steeds genoeg gedoen om die eerste T20-stryd teen Pakistan te wen. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Belowende Simoné bly Vrystater
Die Vrystaat se nuutste Protea-hokkiespeler Simoné Gouws is vir die provinsie behou met ’n beurs aan die Universiteit van die Vrystaat. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 ‘Ixias soek vanjaar meer as net bonuspunte’
Niemand gee die Ixias ’n kans nie en beskou wedstryde teen dié Bloemfonteinse span in die Varsitybeker-reeks as ’n maklike wedstryd. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Buhai blom ná sege in Irene
Tien uit tien, Ashleigh Buhai. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 TransCape-toer gewild onder Duitse ryers
Nuwe kampioene sal aanstaande Saterdag in die TransCape-bergfietstoer gekroon word. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Treu ‘politieke speelbal’ in WP-magstryd
’n Magstryd tussen amateur-administrateurs van die Westelike Provinsie en sy sakevleuel, nie Paul Treu nie, is die wortel van die onmin wat hom tans in die Kaapse rugbyunie afspeel. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 SAUK moet byna R1 m. opdok aan Van den Berg
Die SAUK moet byna R1 miljoen skadevergoeding betaal aan Pieter van den Berg, ’n voormalige vryskut-sportkommentator, wat in 2016 voortydig van sy kontrak vrygestel is ná bewerings van rassisme by ’n … Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Sege ’n trappie na toekoms, sê Dané
’n Wonderlike kapteinsvertoning deur Dané van Niekerk het die Proteas se vrouespan Vrydag tot ’n maklike oorwinning oor Sri Lanka gelei in die spanne se eerste T20-wedstryd op Nuweland. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Suid-Afrika t. Pakistan
Volg TeamTalk se regstreekse kommentaar oor die eerste wedstryd in die T20-reeks tussen Suid-Afrika en Pakistan hier. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Leeus se staatmakers moet na vore tree
’n Leeus-span propvol staatmakers sal Sondag in die Kaapstad-stadion poog om hul laaste vakansie-spinnerakke af te skud voordat hul Superrugby-opmars in alle erns begin. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Temba dink nou aan Protea-kapteinskap
Temba Bavuma het nooit daarvan gedroom om eendag die kaptein van die Proteas te wees nie. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Bulle moet Pote ‘se taak bemoeilik’
Menige tradisionele rugbyliefhebber maak die sogenaamde superheld-Sondag as ’n komiese foefie af, maar vir die Bulle is die Captain America-uitrustings en die gepaardgaande fanfare ’n bysaak. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Dané lei van voor in vroue se sege oor Sri Lanka
’n Wonderlike kapteinsvertoning deur Dané van Niekerk het die Proteas se vrouespan Vrydag tot ’n maklike oorwinning oor Sri Lanka gelei in die spanne se eerste T20-wedstryd op Nuweland. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Kings moet ligloop vir dié 3 Cheetahs
As die Southern Kings Saterdag in Bloemfontein enigsins naby aan ’n oorwinning in hul Pro14-wedstryd teen die Cheetahs wil kom, sal hulle veral drie van die tuisspan se sleutelspelers moet … Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Gewese WP-agterspeler voer VSA aan
’n Oudleerling van Rondebosch Boys’ High School, wat ’n paar seisoene gelede vir die Westelike Provinsie en Stormers uitgedraf het, gaan Amerika Saterdag teen Chili in Santiago aanvoer. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Harris in halfeind haaks met dubbelsmaat
Suid-Afrika se Lloyd Harris, topgekeur in die Launceston International-toernooi in Tasmanië, gaan sy dubbelspel-spanmaat Dudi Sela van Israel in die halfeindronde pak. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Burns en Head moker Sri Lanka voos
Australië se aanvangskolwer Joe Burns het met ’n onoorwonne beurt van 172 lopies Sri Lanka se boulers dit behoorlik laat ontgeld op die eerste dag van die tweede toets tussen die twee spanne in … Sport (01-02-2019)
Maroela Van Karoolam tot rugby en paella in Spanje …
Dean Rossouw is waarskynlik een van Beaufort-Wes se blinkste rugbyuitvoerprodukte. Die oud-Varsitybekerkaptein speel deesdae rugby in Spanje. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Rassie hou Iere ook Saterdag fyn dop
’n Saai affêre? G’n kans nie. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Skotte ploeg met oorsese kalwers in Sesnasies
Skotland het ’n gebore Australiër op binnesenter gekies vir Saterdag se Sesnasies-stryd. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 ‘Krusher’ wil bordjies in kryt verhang
Hy sal hierdie keer vergoed vir sy “ongeluk” van laas, het die Russiese bokser Sergey (Krusher) Kovalev hierdie week belowe. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Swys kies grofgeskut vir Haaie-stryd
Nadat hy sy diepte in die Leeus se eerste opwarmwedstryd teen die Bulle op die proef gestel het, het Swys de Bruin, soos verwag, besluit om sy strydrosse Sondag in die Kaapstad-stadion teen die Haaie … Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Georgië kan van Sesnasies vergeet
Georgië sal minstens vir die afsienbare toekoms daarvan moet vergeet om in die Sesnasies-reeks mee te ding. Sport (01-02-2019)
Maroela Die slagordes is gereed vir SuperSondag
Duane, Seabelo en Curwin deel van Sondag se Super-littelosmaker. Sport (01-02-2019)
Maroela Pretorius se Blitsbokpartytjie
JC Pretorius kry die naweek in Sydney kans om sy kleim in die Blitsbokspan af te steek. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 2 Fidjiane hang stewels op voor WB
Een van die gesprekke in ’n jaar wat ’n Wêreldbeker-toernooi beslis word, is watter spelers daar hul laaste verskyning gaan maak en daarna hul stewels gaan ophang. Sport (01-02-2019)
Netwerk24 Strydros Brown uit Blitsbok-span gelaat
Die ervare Kyle Brown is sy plek kwyt in die Blitsbok-span wat die naweek aan die Sydney-sewestoernooi in Australië deelneem. Sport (01-02-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Alles wat jy hierdie naweek kan verwag in rugby, krieket, gholf en sokker. Sport (01-02-2019)