Netwerk24 Hendricks kolf Proteas tot DL-sege
Net soos die reën wat Vrydagaand oor SuperSport-park in Centurion uitgestort het, het die lopies ook vrylik tussen Reeza Hendricks en Faf du Plessis gevloei. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 ‘Boertjie’ sing Flower of Scotland voor spieël
’n Voormalige Suid-Afrikaanse Skolerugbyspeler tel die dae af om vir Skotland uit te draf en sing die Skotte se nasionale lied reeds voor die spieël. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Stormers ook net mense, sê Valsbaai-breier
Opgewondenheid en senuweeagtigheid heers terselfdertyd onder Valsbaai se rugbyspan voordat hy Saterdag 40 minute teen ’n oefengroep van die Stormers speel. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Wie gaan die warmste rugby speel?
Estremamente warm!. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Pote, Swys se fokus sal op diepte wees
Daar sal weinig van die spelers wat Saterdag vir die Bulle en Leeus in ’n opwarmstryd op Loftus se B-veld speel vir dié spanne diens doen wanneer die Superrugby-reeks oor drie naweke begin. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Kings kan bordjies verhang ná Skotse skandes
Die Southern Kings kan Saterdag in die Madibaz-stadion in Port Elizabeth wraak neem op Edinburgh vir die lelike pak slae wat dié span hom vroeg hierdie maand in Skotland gegee het. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Jaque Fourie saam met VSA na sy 4de WB
Die oud-Springbok Jaque Fourie sal later vanjaar in Japan aan sy vierde Wêreldbeker-toernooi deelneem, maar dié keer as hulpafrigter van Amerika. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Bottervinger-Proteas jaag 318
Verbroude vangkanse het Pakistan se kolwers Vrydag op SuperSportpark in Centurion die geleentheid gegee om hul span tot ’n stewige totaal te voer in die derde eendagwedstryd teen Suid-Afrika. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Sipamla (20) met plek in Protea-groep beloon
Die 20-jarige snelbouler Lutho Sipamla is vir sy goeie vertonings in die Mzansi-superliga beloon met ’n plek in die Proteas se T20-groep vir die reeks van drie wedstryde teen Pakistan. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Sukses in Superreeks rigtingwyser vir WB-glorie
’n Wenkultuur, slim besluitnemers en koelkoppe op veral 9, 10 en 12, ’n sterk agttal, voorspoed met beserings, ’n bietjie geluk en ’n goeie skoot X-faktor. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Duitse ‘Ackers’ wil dié keer yster wees
Die Duitse driekampatleet Johann Ackermann kan Sondag op sy vertoning van verlede jaar verbeter en dié keer die Ysterman 70.3-byeenkoms in Oos-Londen wen. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Murray wys wéér slag in Kaapse driekamp
Die Kaapstadse driekampbyeenkoms sal eersdaags die elite-atlete se voorbereiding en kwalifikasie vir 2020 se Olimpiese Spele inlui. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Bokswêreld hou Thurman se terugkeer dop
Die bokswêreld sal die Amerikaanse vegter Keith Thurman se terugkeer na die kryt hierdie naweek met belangstelling dophou. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Novak bult spiere voor eindstryd
Novak Djokovic is nog ’n tree nader aan sy strewe om die alleenrekordhouer vir die meeste Australiese Ope-enkelspeltitels te word. Sport (25-01-2019)
Maroela Dié soort rugby in ’n liga van sy eie
League-rugby is tans nog die stiefbroer van die vyftienman- en seweskodes in Suid-Afrika, maar dit kan binnekort verander. Veral met talentvolle jong spelers soos Esje Esterhuyse wat deesdae die le… Sport (25-01-2019)
Netwerk24 All Blacks toe ook krieketbrekers
Almal weet die All Blacks word moeilik geklop, maar dit geld darem seker net op ’n rugbyveld en nie op ’n krieketveld nie?. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Japan kan op WB verras, sê Deans
Japan het ’n realistiese kans om die kwarteindronde van die Wêreldbekerrugby-toernooi te haal wat later vanjaar in sy agterplaas aangebied word. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Capriati kan Osaka onwetend aanspoor
Toe Naomi Osaka Donderdag haar plek in die eindstryd van die Australiese Ope bespreek het, het sy ’n unieke stukkie statistiek met die voormalige Amerikaanse tienerster Jennifer Capriati gedeel. Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Windies karnuffel Engelse kolwers
Kemar Roach, snelbouler van die Wes-Indiese Eilande, was die groot verwoester met die bal wat Engeland tot slegs 77 lopies in sy eerste kolfbeurt in die eerste toets tussen dié twee lande op … Sport (25-01-2019)
Maroela Faf: ‘Ons het hom vergewe’
Die Suid-Afrikaanse krieketkaptein, Faf du Plessis, het gesê dat hy en die span vir Sarfraz Ahmed vergewe het ná die Pakistanse kaptein se gewraakte kommentaar in die tweede eendagwedstryd in Durba… Sport (25-01-2019)
Netwerk24 Reël oor onkantspel stilletjies ‘verander’
Die reël wat die All Blacks laat in 2018 gehelp het om Engeland in Londen te klop, is deur Wêreldrugby hersien. Sport (25-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Drie Pro14-wedstryde word vanaand gespeel terwyl albei Suid-Afrikaanse spanne ook die naweek in aksie is. Intussen begin die IAAF se Wêreld- binnenshuise toer môreaand in Boston in die VSA. Sport (25-01-2019)