Netwerk24 Stryd van die stewels
Sy skopwerk pale toe verlede week was uit die boonste rakke - en Tian Schoeman hoop hy kan hierdie Saterdag teen die Southern Kings nog so 'n goeie dag op losskakel hê. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Coe wil nog langer IAAF se leisels hou
Die gewese Olimpiese kampioen Sebastian Coe het Donderdag sterk laat deurskemer dat hy later vanjaar vir ’n tweede termyn as president van die Internasionale Vereniging van Atletliekfederasies (IAAF) … Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Harris in kwarteind in Tasmanië
Suid-Afrika se eerste gekeurde Lloyd Harris het die kwarteindstryd van die Launceston International in Tasmanië gehaal. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Safa vra PSL om Bafana te help
Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) het die Premiersokkerliga (PSL) versoek om ter wille van Bafana Bafana sy wedstrydbepalings te wysig. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Nóg ’n groot aanstelling vir Barrett-Theron
Suid-Afrika se voorste vroue-rugbyskeidsregter, Aimee Barrett-Theron, is as blaser aangestel vir Vrydag se openingswedstryd in die Vroue-sesnasiesreeks tussen Ierland en Engeland in Dublin. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Lions buit titel met 9 balle oor
Die Lions-krieketspan het met slegs 9 balle oor in die wedstryd teen die Warriors in ’n dag van hoogdrama die plaaslike meerdagtitel Donderdag in Potchefstroom gebuit. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Aussies kan lang wendroogte beëindig
’n Ontwykende reekssege vir ’n beleërde krieketspan. Dís wat vir Australië wink wanneer die tweede en laaste toets in sy reeks teen Sri Lanka Vrydag in Canberra begin. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Bulle betaal prys vir toegeeflikheid
'Jy kan nie vir die spelers nee sê nie en ons moet die beste daarvan maak.' Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Simelane ‘soos spons’ op Leeus-oefenveld
Wandisile Simelane het so onlangs soos 2017 nog in die skoolbanke gesit. Nou klim hy die rugbyleer so vinnig dat sy skooldae aansienlik verder terug in die verlede voel. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 McLaren groet rooibalkrieket ná 16 seisoene
Net 'n week voor sy 36ste verjaarsdag het Ryan McLaren 'n besluit geneem wat 'n groot invloed op sy toekoms gaan hê: na 16 seisoene is hy nou klaar met rooibalkrieket. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Kwiksilwer Conor oplaas terug in Ierse span
Ierland sal sy wêreldklas-skrumskakel Conor Murray vir die eerste keer in meer as sewe maande tot sy beskikking hê . . . en die tydsberekening kan skaars beter wees, want die Iere kom Saterdag in … Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Jones kies bielie-senter Tuilagi
Manu Tuilagi gaan vir die eerste keer in vyf jaar in Engeland se beginspan uitdraf in Saterdag se Sesnasies-rugbywedstryd teen Ierland in Dublin. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Paul se pad na toetsrugby
Twee vastelande, drie klubs en ’n nuwe taal. Die Suid-Afrikaans gebore Paul Willemse het ’n lang pad gestap voordat hy Vrydagaand in Parys sy toetsdebuut vir Frankryk in sy Sesnasies-openingswedstryd … Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Breier loof blaser wat hom van kantlyn verban
Die afrigter van Juventus, Massimiliano Allegri, sê die skeidsregter wat hom Woensdagaand die trekpas van die kantlyn gegee het tydens ’n Coppa Italia-kwarteindstryd teen Atalanta, het reg opgetree. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Daar’s nog Wêreldbeker-hoop vir Markram
Die deur is nog met ’n skrefie oop vir Aiden Markram om een van die Proteas se 15 uitverkorenes vir vanjaar se Wêreldbeker-toernooi te wees. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Kings se Fidjiaan vat vlam ná harde werk
Dit wil lyk of die Fidjiaan Meli Rokoua eindelik besig is om sy voete by die Southern Kings te vind. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Bulle betaal prys vir toegeeflikheid
'Jy kan nie vir die spelers nee sê nie en ons moet die beste daarvan maak.' Sport (31-01-2019)
Maroela CrossFit: Smith vierde in die Kaap
Die eerste dag van die Fittest in Cape Town-kompetisie is in volle gang en Suid-Afrika se Jason Smith is onder die topdeelnemers. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Skokapparate vir renperde in stalle gevind
Een van Australië se bekendste perde-afrigters, Darren Weir, is na bewering Woensdag in ’n klopjag op sy stalle in hegtenis geneem. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Stormers kies B-span vir Bulle-stryd
Die Stormers het ’n demper op “Superheld-Sondag” geplaas deur ’n verswakte span te vir hul vriendskaplike wedstryd teen die Bulle in die Kaapstad-stadion te kies. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Sri Lanka-ster in vete met kaptein se vrou
'Ons word deur die hele land as ’n grap beskou.' Sport (31-01-2019)
Maroela Holgate help met Stormers se Super-ontdekkingsreis
“Om na Kingsley se avonture te luister waar hy en sy span deur moeilike tye is, is presies die soort motivering wat ons nodig het vóór ons self op die rugbyveld gaan oorlog maak.” Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Curwin Bosch kry kans op losskakel
’n Klompie jong Turke kry speelkans. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Downsindroom hou Amy nie terug
Sy het hardop gesê: 'Ek kan dit doen.' En hóé. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 ‘Tyd dat beker terug Bloem toe kom’
'Die spelers waaruit ons kan kies, is beperk.' Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Slaplê nie opsie nie, sê Madibaz-breier
'Die relegasie was ’n groot skok.' Sport (31-01-2019)
Maroela Proteas wys staal in mini-finaal
Dit was dalk meer klinies as flambojant, maar die Suid-Afrikaanse krieketspan het gister op Nuweland die eendagreeks teen Pakistan met sewe paaltjies beklink. Sport (31-01-2019)
Netwerk24 Moenie te groot droom, maan Wits se Van As
'Ons het nie ekstra druk op die span gesit deur doelwitte te bespreek nie.' Sport (31-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Suid-Afrika en Pakistan se vyfde en beslissende eendagwedstryd is gister in Kaapstad gespeel. Sport (31-01-2019)