Netwerk24 Nóg ’n Keniaan vir opkikkers geskors
Die Keniaanse langasem Lucy Wangui Kabuu, ’n voormalige Statebondspele-kampioen, is vir twee jaar deur die Atletiek-integriteitseenheid (AIU) geskors nadat sy positief getoets is vir die gebruik van … Sport (15-01-2019)
Netwerk24 ‘Geiser’ wil bly kook in Pro14-reeks
Noudat hy ’n ordentlike proesel van Pro14-rugby gehad het, wil die haker Reinach Venter seker maak dat hy ’n gereelde gesig in die 23-tal word. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Dakar-sege wink vir Toyota
Die Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux-bakkie staan op die drumpel van ’n Dakar-oorwinning nadat die span sy voorsprong Dinsdag agt tiendes deur die ren met nog sowat 16 minute vergroot het. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Dit gons oor se Serena se groen ‘vullissak’
Serena Williams het haar aanslag op ’n 24ste Grand Slam-titel op ’n drafstap begin teen Tatjana Maria, maar dit was haar uitrusting wat ’n soveelste keer die tonge laat klap het. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Europese atlete kom slyp in SA sonskyn
Die Suid-Afrikaanse somerweer het vanjaar weer oorsese atletieksterre na die suidpunt van Afrika gelok om hul voorbereiding vir die nuwe seisoen op koers te kry. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Bittersoet-dag vir Morris
Moenie van my vergeet nie. Dit is die boodskap wat Chris Morris Dinsdag aan die nasionale krieketkeurders gestuur het op wat vir hom ’n bittersoet-dag was in die meerdaagse kragmeting tussen die … Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Kortbal-koning Duanne 'jammer' vir Ali
Dit was nie net ondersteuners wat verbaas was oor Duanne Olivier se uitstekende boulvertoning in die toetsreeks teen Pakistan nie. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Japan ontken korrupsie met bod vir Spele
Die hoof van Japan se Olimpiese Komitee het Dinsdag ontken dat korrupsie betrokke was by die land se bod om die Olimpiese Spele in 2020 in Tokio aan te bied. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Duitse toetshaker meld by Kings aan
Daar was Dinsdag twee nuwe gesigte – die van die haker Kurt Haupt en die losskakel Garrick Mattheus – by die Southern Kings se oefening vir Vrydagaand se Pro14-stryd teen die Cheetahs. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Anderson wil rekord teen jong Yank behou
Suid-Afrika se Kevin Anderson sit sy veldtog in die Australiese Ope Woensdag in die tweede ronde voort teen Frances Tiafoe. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Burger brei nou Skotse krieketspan
Shane Burger (36), wat die afrigter van KwaZulu-Natal Binneland se krieketspan is, sal van Maart die leisels as Skotland se nuwe afrigter neem. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Richardson se opvolger by IKR bekend
Die Internasionale Krieketraad (IKR) het Dinsdag aangekondig dat Manu Sawhney by Dave Richardson as sy uitvoerende hoof sal oorneem. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Robertson dalk vir Kiwi-rugby verlore
Scott Robertson kan vir Nieu-Seelandse rugby verlore wees indien hy nie as die volgende afrigter van die All Blacks aangewys word nie. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Halep veg terug om bordjies te verhang
Simona Halep, die eerste gekeurde, het Dinsdag uitstekend teruggeveg om die bordjies te verhang teen Kaia Kanepi van Estland wat haar verlede jaar in die eerste ronde van die Amerikaanse Ope geskok … Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Wasps hul Bok-angel, Willie, kwyt
Die Springbok-heelagter Willie le Roux gaan die Engelse klub Wasps aan die einde van die seisoen verlaat, het Premiership Rugby Dinsdag aangekondig. Sport (15-01-2019)
Maroela Foto’s: SA-spanne sit die ‘super’ in Superrugby
Die Lions, Bulls, Sharks en Stormers gaan in die komende seisoen saam met superhelde “vlieg”. Dié spanne se truie het ’n superheld-mooimaaksessie ondergaan. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Sexton klop Kolisi in Britse peiling
Die Ierse rugbyster Johnny Sexton het onder meer met Siya Kolisi, Springbok-kaptein, afgereken in ’n peiling onder Britse rugbyskrywers om as hul Sportpersoonlikheid vir 2018 aangewys te word. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 SA span help Alonso met Dakar-droom
'Ons was (destyds) in ’n soortgelyke situasie met Giniel de Villiers.' Sport (15-01-2019)
Netwerk24 SA spanne se superheld-truie onthul
Kaartjies kos R50 elk of R150 vir vier. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Djokovic veilig deur, nou wag Tsonga
Hoewel die telling dit nie aandui nie, is Djokovic goed laat sweet. Sport (15-01-2019)
Maroela ’n Emosionele dag by Aussie Ope
Andy Murray het waarskynlik sy laaste professionele tenniswedstryd gespeel. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Bloem-bazooka skiet teen ranglys op
Hy het 24 paaltjies in die drie toetse platgetrek. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Aussie-lopievraat sê weglating ‘maak nie sin’
'Ek voel ek voldoen aan die vereistes.' Sport (15-01-2019)
Maroela Kyk hoeveel Springbokke het met pienk broeke begin!
Die FNB Varsitybeker begin op 4 Februarie en talle Springbokke het al vir hul universiteitspanne uitgedraf. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Serena word ‘ouma’; praat oor swart pop
In ’n bisarre kinkel besit die pop haar eie Instagram-blad. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Dakar-ren staan nou einde se kant toe
Hoewel nog net drie sneltrajekte oorbly, is dit nog ver van verby af. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 UJ-spel gaan ‘Worcester-sous’ kry
Die voormalige Bolandse en Blou Bul-senter neem die leisels by Werner Janse van Rensburg, wat die span van 2013 tot 2018 afgerig het. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 Serena genadeloos; SA se Lloyd kry pak
Die toernooi was Harris se tweede Grand Slam-verskyning. Sport (15-01-2019)
Netwerk24 De Kock maak die verskil, sê Arthur
'Ongelukkig was ons tellings in die eerste beurt nooit genoeg nie.' Sport (15-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Australiese Ope het gister in Melbourne begin. Sport (15-01-2019)