Netwerk24 Davids in sy noppies met CJ se ysterspel
Die Southern Kings-flank CJ Velleman is weer besig om die soort spelpeil te bereik wat kenners in 2016 in sy eerste jaar in Superrugby so gaande gehad het. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Drie was lekker ná sy geelkaart – Luan
Hy het net die bal geplaas, enigiemand anders kon dit gedoen het. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Dylan, die Leeus se vonkelwynprop
Die terugslae wat hy in die afgelope drie seisoene beleef het, het hom geestelik sterker gemaak. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Agt maande later, maar groottoon pla Liza steeds
Die Bulle-stut Lizo Gqoboka het van sy beste rugby nog begin speel toe hy verlede seisoen ontydig ’n toonbesering opgedoen het in die Superreeks. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Draaiers pluk vere in Oudtshoorn
Die Cape Cobra-draaiers het Maandag op die eerste dag reeds agt van die nege paaltjies in die Titans se eerste beurt laat kantel, wat daarop dui dat ’n draaierstryd in Oudtshoorn wag. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Ervare Dry wil vonk vir Blitse verskaf
Ná die lang tyd wat Chris Dry nie deel van die Blitsbokke was nie, is hy uitgehonger om sy invloed te laat geld. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Groentjie raap titel voor Phil, Adam weg
Die groentjie Adam Long kon Sondag danksy ’n voëltjie op die laaste putjie vir Phil Mickelson en Adam Hadwin met een hou klop om sodoende sy eerste wentjek in die Amerikaanse PGA-reeks te verdien. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 ‘Ek gee nie om as vroue meer verdien’
'Soos julle weet, is ek versot op vrouetennis.' Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Pat volg dalk in Vic, Jean se voetspore
Rugbyliefhebbers het heel moontlik nog nie die laaste van Pat Lambie gesien – of gehoor – nie. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Luus haar plek in Protea-span kwyt
Een van die staatmakers van die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan, Suné Luus, is oor die hoof gesien vir Februarie se eendag- én T20-reeks teen die besoekende Sri Lanka. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Novak gly, staan op, seëvier
Hy het hom in ’n stadium plat op sy boude bevind en vir meer as drie uur al sy dae gehad om die Russiese vuur aan die anderkant van die net te blaas – maar niks hiervan kon Novak Djokovic Maandag … Sport (21-01-2019)
Netwerk24 'Tahs gee Hunt kans ná stryd teen dwelms
'Ek wil dit met albei hande aangryp.' Sport (21-01-2019)
Maroela Spar Proteas blom in Liverpool
“Die Proteanetbalspan maak stelselmatig geskiedenis.” Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Iere ontbied oud-Stormer vir Sesnasies
Die voormalige Stormers-slot Quinn Roux is in Ierland se groep vir die Sesnasies-reeks ingesluit, nadat die Munster-hemelbesem Tadhg Beirne die afgelope naweek sy knie beseer het. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Rugbyspelers laat deesdae skaal kreun
Moderne rugbyspelers weeg deesdae 25% meer as wat hulle in die 1950’s geweeg het en dit lei tot meer beserings. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Warner se elmboog ook onder mes
Die geskorste voormalige Australiese onderkaptein, David Warner, sal na verwagting Dinsdag ’n operasie aan sy elmboog ondergaan nadat hy hom aan die Bangladesj-premierliga (BPL) onttrek het met dié … Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Gibbs kap Amla oor ‘slakkepas-beurt’
Herschelle Gibbs het Hashim Amla, sy voormalige Protea-spanmaat, fel op Twitter gekritiseer ná Amla se honderdtal Saterdag in die eerste eendagwedstryd teen Pakistan in Port Elizabeth. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Serena sweet bloed om Halep te klop
Dit het elke ons van haar veggees, al haar vernuf en ’n sielkundige gehardheid geverg, maar Serena Williams is vir die 12de keer in haar loopbaan deur na die kwarteindronde van die Australiese Ope. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Dikbek Zverev kry les by kalm Raonic
As Alexander Zverev Maandag soveel pyn aan Milos Raonic toegedien het as aan sy raket, sou hy ’n veel beter dag in Melbourne gehad het. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Troosprys vir Proteas se Karla
Australië se netbalspan het Sondagaand sy vyfde titel in die Vierhoekige reeks gewen ten spyte van ’n naelskraapse nederlaag teen Engeland. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Banyana hou asem op oor kaptein
Van Wyk het ook Sondag se oefening misgeloop. Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Sharapova weier om vrae te beantwoord
'Ek dink dit is ’n verspotte vraag om te vra.' Sport (21-01-2019)
Maroela Skilpad-Proteas moet haastiger wees in Durban
Die Proteas het Saterdag die eerste eendagwedstryd teen Pakistan verloor bloot omdat hulle te stadig gekolf het. In Durban sal hulle moet begin om die spoedlepel bietjie harder in te trap indien hu… Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Zverev vernietig sy raket in nederlaag
Die 21-jarige jong Turk se droewige rekord by Slams duur voort. Sport (21-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Australiese Ope het gister sy sewende dag in Melbourne beleef en verskeie gekeurde spelers is uitgeskakel. En in die Pro14-reeks het die Southern Kings en die Cheetahs in Port Elizabeth kragte … Sport (21-01-2019)
Netwerk24 Stryd tussen Cobras, Lions voor die deur
Alles dui daarop dat die laaste twee weke van die plaaslike meerdaagse krieketreeks in ’n tweestryd tussen die Cape Cobras en die Lions gaan uitloop. Sport (21-01-2019)