Netwerk24 Spelers dra ook las, sê Van Zyl
’n Nuwe Superrugby-veldtog, ’n nuwe hoofafrigter by Loftus Versfeld. Ondanks die scenario is die Bulle vanjaar in ’n gunstige posisie om welslae te behaal in dié reeks, sê die Springbok-skrumskakel … Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Grey-atleet laat rekords spat
“Dit is ongelooflik. Dis bliksems vinnig.” So sê Ian Small-Smith, wat saam met Pierre Swart nog tot Maandag 36 jaar lank Grey-kollege in Bloemfontein se o.16-rekord in die 200 m gehou het. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Agassi nou in Dimitrov se hoek
Dit was ’n logiese besluit om die voormalige nommereen-speler in wêreldtennis Andre Agassi te betrek en die Bulgaar Grigor Dimitrov sê hy pluk reeds die vrugte van dié vennootskap. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Willemse bly by Kings, maar dalk nie vir lank nie
Die haker Michael Willemse bly vir eers ’n King. Die franchise se uitvoerede hoof, Charl Crous, het in ’n verklaring bevestig dat Willemse en sy agent besig is om met Edinburgh oor ’n moontlike skuif … Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Dakar lewer nog drama op
Die 41ste Dakar-veldtydren – die 11de in Suid-Amerika – se sewende skof het gistermiddag laat SA tyd groot drama opgelewer terwyl die oorblywende motors en motorfietse die sneltrajek se 323 km in ’n … Sport (14-01-2019)
Netwerk24 ‘Maak vrede met ons kolfblaaie’
Die Suid-Afrikaanse toetskrieketspan het nou ’n strategie vir tuiswedstryde gevind waarvan daar nie in die afsienbare toekoms afgewyk gaan word nie. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Die Morris-en-Mulder-vertoning
Al was daar Maandag op Willowmoorepark in Benoni net 48 boulbeurte weens reën en swak lig geboul in die meerdaagse krieket-kragmeting tussen die Titans en die Lions, was dit genoeg vir twee … Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Kevin deur, maar g'n sprokieseinde vir Murray
Kevin Anderson het die eerste keer in drie jaar die tweede ronde gehaal. Rafael Nadal blyk fiks te wees en Roger Federer was laataand sy oorheersende self in sy eerste tenniswedstryd in die eerste … Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Proteas klop Pakistan in derde rat, sê Elgar
Dean Elgar, die Proteas se instaan-kaptein, glo die span was nie naby aan sy beste in die onlangse toetsreeks teen Pakistan, wat Suid-Afrika met 3-0 gewen het, nie. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 AB gaan in Pakistan T20-krieket speel
Die voormalige Suid-Afrikaanse kolwer AB de Villiers sal in Maart twee wedstryde in Lahore in Pakistan se T20-superliga (PSL) speel. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Rabs wil Pro14 as top driedrukker afsluit
Hy is met agt die alleen-voorloper wat drieë betref in die Pro14-reeks en as hy sy sin kry, sê die Cheetah-vleuel Rabs Maxwane, wil hy die reeks as die voorste driedrukker afsluit. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Moeilike 1ste hekkie vir Halep
Simona Halep erken sy het nie naastenby genoeg tenniswedstryde agter die rug om hoë verwagtinge in die Australiese Ope te koester nie. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 China vir net 14 in T20-stryd uitgeboul
Krieket se beheerliggaam, die Internasionale Krieketraad (IKR), droom reeds lank daarvan om die spel na China uit te brei. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Bielie-bokser Ruann pak Elvis in kryt
Die “Giant King”, Ruann Visser, se kakebeen sal in Februarie getoets word wanneer hy teen Elvis Moyo boks. Sport (14-01-2019)
Maroela Olivier en De Kock verneder Pakistan
Die Proteas het die derde en laaste toets teen Pakistan op die Wanderers met 107 lopies gewen. Duanne Olivier en Quinton de Kock was die tuisspan se groot helde. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Einde van die pad vir vasbyter Andy?
Die gordyn het gesak oor die Skot Andy Murray se tennisloopbaan. Hy is Maandag in die eerste ronde van die Australiese Ope in Melbourne deur Roberto Bautista Agut van Spanje uitgeskakel. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Atletiek SA deel laat Kersgeskenke uit
'Dis vir ons ’n voorreg om hardwerkende atlete te beloon.' Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Doelwagter vind net met 70 m-vryskop
'Dit was maar net een van daardie dinge.' Sport (14-01-2019)
Maroela Anderson sit vir Mannarino ore aan
Kevin Anderson het vir die eerste keer sedert 2015 na die tweede rondte van die Australiese Ope deurgedring toe hy Frankryk se Adrian Mannarino geklop het. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Duanne Olivier beklink reeks vir Proteas
Die naam Duanne Olivier sal vir lank nog by Pakistan spook. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Kuchar wys 40 is gewis die nuwe 20
Matt Kuchar het Sondag (Maandagoggend SA tyd) ’n paar struikelblokke oorkom om sy tweede oorwinning in twee maande te behaal deur die Sony Ope in Hawaii met vier houe te wen. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Brit vier sege voortydig in Aussie Ope
In gewone valbylpotte wen die speler wat eerste by sewe punte uitkom. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Reus (2,11 m) troef reus (2,08 m) in Aussie Ope
Die Amerikaner Reilly Opelka het Maandag in Melbourne vir ’n opskudding gesorg toe hy sy Amerikaanse landgenoot, die negende gekeurde John Isner, in ’n stryd van twee van die langste spelers in … Sport (14-01-2019)
Netwerk24 SA motorfietsjaers in die saal
Die rusdag was net die regte medisyne vir die deelnemers. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 10 uit 10! Gimnas slaan asems weg
’n Amerikaanse gimnas het die internet aan die gons met haar perfekte vloerroetine. Sport (14-01-2019)
Maroela De Kock deel Pak-slae uit
Enige kans wat Pakistan gestaan het om die derde toets op die Wanderers teen die Proteas te wen, is waarskynlik deur Quinton de Kock se pragbeurt in die wiele gery. Sport (14-01-2019)
Netwerk24 Kevin, Rafa, Maria veilig deur
Suid-Afrika se tennistrots Kevin Anderson is op dreef. Sport (14-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Proteas en Pakistan se derde en finale toets het gister sy derde dag op die Wanderers in Johannesburg beleef. Sport (14-01-2019)