Netwerk24 Boksburg se DeeJay kry kans in VSA
’n Paar maande nadat die Suid-Afrikaanse bokser DeeJay Kriel besluit het om hom in Las Vegas in Amerika te setel, het hy ’n wêreldtitelgeveg beklink. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Proteas begin skaaf met oog op Tokio
Die nuwe afrigter van die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan, Robin van Ginkel, is reeds met sy siftingsproses besig om sy sterkste moontlike span vir vanjaar se internasionale uitdagings te vind. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Cheetahs se beginspan wink vir Abongile
Die Cheetahs se losvoorspeler Abongile Nonkontwana kan tot die beginspan bevorder word vir Saterdag se Pro14-wedstryd teen Zebre in Bloemfontein. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Vrou agter Pouille se sukses Doer Onder
Jy kan waarskynlik jou huis daarop verwed dat Australië nie voor vanjaar se Australiese Ope een van Lucas Pouille se gunstelingplekke was nie. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Cobras, Lions steeds kop aan kop
Die laaste ronde van meerdagkrieketwedstryde sal die 2018-’19-kampioen bepaal nadat die twee voorlopers, die Cape Cobras en die Lions, vandeesweek albei aan die wenkant was. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Wiese fiks om spiere te bult
Die bielie-flank Cobus Wiese maak Saterdag ’n welkome terugkeer in die kleure van die Stormers nadat hy verlede jaar die Westelike Provinsie se ganse Curriebeker-veldtog met ’n skouerbesering … Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Proteas het Sarfraz vergewe, sê Faf
Die Proteas koester geen wrok teen Pakistan se kaptein, Sarfraz Ahmed, ná sy omstrede uitlatings Dinsdag in die tweede eendagwedstryd in Durban nie. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Sportmal Dreyers roei saam in Dusi
Agt jaar nadat hy laas deelgeneem het, sal die Suid-Afrikaanse sportman Martin Dreyer in Februarie weer vir die Dusi-kanomarathon aantree. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Leeus se welpies moet brul op Loftus
Die Leeus pak die Bulle Saterdag op Loftus Versfeld in ’n slypwedstryd vir die Superrugby-reeks met ’n rits nuwelinge in hul geledere. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Kvitová loop lang pad van trauma na triomf
Eers ’n hoë berg in die gedaante van ’n knaende vyand wat geweier het om haar in vrede te laat – en toe die afdraande terwyl die son al helderder op haar skyn. Sport (24-01-2019)
Maroela Gaan dit ’n Nadal/Djokovic-finaal wees?
Spanje se Rafael Nadal het gemaklik na die eindstryd van die Australiese Ope deurgedring en ’n watertandontmoeting met die wêreldnommereen is te wagte. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Maties wil nie in dop kruip vanjaar
Nadat die Maties in ’n klas van hul eie was in die eerste drie weergawes van die Varsitybeker-reeks (2008, 2009 en 2010), moes hulle daarna agt jaar wag voordat hulle eindelik in 2018 weer as die … Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Edinburgh 12 sterre kwyt, maar bly gedug
Selfs al moes Edinburgh 12 van sy spelers aan die Skotse rugbyspan afstaan, sal die Southern Kings nie rustiger kan slaap voor hul Pro14-stryd Saterdag in die Madibaz-stadion nie. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Grant en Lappies in Japan se oefengroep
Twee voormalige Bulle tel onder die drie spelers met Suid-Afrikaanse wortels, wat in Japan se oefengroep vir 2019 se Wêreldbeker-toernooi ingesluit is. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Nadal gee Tsitsipas ’n tennisles
Stefanos Tsitsipas en die ganse tenniswêreld het geweet hy gaan op sy allerbeste moet wees om Donderdag in Melbourne ’n Griekse tragedie te vermy. Sport (24-01-2019)
Maroela Red Bull gee branderplanke vlerke
Die wêreld se grootste vlieërplankkampioenskap gaan binnekort in Kaapse waters aangebied word. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Oud-Protea Botha verras met uittrede
Die voormalige Suid-Afrikaanse draaibouler Johan Botha, wat sedert 2012 in Australië woon, het sy uittrede – met onmiddellike ingang – uit alle krieket aangekondig. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Moenie sissies wees, hoor krieketspelers
'As hulle ’n bietjie son in hul oë kry, is dit deel van die spel.' Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Varsitybeker sal aanhou blom, sê Pienaar
'Die reeks het vir baie spelers die grondslag vir hul loopbane gegee.' Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Borg sê jammer oor ster ‘te wit’ is in reklame
Haar ma is Japannees terwyl haar pa van Haïti afkomstig is. Sport (24-01-2019)
Maroela Ahmed sê jammer vir gewraakte kommentaar
“Dit was beslis nie my bedoeling om enigiemand te ontstel nie.” Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Osaka haal 2de Slam-eindstryd in 2 pogings
Die vierde gekeurde Naomi Osaka van Japan is Donderdag deur na haar eerste Australiese Ope-eindstryd nadat sy geseëvier het in ’n rillerstryd teen die Tsjeg Karolina Pliskova (sewende). Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Kvitova haal eindstryd in skoonstelle
Die agste gekeurde Tsjeg Petra Kvitova het Donderdag haar eerste Australiese Ope-eindstryd gehaal. Sport (24-01-2019)
Netwerk24 Blitsbok Kyle Brown verbaas oor rekord
'Ek het nie eens Cravenweek gespeel nie.' Sport (24-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi sal weer die Stormers in vanjaar se Superrugby-reeks aanvoer en in die Engelse Ligabeker is gisteraand een wedstryd gespeel. Sport (24-01-2019)