Netwerk24 F1-legende uit hospitaal ontslaan
Die driemalige Formule Een-wêreldkampioen Niki Lauda is uit ’n hospitaal in Oostenryk ontslaan nadat hy ernstige griep gehad het, berig bbc.com. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Fury verdien dikker beursie
Die Wêreldboksraad (WBR) wil hê dat Tyson Fury meer sous skep uit sy herontmoeting met die swaargewigkampioen Deontay Wilder. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Nóg ’n All Black-angel vir Wasps
Die Engelse rugbyklub Wasps het hul tweede All Black-aanwins in twee dae aangekondig, met die Hurricanes-vaskopstut Jeff Toomaga-Allen wat hom ook aanstaande seisoen by hulle aansluit. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Cheetahs onveranderd vir derby
Franco Smith, breier van die Cheetahs, het ’n onveranderde span aangekondig vir Vrydag se Pro14-derby teen die Southern Kings in Port Elizabeth. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 ’n SA Hilux kraai koning in Dakar
Toyota SA se internasionale renspan wat die Dakar-veldtydrenmotors hier bou en ontwikkel, het uiteindelik ná agt probeerslae die wêreld se langste en moeilikste motorren gewen. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Lions brul hard, wil Cobras om titel troef
Nadat dit in ’n stadium gelyk het asof die Cape Cobras in ’n eenman-wedloop was in die meerdaagse krieketreeks, blaas die Lions nou hard in hul nek en is hulle met twee kragmetings oor minder as twee … Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Rassie hoop Oos-Kaap hom weer goedgesind
Rassie van der Dussen hoop die Oos-Kaap kan weer vir hom ’n gelukkige jagveld wees wanneer die Proteas Saterdag in die eerste eendagwedstryd van die reeks teen Pakistan in Port Elizabeth speel. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 2 SA juniors kwalifiseer vir Aussie Ope
Vir ’n derde agtereenvolgende jaar sal daar ’n tennisspeler van Grey-kollege in aksie in die Australiese Ope vir juniors wees. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Meer mense na Loftus vir sokker as rugby in 2018
Die Blou Bulle Maatskappy (BBM) het in 2018 met afleggings, besparings, spelers wat van hul kontrakte vrygestel is en lenings van aandeelhouers finansieel kop bo water gehou. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 19-jariges verras in Aussie Ope
Novak Djokovic, die sesmalige kampioen en eerste gekeurde in die Australiese Ope, het soos verwag ’n maklike sege oor Jo-Wilfried Tsonga behaal, maar dit was twee promotorskeuses van Australië wat … Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Rugby in Soweto Matfield se ‘hoogtepunt’
Die beste twee weke van sy loopbaan. Victor Matfield, die mees ervare Springbok nóg, het die Bulle se 2010-triomf in die Superrugby-kompetisie in Soweto só beskryf toe daar Woensdag van Barend van … Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Kiwi-stut maand geskors vir duikslag
Die Nieu-Seelandse stut Ben Tameifuna is in Frankryk vir vier weke geskors nadat hy skuldig bevind is aan ’n gevaarlike duikslag in die Top14-rugbyliga. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Speel met ’n glimlag, pleit Kings-breier
Speel weer met lewensvreugde! Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Dry se Blitsbok-droogte op ’n einde
Swak spelpeil het Ryan Oosthuizen sy plek in die Blitsbokke se groep gekos vir die volgende twee toernooie van Wêreldrugby se sewesreeks. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Farrell slaan alleen Engeland se kitaar
Die man wat die Springbok-senter André Esterhuizen in November op Twickenham katswink “geduik” het, Owen Farrell, sal Engeland se alleen-kaptein wees wanneer die Rose hul Sesnasies-veldtog op 2 … Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Serena stoom voort Doer Onder
Serena Williams, sewemalige vrouewenner in Melbourne, het Donderdag voortgestoom in vanjaar se Australiese Ope met ’n klinkende sege van 6-2, 6-2 oor Eugenie Bouchard in die tweede ronde. Sport (17-01-2019)
Maroela Kwagga word toe ’n Skot
Dit is bevestig: Kwagga van Niekerk gaan inderdaad vir Skotland in die o.20 Sesnasies-reeks speel. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Jean-Luc 3 maande uit, Rob loof ‘uitstappies’
Die Haaie het ’n duur prys betaal vir hul besluit om die ysterflank Jean-Luc du Preez op ’n korttermyn-kontrak aan die Sale Sharks vry te stel. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Snuiter wys Melbourne die middelvinger
'Dit is nie ’n groot kwessie nie. Maar hoekom?' Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Alle oë op Sharapova en Wozniacki
Die tenniswêreld se oë sal Vrydagoggend (SA tyd) op die Rod Laver Arena in Melbourne gerig wees wanneer Maria Sharapova en Caroline Wozniacki mekaar in die derde ronde van die Australiese Ope die … Sport (17-01-2019)
Maroela Kom meet jouself teen Froning, Smith, Davidsdottir en Sigmundsdottir
Die 2019 Reebok CrossFit Ope is ’n maand of wat weg. En tydens dié wêreldwye kompetisie kan jy jou fiksheid teen van die beste atlete op aarde meet. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Kei baklei verwoed; Stan uitgeboender
Kei Nisjikori het Donderdag ’n epiese kragmeting van vyf stelle oorleef om na die derde ronde in die Australiese Ope deur te dring. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Só vaar Proteas teen Pakistan
Tinus van Staden beoordeel die Proteas se vertonings in dié reeks. Sport (17-01-2019)
Netwerk24 'Nou moet Cheetahs aanhou wen'
'Ons wil nie net een wedstryd wen nie, ons is wil aanhoudend bly wen.' Sport (17-01-2019)
Maroela SA se rugbyhuursoldaat laat Fransmanne biltong koop
Pellow van der Westhuizen voldoen basies aan die woordeboekverklaring van ’n professionele rugbyspeler. Maar die voormalige SA o.19-speler is al vir sewe jaar ’n Fransman en hy doen binnekort aanso… Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Steffi Graf skaar haar by Serena Williams
'Ek dink ek sy is altyd gevaarlik.' Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Die eindstreep is in sig
Toyota se heel eerste Dakar-oorwinning is amper in die sakkie – trouens, nog net 112 km vir Donderdag bly oor ná Woensdag se gebeurtenisvolle 312 km waarin verskeie topjaers uitgeskakel is. Sport (17-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Sharks se skrumskakel, Louis Schreuder, is aangewys as kaptein van vanjaar se span vir die Superrugyreeks en die Proteas en Pakistan se eerste eendagwedstryd word Saterdag in Port Elizabeth ges… Sport (17-01-2019)
Netwerk24 Europeërs glo Tiger gaan weer seëvier
Die meerderheid beroepspelers in die Europese Reeks het in ’n anonieme peiling aangedui hulle dink dat Tiger Woods nog ’n Major-gholftitel kan wen. Sport (17-01-2019)