Netwerk24 ‘Só kan ons vir die WB oefen’
Uitdagende lopie-jaagtogte en teikens van meer as 300 is weliswaar nie goed vir Protea-ondersteuners se bloeddruk nie, maar volgens Reeza Hendricks is dit die perfekte voorbereiding vir die … Sport (26-01-2019)
Netwerk24 Smal uit; Treu in?
’n Storm woed in die Kaap oor ingrypende skommelinge aan die Stormers se bestuurspan met die voormalige Blitsbok-afrigter Paul Treu wat Gert Smal as direkteur van afrigting kan vervang. Sport (26-01-2019)
Netwerk24 Kanniedood-Kings klop Skotse gunsteling
Van moed opgee ken hierdie Oos-Kapenaars nie! Sport (26-01-2019)
Netwerk24 Avontuurlustige Cheetahs druk 9 drieë
Net 6 360 Cheetah-ondersteuners kan Saterdagaand trots voel oor hul span se skittersege van 61-28 oor Zebre in die spanne se Pro14-wedstryd in Bloemfontein. Sport (26-01-2019)
Netwerk24 Bulle klop Leeus in Super-litlosmaker
Dat die Bulle bo was sal oor drie weke niks tel wanneer nie. Sport (26-01-2019)
Netwerk24 Chaos heers in WP oor Paul Treu
Senior spelers wil glo hê WP moet sy bande met Treu verbreek. Sport (26-01-2019)
Netwerk24 Osaka seëvier Doer Onder
Naomi Osaka en Petra Kvitova het Saterdag vir ’n onvergeetlike eindstryd gesorg by die Australies Ope in Melbourne. Sport (26-01-2019)
Netwerk24 Rilee moker sy eerste T20-100-tal
Rilee Rossouw (100*, 51b) en Alex Hales (100, 48b) het Vrydag honderdtalle in die Rangpur Riders se sege van 72 lopies oor die Chittagong Vikings in Chittagong gemoker. Sport (26-01-2019)
Netwerk24 Kate in haar skik met beste marathon-tyd
Kate Roberts, voormalige Olimpiese driekampatleet van Suid-Afrika, was in haar noppies nadat sy die Dubai-marathon Vrydag in haar beste tyd tot nog toe voltooi het. Sport (26-01-2019)
Netwerk24 Blitse bespreek afspraak met Samoa
Ná ’n effense wankelrige begin het die Blitsbokke hulself reggeruk om Skotland uit die pad te vee op die eerste dag van die Hamilton-sewestoernooi Saterdag in Nieu-Seeland. Sport (26-01-2019)
Maroela Proteas dié keer die reën en wiskunde se baas
Die Proteas het die derde eendagwedstryd teen Pakistan met 13 lopies gewen, ná ’n reënonderbreking gesorg het dat die wedstryd vroegtydig gestop is. Sport (26-01-2019)
Netwerk24 Blitsbokke troef Franse
Dit was nie ’n wegholoorwinning nie, maar die Blitsbokke is steeds onoorwonne ná hul tweede groepwedstryd op die eerste dag van die Hamilton-sewestoernooi in Nieu-Seeland. Sport (26-01-2019)