Netwerk24 Groot manne gaan in Pta appels swaai
Dis nie elke dag dat daar drie swaargewig-gevegte in een toernooi in Suid-Afrika plaasvind nie. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Engelsman tatoeëer Bok se naam op sy arm
'Wel, ek is ’n man van my woord.' Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Wikkel met inskrywings vir 2019 se MasterCoach
Die Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp sal op 7 en 8 Februarie die jaarlikse MasterCoach-konferensie aanbied. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Kesa deins vir niemand terug
Haar sege die afgelope naweek op die Suid-Afrikaanse landloopproewe was nie te versmaai nie, maar dit was belangriker om by die plan te bly, sê Kesa Molotsane. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Akhtar hoop Ahmed kry ligte straf voor WB
Die Internasionale Krieketraad (IKR) sal waarskynlik eers Donderdag ’n verklaring uitreik oor ’n rassistiese aanmerking wat Pakistan se kaptein, Sarfraz Ahmed, glo Dinsdagaand in Oerdoe in die tweede … Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Ná 13 paaltjies wink rekord vir Piedt
Die draaier Dane Piedt het vir ’n tweede keer in drie krieketwedstryde meer as tien paaltjies in ’n meerdagstryd laat kantel om die Cape Cobras se hoop op die titel te laat opvlam. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Garth straks gou ’n Bul
Die oud-Haai Garth April sal ’n Bulle-kontrak kry as hy ’n mediese toets kan slaag. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Russe bly ongestraf ná hul spertyd mis
Die Wêreldagentskap teen verbode middels het die wenkbroue laat lig met sy besluit om nie weer die Russiese agentskap teen verbode middels te skors nie. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 SA vroue ‘moet glo hulle is waardig’
’n Baie moeilike taak wag in Februarie op die Suid-Afrikaanse Fedbeker-tennisspan in sy kragmetings in Groep II van die Euro/Afrika-sone Luxemburg, sê René Plant, afrigter. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Dukisa soek tyd om stempel af te druk
Ntabeni Dukisa soek net genoeg tyd in een posisie om al sy selfvertroue terug te kry. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Steyn terug om strooipop te pak
Die tweestryd tussen Dale Steyn van die Proteas en sy strooipop van oor die jare, Pakistan se Mohammad Hafeez, kan hervat word ná die Suid-Afrikaanse snelbouler vir die laaste drie eendagwedstryde … Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Collins wil luid en astrant bly
In die tweede ronde van die Australiese Ope het tennisliefhebbers verlede week iets gesien wat maar min in dié sport op skou is: Die openlike uittarting van ’n teenstander. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 ‘Moenie vrees, ek het hokkie gespeel’
Hy het hokkie op skool gespeel en daarom beskou Andile Phehlukwayo nie die omgekeerde veeghoue, wat Protea-ondersteuners Dinsdagaand na hartpille sou laat gryp het, juis as ’n waagstuk nie. Sport (23-01-2019)
Maroela Oud-Bokkaptein laat nou die speke sing
Vergeet van rugbystewels, John Smit dra deesdae fietsrybroeke! Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Siya bly Stormers se kaptein
Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, sal ook weer die Stormers in vanjaar se Superrugby-reeks aanvoer. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Son, ja die son, hou krieketspelers van veld
Reën en selfs ’n hond het al krieketwedstryde onderbreek, maar in Napier, Nieu-Seeland het die son Woensdag spelers tydens ’n eendagwedstryd van die veld gedwing. Sport (23-01-2019)
Maroela Vrystaatse skrumghoeroe sak ook in Bulls-skrum
Daar is ook ’n paar ander interessante spelerskuiwe in die Superrugby-landskap. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Ellis in haar noppies met Banyana se vroeë peil
Die feit dat hulle vroeg in die jaar reeds so goed vertoon, voorspel net goeie dinge vir die Wêreldbeker-toernooi in Junie in Frankryk, sê Desiree Ellis, afrigter van Banyana Banyana. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Woede oor Williams, maar Serena speel nie saam
Was dit daardie omstrede voetfout-beslissing? Was dit haar geswikte enkel? Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Impey mik vir glorie in Tour de France
Suid-Afrika se goue fietsryer Daryl Impey sê dit is ’n realistiese doelwit vir hom om ’n skofsege in die Tour de France te behaal. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Novak in halfeind ná kapoet Kei se lyf ingee
Novak Djokovic is lankal verby die stadium in sy loopbaan waar hy hulp van die geluksgodin nodig het – maar Woensdag in Melbourne het hy dit nietemin gekry. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Bok-afrigter loof ‘koelkop’ Lambie
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het sy stem gevoeg by ’n lang lys rugbypersoonlikhede wat hulde aan Patrick Lambie gebring het. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Ulster skors toeskouer lewenslank vir rassisme
Simon Zebo se pa is van Karibiese afkoms. Sport (23-01-2019)
Maroela Sarfraz dalk in sop oor rassistiese aanmerking
Pakistan se kaptein en paaltjiewagter kan in die sop wees oor sy aanmerking teenoor ’n Protea-speler in die tweede eendagwedstryd in Durban. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Schumacher jr. ‘onder genoeg druk’
Mick Schumacher (19) is reeds op die F1-radar. Sport (23-01-2019)
Maroela Rassie en Andile speel met pure Protea passie
Op 80/5 het twee onervare Proteaspelers die kastaiings teen Pakistan uit die vuur gekrap. Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Sarfraz glo rassisties teenoor Protea
'Haai swart man, waar sit jou ma vandag?' Sport (23-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Suid-Afrika en Pakistan se tweede eendagwedstryd is gister in Durban gespeel. Suid-Afrika wen die wedstryd met 5 paaltjies en die reekstelling is nou een elk; In die dubbelspel in die Australiese O… Sport (23-01-2019)
Netwerk24 Pliskova klop Serena in dramatiese stryd
Karolina Pliskova het Woensdag ’n merkwaardige terugvegpoging vermag om Serena Williams vir ’n plek in die halfeindronde van die Australiese Ope te klop. Sport (23-01-2019)