Netwerk24 Osaka weet nie of sy tevrede is
’n Mens sal dink Naomi Osaka sal in die sewende hemel wees ná haar sege in die eindstryd van die vroue-enkelspel by Saterdag se Australiese Ope in Melbourne. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Powell bekommerd ná Blitsbok-vertoning
Jy hoef nie die vermoë van ’n Siener van Rensburg te hê om te weet dat dit broekskeur sal gaan as die Blitsbokke hul wêreldtitel vanjaar suksesvol wil verdedig nie. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Djokovic nou Melbourne se baas van die plaas
Die meester van Melbourne Park. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Bryson blink in Dubai, Justin skitter ook
Die Amerikaanse gholfspeler Bryson DeChambeau het Sondag sy eerste oorwinning in die Europese reeks behaal toe hy die Dubai Desert Classic met ’n allemintige sewe houe gewen het. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Cheetahs raak nie meegevoer met pragsege
Die skittersege van 61-28 wat die Cheetahs Saterdag in Bloemfontein oor Zebre in ’n Pro14-wedstryd behaal het, is net wat die span nodig gehad. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Pienk Proteas se krake skemer deur
’n Nuwe wedstryd, ’n nuwe kraak in die Proteas se mondering wat blootgelê word. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Kesa hol byna Zola se rekord flenters
Die Bloemfonteinse atleet Kesa Molotsane het Saterdag so byna Zola Budd se rekord by die Leon Botha Brandwag-4 km-wedloop in die Rosestad verbeter. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Loftus Versfeld met hoed in hand
“Loftus en die Blou Bulle was nooit ’n werk nie. Dit was ’n ongelooflike voorreg.” Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Spelers wil nie teken oor Saru se geldswye
’n Groot klomp van die land se topspelers weier om hul kontrakte by plaaslike franchises te verleng voordat die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) sê of spelers voortaan met wedstrydgeld of … Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Power pienk Proteas verlep
Suid-Afrika sal soos konings moet boul as hulle ’n eerste pienkdag-nederlaag Sondag op die Wanderers wil afweer. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Skitterende Djokovic wen 7de titel
As Novak Djokovic nog nie ’n huis in Melbourne besit nie, sal hy dalk na dese eiendom daar kyk. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Kolbe se Bok-debuut nie sy laaste lag
Dit is nie net Rassie Erasmus wat die afgelope jaar die waarde en talent van Cheslin Kolbe raakgesien het nie. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Jen in 2020 Superrugby se vyand
2020 gaan vir Suid-Afrikaanse spelers wat vir Japanse klubs speel, ’n boerpot-jaar wees, terwyl die Suid-Afrikaanse spanne in die Superreeks en die Top14-liga hul spelers wat in Japan gekontrakteer … Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Sarfraz vir 4 wedstryde geskors
Sarfraz Ahmed, Pakistan se krieketkaptein, is vir vier wedstryde deur die Internasionale Krieketraad (IKR) geskors. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Fidji kraai koning in Hamilton
Om een keer strooijonker te wees is dalk nog verteerbaar, maar om drie keer die naaswenner te wees is genoeg om jou spoed te breek. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Wiese wil Rassie beïndruk ná 2 nekoperasies
Millimeters het verlede jaar gestaan tussen Cobus Wiese en ’n nekbesering wat sy loopbaan kon beëindig. Sport (27-01-2019)
Maroela Fidji eindig Blitsbok-opmars
Ná ’n sterk begin by die Hamilton-sewes, is die Blitsboktrein deur Fidji ontspoor. Sport (27-01-2019)
Maroela Geskiedenisboeke word by Aussie Ope herskryf
Japan se Naomi Osaka het gister die vrouetitel gewen, terwyl Rafael Nadal en Novak Djokovic vandag mekaar die stryd in die Australie Ope aansê. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Nóg Blitsbok-trane
Die Blitsbokke moet met die vierde plek by die Hamilton-sewestoernooi tevrede wees nadat die gasheer, Nieu-Seeland, hulle in die uitspeelwedstryd om die bronsmedalje geklop het. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Amerika verloor sewesbreker
’n Gebreekte kakebeen gaan die Amerikaner Perry Baker, wat die afgelope twee jaar as Wêreldrugby se sewesspeler van die jaar aangewys is, ’n tyd langs die kantlyn hou. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Oorsese klubs warm op Pieter-Steph se spoor
Die Westelike Provinsie loop die gevaar om nog een van sy groot kanonne, Pieter-Steph du Toit, aan ’n oorsese klub af te staan. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Fidji breek Blitsbokke se harte
Fidji het die Blitsbokke sonder veel moeite uit die Hamilton-sewestoernooi geboender. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Bok-senter Am stof Akker en kie uit
Akker van der Merwe en Jeremy Ward het elkeen met twee pryse weggestap by die Haaie se prysuitdelingsfunksie Vrydagaand in Durban. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Medici hou indaba oor harsing-skudding
Maniere om die gevalle van harsingskudding op die rugbyveld te verminder en om beter maniere te vind om spelers te behandel en terug op die veld te kry ná kopstampe, is ’n prioriteit vir Suid-Afrika … Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Ernie staan sterk in Dubai se woestyn
Die gholfjaar 2018 het afgesluit met bespiegelinge oor wat Tiger Woods vanjaar kan vermag, en ’n ronde van 60 vir die 49-jarige Phil Mickelson. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Holder se waarde as kaptein uitgestal
Op die ouderdom van 23 is die swaar juk van die Windie-kapteinskap op Jason Holder se nek geplaas. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Osaka slag Tsjeggiese ster ná trane in badkamer
Toe Naomi Osaka verlede September in die eindstryd van die Amerikaanse Ope tussendeur die drama van Serena Williams se histerie en ’n vyandige skare staande gebly het om haar eerste Grand Slam-titel … Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Wyser Robert vol lof vir Faf de Klerk
Elke minuut van sy blitsbesoek aan Sale Sharks was vir Robert du Preez die moeite werd. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Weggooi-vleuel van Bulle laat Skotte nou juig
Hy is ’n vleuel en sy Springbokbroer ’n haker. Sy rugbyheld op die veld is die All Black-vleuel Julian Savea. Van die veld af, is sy broer Akker sy held. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Stryd van die reuse in Melbourne
Voor elke Grand Slam-toernooi word deesdae gevra of dit die een is waar die mantel in manstennis na die nuwe generasie aangegee sal word. Sport (27-01-2019)
Netwerk24 Blitsbokke en Fidji in halfeind slaags
Die Blitsbokke en hul ou aartsvyand, Fidji, sal kragte meet in die halfeindronde van die Hamilton-sewestoernooi. Sport (27-01-2019)