Netwerk24 Wada-komitee steeds by Moskou-laboratorium
Die Wêreldagentskap teen die gebruik van verbode middels (Wada) sê sy Oorsigkomitee (CRC) is steeds in Rusland by die omstrede Moskou-laboratorium. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Spurs se pyn sonder Harry Kane
Tottenham Hotspur se aanspraak op die Engelse Premierliga-titel het Woensdag ’n kwaai knou gekry met die nuus dat die doelskieter Harry Kane tot in die tweede week van Maart met ’n enkelbesering … Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Kimberly wil motor koop met prysgeld
“Dalk kan ek nou vir myself ’n motor koop.”. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 7 nuwelinge in Skotte se Sesnasies-groep
Skotland se rugbybreier, Gregor Townsend, het sewe nuweling ingesluit by sy groep van 39 vir vanjaar se Sesnasies-rugbyreeks wat aanstaande maand begin. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Lions laat lopies vloei in Benoni
’n Rekord-vennootskap van 390 lopies Woensdag tussen Dominic Hendricks (197, 630 minute, 453 balle, 20x4) en Nicky van den Bergh (217*, 370 m, 227 b, 29x4, 2x6) het die Lions se krieketspan in ’n … Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Broner wil ‘Pac-Man’ droomland toe stuur
Adrien Broner wil die vierde bokser word wat Manny Pacquiao, alias “Pac-Man”, uitslaan. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Wasps kry All Black-angel
Hulle verloor dalk die Springbok-heelagter Willie le Roux, maar die Engelse klub Wasps het Woensdag die aanwins van die All Black-senter Malakai Fekitoa aangekondig. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 WB-toernooi ‘bestand’ teen natuurramp
Hoe gemaak as Japan tydens vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi deur ’n groot aardbewing of tifone getref word?. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Ottis waai straks as Proteas nie WB wen
As Ottis Gibson se kontrak nie aangepas word nie, sal hy die trekpas as Protea-breier kry as Suid-Afrika nie vanjaar se Wêreldbeker-kriekettoernooi in Engeland wen nie. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Colby VS-rugby se nuwe grootbaas
Dis amptelik: Selwyn Colby is as die Vrystaat Rugbyunie se nuwe algemene bestuurder aangestel ná ’n uitgerekte proses. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Strydrosse steeds Slam-kandidate, sê Switser
Hokaai, ons is nog hier!. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Louis as Haaie se kaptein aangewys
Die Springbok-skrumskakel Louis Schreuder sal die Haaie in vanjaar se Superrugby-reeks aanvoer. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Bevin bo in bloedige hitte Doer Onder
Die Nieu-Seelandse tydtoetskampioen, Patrick Bevin, het Woensdag sy eerste skof in die Wêreldfietstoer gewen toe hy eerste in die tweede skof van die Tour Down Under in Australië geëindig het. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Rafa speel klaar met Matt
Rafael Nadal van Spanje het drie breekpunte in die eerste stel teen Matthew Ebden afgeweer waarna hy die Aussie laat les op sê het. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Quade weer in prentjie by Wallabies
Quade Cooper, omstrede voormalige losskakel van Australië, was betrokke by die Wallabies se eerste oefenkamp van die jaar. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Crouse gaan in VSA fluitjie blaas
Die Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregter Ben Crouse is deur die VSA se Major League genooi om in Februarie en Maart die fluitjie in wedstryde te dra. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Kevin se tier een van tennis se jong Turke
Frances Tiafoe van Amerika het Woensdag sy naam gevoeg by ’n groeiende lys opkomende, jong manstennisspelers. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 3 SA juniors op koers vir Aussie Ope
Drie van die vyf Suid-Afrikaanse hoopvolles is een sege daarvan weg om vir die Australiese Ope se junior toernooi te kwalifiseer. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Schumi in sy pa se voetspore na Ferrari
Mick Schumacher, seun van die sewemalige Formule Een-wêreldkampioen Michael, gaan hom glo by die Ferrari-akademie aansluit. Sport (16-01-2019)
Maroela Kenners dink All Blacks se doppie is geklink
“All Blacks is kwesbaar,” meen kenners. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 5 van SA wil vir Australiese Ope kwalifiseer
Vyf van Suid-Afrika se voorste junior tennisspelers gaan probeer om vir die Australiese Ope se junior toernooi te kwalifiseer. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Dakar-sege binne Toyota se bereik
Die Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux-Dakar-bakkie staan op die drumpel van ’n 2019-Dakar-oorwinning nadat die span sy voorsprong Dinsdag met agt tiendes met nog sowat 16 minute vergroot het. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Beale jammer oor witpoeier-video
Kurtley Beale lag vir ’n man wat skynbaar dwelms gebruik in ’n video wat op sosiale media die ronde doen. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Ierse vleuel teiken van rassisme
Dis nie ongehoord in sokker nie, maar rassistiese optrede deur toeskouers jeens rugbyspelers is iets wat bitter selde op ’n hoë vlak in dié sport kop uitsteek. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Anderson Doer Onder uitgeboender
Kevin Anderson het Woensdag in die tweede ronde van die Australiese Ope ’n skoknederlaag teen die Amerikaner Frances Tiafoe gelei. Sport (16-01-2019)
Maroela Anderson uit Aussie Ope
Dit lyk asof Kevin Anderson se Australiese Ope-nagmerrie nog nie iets van die verlede is nie. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Kevin Anderson pak sy tasse
Suid-Afrika se Kevin Anderson sal sy tasse moet pak nadat hy Woensdag in die tweede ronde van die Australiese Ope teen Frances Tiafoe van Frankryk verloor het. Sport (16-01-2019)
Netwerk24 Rosko wil wys hy hoort op Supervlak
'Dit was nie ’n moeilike besluit om Bulle toe te kom nie.' Sport (16-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Australiese Ope het gister sy tweede dag in Melbourne beleef en in rugbynuus het die Kings se haker, Michael Willemse, bevestig dat hy in gesprek is met die Skotse span Edinburgh. Sport (16-01-2019)