Netwerk24 Kings lugtig vir Cheetahs se blitse
Die blitsige Cheetah-agterspelers Rabz Maxwane en Malcolm Jaer spook by die Southern Kings, maar die Oos-Kapenaars het nie spesiale planne gemaak om hulle dié keer vas te vat nie. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Top-Kiwispan lok superdoel Lenize
Die Southern Steel-netbalspan spog reeds met twee agtereenvolgende titels in die Nieu-Seelandse Premierliga. Nou het hy ’n bykomende angel vir dié seisoen: Suid-Afrika se super-doelskieter Lenize … Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Reekssege vir Proteas, maar steeds vrae
’n Warrelwind-beurt deur Quinton de Kock het die Protea-krieketspan Woensdagaand tot ’n heel gemaklike sege met 7 paaltjies oor Pakistan op Nuweland in Kaapstad gelei. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Cheetahs wil voortbou om kragtige skrumwerk
“Maak hom klein, maak hom klein, hou, hou, sak ’n duim.” Wanneer die woorde tydens oefening gehoor word kan jy maar weet die Cheetahs se skrumdokter Daan Human is besig om sy agttal te slyp vir ’n … Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Newcastle beroof Pep van mylpaal
Ná 24 sekondes van Manchester City se Engelse Premierliga-stryd teen Newcastle het dit gelyk of dié sokkerspan se gevierde afrigter, Pep Guardiola, nóg ’n merkwaardige mylpaal in sy loopbaan sou … Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Pukke siek en sat om strooijonker te wees, sê breier
Die Noordwes-Universiteit (NWU) is moeg vir sy strooijonker-etiket en is desperaat om ’n tweede keer as Varsitybeker-kampioen gekroon te word. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Spannende laaste dag wag in meerdagreeks
Hoewel Zubayr Hamza (201) die Cape Cobras met sy met sy tweede dubbele honderdtal in ’n goeie posisie geplaas het, kan die weer sake vir hulle op die laaste dag in hulle bepalende … Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Switserse ster Nino weer grootste vis in Epic
Die bergfiets-superster Nino Schurter sal in Maart terugkeer na die berge en dale van die Wes-Kaap om die Cape Epic-titel, wat hy verlede jaar moes afstaan, weer syne te probeer maak. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Sharapova onttrek ná skouerbesering
’n Skouerbesering het die Russiese tennisster Maria Sharapova genoop om Woensdag aan haar wedstryd in die tweede ronde van die St. Petersburg-toernooi te onttrek. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Keurders val rond met Protea-elftal
Suid-Afrika se krieketkeurders val steeds rond in hul soeke na die Proteas se beste elftal voor die Wêreldbeker-toernooi in Mei begin. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Rassie se woorde sal Notshe aanvuur
Gaan jy jou lyf vir jou span op die spel plaas of ter wille van jouself lyf wegsteek? Sikhumbuzo Notshe meen spelers moet self die antwoord op daardie vraag vind voor vanjaar se Superrugby-veldtog … Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Nog ’n Bok roep halt weens harsing-skudding
Skaars twee weke nadat Pat Lambie sy stewels weens harsingskudding moes bêre, het nog ’n voormalige Springbok-losskakel Peter Grant, ook weens die hoeveelste kopbesering halt geroep. Sport (30-01-2019)
Maroela Superheldtruie: Meer van ’n rooi onderbroek as vlieënde sukses?
Superheld-Sondag is om die draai en Suid-Afrika se Superrugbyspanne sal in hul Marvel-geïnspireerde truie uitdraf. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Comrades-wenner in motorongeluk
Camille Herron, die vrouewenner van die Comrades-ultramarathon in 2017, was Maandag in ’n groot ongeluk betrokke. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 De-Jay kan Kings se skrumsorge verlig
’n Oproep laat Dinsdagaand waarin die Pumas se De-Jay Terblanche versoek word om hom in Port Elizabeth aan te meld, het dié voorryman se lewe verander. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Kanker eis voormalige Griekwas-speler
Riaan van der Berg, wat die Griekwas in meer as 50 wedstryde op die rugbyveld verteenwoordig het, is verlede week aan kanker oorlede. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Sokkerspelers bang vir vlieg ná Sala-ramp
Spelers van die Walliese sokkerspan Cardiff City is bang om te vlieg nadat die vliegtuig waarin hul spanmaat Emiliano Sala verlede week op reis was, vermis geraak het. Sport (30-01-2019)
Maroela Proteas sal drukkoker moet kan hanteer
Dis maak of breek vir die Proteas teen Pakistan in vanmiddag se finale eendagwedstryd op Nuweland. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Bulle kies Duane, Schalk in opdrafspan
Pote Human, hoofafrigter van die Bulle, het ’n duideliker prentjie geskets van sy planne vir vanjaar se Superreeks met die beginspan wat hy vir Sondag se opwarmstryd teen die Stormers in Kaapstad … Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Willemse in Hane se beginspan
Paul Willemse gaan ’n vuurdoop in sy debuuttoets kry nadat hy in Frankryk se beginspan ingesluit is vir Vrydagaand se Sesnasies-kragmeting met Wallis in Parys. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Conor beboet, geskors vir bakleiery ná nederlaag
Die gemengdegevegskuns-sterre Conor McGregor en Khabib Nurmagomedov is albei Dinsdag deur die Nevada State Athletic Commission vir hul aandeel in ’n bakleiery ná hul geveg laas Oktober in Las Vegas … Sport (30-01-2019)
Netwerk24 ‘Farrell is Engeland se swak skakel’
'Jy kan onder sy vel klim, jy kan hom ontsenu.' Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Basta met kaalbas-tydskrifte ter wille van sport
Tydskrifte vir volwassenes word nie versteek nie. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Russiese skaakmeester tree uit
Die Russiese skaakmeester Wladimir Kramnik, wat beskou word as een van die voorste spelers ter wêreld, het Dinsdag sy uittrede uit internasionale mededinging aangekondig. Sport (30-01-2019)
Netwerk24 Kopkrap wag op Blitsbokke se breier
'Soms moet jy ouers speler laat gaan omdat hulle die stelsel bedreig.' Sport (30-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die krieketwêreldbekertrofee het gister in Kaapstad aangekom; Suid-Afrika en Pakistan se vyfde en beslissende eendagwedstryd word vandag in Kaapstad gespeel; en Formule Een gaan vir die eerste keer… Sport (30-01-2019)