Netwerk24 Orkaan Collins blaas Kerber weg
Angelique Kerber is Sondag deur Orkaan Collins uit die Australiese Ope-tennistoernooi geboender. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Beukes bobaas in Attakwas
Die Suid-Kaapse bergfietsryer Matthys Beukes het Saterdag die uitdagende eendaagse Attakwas-uitdaagren in die Suid-Kaap die tweede agtereenvolgende keer gewen. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Manchester City maak maalvleis van Huddersfield
Manchester City se sokkerspan het die gaping tussen hom en Liverpool in die Engelse Premierliga weer tot tot vier punte verklein nadat hy Sondagmiddag ’n afrigterlose Huddersfield met 3-0 geklop het. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Kings is nie koning van skrums
Die Southern Kings se skrum-nagmerrie duur voort. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Proteas trap klei oor draai
Nóg ’n draaibouler in die Proteas-span kon dalk ’n verskil gemaak het in die uitslag van die eerste eendagwedstryd Saterdag teen Pakistan in Port Elizabeth, sê Hashim Amla. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Proteas verloor in riller teen Nieu-Seeland
Stomgeslaan deur Suid-Afrika se vertoning. Dit was die groot lofuiting wat Noeline Taurua, afrigter van die Nieu-Seelandse netbalspan, Sondag vir die Proteas gehad het. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Banyana se geldtwis opgelos
Die dispuut oor die Suid-Afrikaanse vrouesokkerspan se bonusse is besleg. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Proteas wil Ottis Gibson behou, sê Faf
Die Proteas sal daarvan hou as Ottis Gibson na afloop van die komende Wêreldbekertoernooi in Engeland steeds die span afrig, sê Faf du Plessis. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Federer sneuwel in Griekse tragedie
Roger Federer het hom Sondag midde-in ’n Griekse tragedie bevind toe die 20-jarige Stefanos Tsitsipas hom in die vierde ronde van die Australiese ope tennistoernooi in Melbourne verslaan het. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Impey wen weer in Australië
Suid-Afrika se Daryl Impey het Sondag op die verraderlike Willunga-heuwel buite Adelaide vasgebyt en só die eerste fietsryer geword wat agtereenvolgende titels in Australië se Tour Down Under gewen … Sport (20-01-2019)
Netwerk24 20-jarige Tsitsipas klop Federer
Die 20-jarige Griek Stefanos Tsitsipas het die tennismaestro Roger Federer se begeerte om sy Australiese Ope-titel suksesvol te verdedig in ’n titaniese stryd in Melbourne verydel. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Nou is dit tyd om Kiwi’s te slag
Die Silwervarings bewe in hul swart rokkies. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Valke sprei vlerke en maak nes in Maleisië
Die Valke gaan die Maleisiese hoofstad Kuala Lumpur as sy oorsese tuiste gebruik wanneer hulle binnekort hul buiging maak in die splinternuwe rugbyreeks Rapid Rugby. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Pacquiao troef Broner
Die reeds legendariese Filippynse bokser Manny Pacquiao het Sondagoggend in Las Vegas in die Amerikaanse deelstaat Nevada vir nog ’n verstommende vertoning in die bokskryt gesorg. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Ouditeure pak môre Noordwes se chaos
’n Groep forensiese ouditeure sal môre by Noordwes-krieket se hoofkantoor in Potchefstroom aanmeld om hul ondersoek na die unie se chaotiese finansies te begin. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Dit raak ál smeriger
Die bekgeveg tussen Lleyton Hewitt en Bernard Tomic raak by die dag smeriger. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 Peru se sand breek moed, karre
As enigiemand vooraf gedink het vanjaar se Dakar-tydren gaan makliker wees omdat dit net in een land plaasvind, het hulle ’n helse fout gemaak. Sport (20-01-2019)
Netwerk24 ‘Rugby of my lewe’
Twee top-neuroloë – een in Suid-Afrika en een in Frank­ryk – het Pat Lambie aangeraai om rugby ter wille van sy gesondheid te los nadat dié Springbok in nege maande nie die simptome van … Sport (20-01-2019)