Netwerk24 Proteas klop Rose in hul agterplaas
Ja, Proteas, julle kan!. Sport (19-01-2019)
Netwerk24 Liverpool sit steeds stewig op voorste plek
Liverpool het Saterdag sy greep op die voorste plek van die Premierliga verstewig met ’n naelbytsege met 4-3 oor Crystal Palace. Sport (19-01-2019)
Netwerk24 En daar wen Pakistan toe in PE
Het die Proteas die regte spankeuse gemaak vir hul eendagwedstryd Saterdag in Port Elizabeth teen Pakistan?. Sport (19-01-2019)
Netwerk24 Britte kap Wada
Die Britse Agentskap teen verbode middels (Ukad) het ’n versoek gerig vir “groot veranderinge” aan sy wêreldeweknie, Wada, veral wat die hantering van die Russiese krisis betref. Sport (19-01-2019)
Netwerk24 Lambie finaal klaar met rugby
Dis amptelik: Patrick Lambie het finaal sy rugbystewels weggepak en sy uittrede tree onmiddellik in werking. Sport (19-01-2019)
Netwerk24 Amla help Proteas tot 266/2
Hashim Amla het Saterdag in Port Elizabeth nog ’n mylpaal bereik en die Proteas gehelp om in hul kolfbeurt in die eerste eendagwedstryd teen Pakistan op St. George-park 266/2 te kry. Sport (19-01-2019)
Netwerk24 Venus val kort van Serena-stryd
Aanhangers van die Amerikaanse tennisster-susters Serena en Venus Williams sal ongelukkig nie by die Australiese Ope ’n 31ste kragmeting tussen die twee sien nie. Sport (19-01-2019)
Netwerk24 SA t. Pakistan
Regstreekse telkaart van eerste eendagstryd tussen Suid-Afrika en Pakistan in Port Elizabeth. Sport (19-01-2019)
Netwerk24 Williams maak kleingeld van Yastremska
Die Amerikaner Serena Williams het haar titelvoorneme Saterdag duidelik gemaak toe sy met die Oekraïene se Dayana Yastremska klaargespeel het in die derde ronde van die Australiese Ope in Melbourne. Sport (19-01-2019)
Netwerk24 Bok vir sports raak pad byster
’n Mens wil nou nie hoes, proes of skinder nie, maar wat het die daai voormalige Springbok-rugbyspeler gedink toe hy Woensdag ewe doodluiters twee gholfstokke by die Stellenbosch-gholfklub uit ouens … Sport (19-01-2019)