Netwerk24 Weltergewigte laat bokslui watertand
Daar is min twyfel dat die afdeling vir weltergewigte die mees opwindende in die bokswêreld is. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Maleisië boet vir plan teen Israel se swemmers
Die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPC) het Maleisië van sy gasheerstatus vir vanjaar se Wêreld-Paraswemkampioenskappe gestroop omdat hy Israeliese deelnemers toegang tot dié byeenkoms geweier … Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Strydros Nonu ‘oefen soos ’n 19-jarige’
Tom Coventry, ’n hulpafrigter van die Blues se Superrugby-span, het vrese besweer dat die 36-jarige Ma’a Nonu oor die muur is en slegs ’n passasier in vanjaar se reeks sal wees. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Trekvoël Ertugral waai ná maand by klub
Muhsin Ertugral, die Turkse trekvoël-afrigter, het ná slegs ’n maand aan die stuur van Maritzburg United sy bedanking ingedien. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Skitterprestasies op Abrie van Staden-byeenkoms
Dit het Vrydag rekords gereën by die Abrie van Staden Prestige-atletiekbyeenkoms wat deur die Hoërskool Garsfontein in die L.C. de Villiersstadion by Tuks aangebied is. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Venter lek lippe af vir Cheetahs se nr. 9-trui
Die honger in die Cheetah-skrumskakel Shaun Venter was duidelik sigbaar toe hy Saterdag as plaasvervanger opgestuur is teen Zebre in die spanne se Pro14-wedstryd. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Bjorn en Eckhart spoeg vuur vir Affies
Die Affies-blitse Bjorn van Wyk en Eckhart Potgieter het albei die naweek ’n ses jaar-oue rekord uit die boeke gevee, in ’n naelbyt-wedloop in Pretoria. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Bjorn, Delano red met reeksrekord
Só iets is lanklaas gesien!. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Harris wen dubbelspel-titel in Tasmanië
Lloyd Harris van Suid-Afrika en Dudi Sela van Israel het die dubbelspeltitel in die Burnie Ope in Tasmanië gewen. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Sir Clive sê Rose gaan Sesnasies wen
Engeland se rugbyspan sal waarskynlik gemengde gevoelens hê oor sir Clive Woodward se voorspelling dat hy vanjaar as die Sesnasies-kampioen gekroon gaan word. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 ‘Kings se kop het nooit gehang’
Richard Cockerill, die afrigter van Edinburgh, het bewerings dat die Southern Kings nie fiks is nie afgelag nadat sy span Saterdag in Port Elizabeth deur die Oos-Kapenaars geklop is. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Novak nog nie die ‘Goat’, maar sterk op pad
Teen Roger Federer: 25-22 – en 12-6 in eindstryde. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Kevin nou bo Roger op ranglys
Hoewel Suid-Afrika se Kevin Anderson slegs die tweede ronde van die Australiese Ope kon haal – een ronde beter as in 2018 – het hy weer tot vyfde op die nuutste wêreldranglys geklim. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Indië maak korte mette met Kiwi’s
Indië se krieketspan het Maandag nogmaals gewys waarom hy vanjaar se Wêreldbeker (WB) as die groot gunsteling sal betree. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Kies Rassie op 3 en basta, sê Boeta
In Suid-Afrikaanse krieket is daar ’n geneigdheid om spelers uit posisie te kies en dan kwaad te wees as hulle nie goed vertoon nie. Sport (28-01-2019)
Maroela Pretorius kan die lig aan die einde van Blitsboktonnel wees
“Ek het nog nooit in my eie speeldae, óf as afrigter, ’n speler gesien wat só vinnig van die merkie kan versnel nie.” Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Cornal wou nie veld verlaat teen Leeus
Cornal Hendricks het Saterdag teleurgesteld sy kop geskud toe hy in die tweede helfte van die losmaker teen die Leeus vervang is. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Alonso voeg Daytona-titel by lang prestasielys
Die renjaer Fernando Alonso het Sondag nóg ’n hoofstuk in sy roemryke loopbaan geskryf toe hy die Daytona-uithouwedren oor 24 uur in Amerika gewen het. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Sunette (35) droom nog van Olimpiese goud
Die Olimpiese atleet Sunette Viljoen het die naweek gewys dat sy ná meer as ’n dekade steeds iemand in spiesgooi is om mee rekening te hou. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 SA atlete oorheers Ysterman in Oos-Londen
Sterk eindpogings in die hardloop-skof op die Ysterman 70.3-byeenkoms in Oos-Londen het Sondag seges vir Bradley Weiss en Annah Watkinson in onderskeidelik die mans- en vroue-afdelings verseker. Sport (28-01-2019)
Maroela Sarfraz geskors ná gewraakte kommentaar
Pakistan se kaptein, Sarfraz Ahmed, is deur die Internasionale Krieketraad oor die vingers getik vir sy gewraakte kommentaar in die eendagreeks teen Suid-Afrika. Sport (28-01-2019)
Maroela Pakistan laat Proteas pienk bloos
Die Proteas het hul eerste Pienkdag-wedstryd tot dusver op die Wanderers verloor, ná Pakistan gesorg het dat Faf du Plessis se span oor hul pienk veters gestruikel het. Sport (28-01-2019)
Netwerk24 Faf-Hash-vennootskap al ligpunt op swart pienkdag
Faf du Plessis weet nou die Protea-elftal makeer ’n bykomende kolwer wanneer die sneltrio van Kagiso Rabada, Dale Steyn en Lungi Ngidi nie al drie in die span is nie. Sport (28-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Novak Djokovic teen Rafael Nadal by die Australiese Ope; Suid-Afrika teen Pakistan op Wanderers; Ernie Els en Justin Harding by die Omega Dubai Desert Classic – hier is al die sportnuus vir d… Sport (28-01-2019)