Netwerk24 Moeilikheid kom as Cheetahs hul kwaal kan uitstryk
Hoewel die Cheetahs vanjaar nog onoorwonne is, het hul onvermoë om af te rond in dié twee Pro14-wedstryde gelol. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Knie hou Boere-Fransman uit Sesnasies
Die Suid-Afrikaans gebore Bernard le Roux gaan Frankryk se Sesnasies-veldtog weens ’n kniebesering misloop. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Banyana en Swede speel gelykop
Banyana Banyana se tweede vriendskaplike sokkerwedstryd teen ’n top10-land in vier dae het Dinsdagaand sonder enige doele in die Kaapstad-stadion geëindig. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Netbalbaas voorspel Proteas gaan medalje wen
Suid-Afrika sal van die Wêreldbeker-toernooi terugkom met ’n medalje. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Veelsydige Andile breek Pakistan
Andile Phehlukwayo en Rassie van der Dussen het elk hul aanspraak op ’n Wêreldbeker-plek Dinsdag in Durban ’n stewige hupstoot gegee, maar Pakistan het opnuut verskeie gebreke in die Proteas se … Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Kings kan verras met oud-Leeu in 23-tal
Die Southern Kings kan dalk vir ’n yslike verrassing sorg deur die voormalige Leeus-losskakel Bader Pretorius in sy groep vir Saterdag se Pro14-wedstryd teen Edinburgh in Port Elizabeth in te sluit. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Vuisvoos Kei gaan diep moet delf teen Novak
Hy staan bekend as een van manstennis se mees vasbeslote spelers, maar Kei Nishikori se vegtersinstink sal Woensdag meer as ooit getoets word. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Malan se 100-tal op ys weens krampe
Dit was nie draaiboulwerk soos gevrees is, maar krampe wat die Cape Cobras se momentum Dinsdag in Oudtshoorn ’n effense knou gegee het. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Daan gaan nou Cheetahs én Bulle leer skrum
Daan Human sal die volgende paar maande om die beurt die Cheetahs en Bulle in die skrums onder hande neem. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Oud-Bokkaptein gaan 600 km trap op fiets
John Smit, voormalige Springbok-rugbykaptein, is dié keer slaggereed vir die TransCape-bergfietstoer in die Wes-Kaap, nadat hy in 2018 weens onvoorsiene omstandighede nie kon deelneem nie. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Ronaldo dok op om uit tjoekie te bly
Die Portugese sokkerster Cristiano Ronaldo is Dinsdag met bykans €19 miljoen (sowat R300 miljoen) beboet vir belastingontduiking, maar gaan danksy ’n pleitooreenkoms met Spaanse owerhede tronkstraf … Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Stertkolwer Ali tot Pakistan se redding
Só power was Pakistan se kolwers Dinsdag in die tweede eendagwedstryd teen Suid-Afrika in Durban, dat ’n stertkantkolwer moes probeer om sy span tot ’n verdedigbare totaal te voer. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Gatland dalk ‘werkloos’ ná WB-toernooi
Warren Gatland hou nog sy opsies oop vir ’n moontlike afrigterspos ná sy swanesang as Wallis-breier op vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi. Sport (22-01-2019)
Maroela Ronaldo spring tronkstraf vry
Skatryk Cristiano Ronaldo spring tronkstraf vir belastingontduiking vry maar kry groot boete. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Frylinck moker drie 6’e in laaste beurt
Die veelsydige Protea Robbie Frylinck, wat reeds met die bal sy stempel afgedruk het in die Bangladesj Premierliga, het sy spanmaats gewys dat hy ook ’n doeltreffende mokerman is. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Krag teen krag in ‘nuwe’ SS-reeks
Die SuperSport-uitdaagreeks word vanjaar in ’n nuwe formaat beslis, soortgelyk aan hoe die Curriebeker-rugbyreeks die afgelope paar seisoene bepaal is. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Nadal beëindig Tiafoe se sprokie
Frances Tiafoe is nie ’n man wat bang is vir hardloop nie. Hy sit sy volle gewig agter elke hou, dink oor die hoeke waarteen hy die bal wil slaan en probeer homself gereeld uitdaag. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Franse bielie-senter dalk na Haaie op pad
Die Haaie se geflikflooiery met Franse rugbyspelers kan moontlik in 2020 hervat word. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Jake se span ‘wen titel in Afrikaans’
Die feit dat soveel Suid-Afrikaners betrokke was in hul span, het nogal gehelp – veral in die lynstane. Sport (22-01-2019)
Maroela Kagiso in wêreldtoetsspan
Kagiso Rabada is die enigste Suid-Afrikaner wat deur die Internasionale Krieketraad se keurkomitee in hul wêreldtoetsspan vir 2018 ingesluit is. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 ‘Ons wil kritici verkeerd bewys’
'Ons gaan hou by dit wat in die verlede vir ons gewerk het.' Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Kvitova breek Australiese harte
Wraak was Dinsdag die Aussies nie beskore nie. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 All Black se 30 familielede sy 1ste prioriteit
'My pa was ’n timmerman en die enigste broodwinner.' Sport (22-01-2019)
Maroela Opskuddings by Aussie Ope
Die Aussie Ope sorg vir hope opskuddings op die tennisbaan. Suid-Afrika se sesde gekeurde dubbelspeler, Raven Klaasen, het ook die onderspit gedelf. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 IKR sal Proteas motiveer met dié dwarsklap
SA steek sleg af in IKR se Toets- en Eendag-wêreldspan. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Kohli in skadu van sy Bollywood-vrou
Virat Kohli se vrou, die Bollywood-aktrise Anushka Sharma, is glo ’n groter superster in Indië as hy. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 ‘Tot Aussies en Kiwi’s bly vir Proteas’
Daar is nie meer ongelowige Thomasse in die SA netbalspan nie. Sport (22-01-2019)
Maroela Blitsbokke wil weer die kroon dra
Ná twee teleurstellende toernooie in die HSBC-sewesreeks, sal die Blitsbokke alles in die stryd wil werp vir die komende Nieu-Seelandse toernooi. Sport (22-01-2019)
Netwerk24 Klaasen uit Aussie Ope; Tsitsipas seëvier
Die sesde gekeurde dubbelspelpaar van die Suid-Afrikaner Raven Klaasen en sy spanmaat, Michael Venus van Nieu-Seeland, is Dinsdag in die kwarteindronde van die Australiese Ope uitgeskakel. Sport (22-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
In die dubbelspel sal Suid-Afrika se Raven Klaasen en Michael Venus van Nieu-Seeland vandag in die kwarteind in aksie wees. Sport (22-01-2019)