Netwerk24 Kings kragtige stut kwyt weens skorsing
Die Southern Kings sal in hul volgende drie Pro14-wedstryde sonder die sterk vaskopstut Pieter Scholtz moet klaarkom. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Manchester United kry Spurs ook onder
Die Ole Gunnar Solskjaer-stoomtrein snel steeds voort in die Engelse Premierliga! Sport (13-01-2019)
Netwerk24 G’n ding soos blaaskans op Dakar-rusdag
Die 2019-Dakar-ren het Saterdag, ná die eerste vyf skofte, sy halfpadpunt en ’n eerste rusdag by Arequipa bereik, maar dit was alles behalwe rus vir die tegniese ondersteuningspanne. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 SA sewesspan se vuur in Chili geblus
’n Verbroude doelskop het Sondag in Vina del Mar, Chili, ’n einde gebring aan die Suid-Afrikaanse Akademiespan se aanslag op Suid-Amerikaanse seweskroon. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Naby, maar weer te ver vir SA netbalspan
Vir die eerste halfuur het dit gelyk of Suid-Afrika se netbalspan vir ’n opskudding in Liverpool kon sorg. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Kwiksilwer Quinny kolf Pakistan kis
Toe die laaste aflewering van Faheem Ashraf se 12de boulbeurt blitsvinnig terug verby die bouler skiet op pad grenstou toe, kon ’n mens uit Quinton de Kock se reaksie sien wat dié honderdtal vir die … Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Jordaan treur oor ‘sokkerreus’ se dood
“Ons het ’n reus van Suid-Afrikaanse sokker verloor en dis ’n hartseerdag vir ons spel.” Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Geskorste Smith kry operasie
Die onteerde Australiese kaptein Steve Smith sal die oorblywende deel van sy jaar lange skorsing probeer om weer sy fiksheid te herwin, met ’n elmboog-operasie sy voorland. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Rayudu se boulaksie lyk ‘verdag’
Die Indiese deeltydse draaibouler Ambati Rayudu is in die eendagwedstryd teen Australië in Sydney vir ’n verdagte boulaksie uitgewys. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Wozniacki ‘luister na haar liggaam’
Om ’n Grand Slam-titel vir die eerste keer te verdedig voel soos ’n “lekker uitdaging” sê Caroline Wozniacki, die Australiese Ope-kampioen. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Federer sê ‘geluk’ was aan sy kant
Met die res van die tenniswêreld wat nog die onverwagse uittrede van die Skot Andy Murray probeer verwerk, het die veteraan Roger Federer besin oor die “geluk” wat hom tot op sy ouderdom nog so … Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Haney oorskadu Ndongeni
Die Amerikaner Devin Haney het die naweek Suid-Afrika se Xolisani Ndongeni ’n boksles in Las Vegas geleer. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Hashim, De Kock plaas SA in saal
Hashim Amla en Quinton de Kock het Pakistan se lot in die derde toets op die Wanderers, Sondag op die derde oggend waarskynlik verseël. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Nuwe rol wink vir Jerome by WP
Jerome Paarwater kan straks binnekort as die nuwe hoofafrigter van die Westelike Provinsie se SuperSport-uitdaagspan aangewys word. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Frylinck, Rilee kook in BPL; Smith uit
Die Suid-Afrikaner Robbie Frylinck was gister wéér die Chittagong Vikings se held in die Bangladesj T20-Premierliga. Frylinck is as Speler van die Wedstryd aangewys nadat die Vikings ’n … Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Kleintjips voel reeds tuis by Loftus
Dit het aanvanklik vreemd gevoel om sy brood en botter by Loftus te verdien, maar die voormalige WP-held Chris Rossouw is nou “tuis” in Pretoria. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 SA fokus nou op tweewiel-brigade
Suid-Afrika se hoop dat Giniel de Villiers die Dakar wen, is dalk daarmee heen, maar ’n klomp Suid-Afrikaanse motorfietsryers is besig om hul merk te maak. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Willemse gaan nou ook in Skotland speel
Die Skotse klubspan Edinburgh sal gou met ’n Suid-Afrikaanse voorry spog nadat Michael Willemse, haker van die Kings, besluit het hy gaan sy rugby oorsee speel. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 ‘Swart Renoster’ leef nou sy droom
In 1974, toe hy Gerhard “Spiekeries” Viviers die eerste keer ’n Britse en Ierse Leeus-rugbytoets oor die draadloos hoor uitsaai het, het hy geweet hy wil eendag ’n kommentator word. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 ‘My aandag by Leeus ondanks Bokke’
Die Leeus se afrigter, Swys de Bruin, erken daar is onderhandelinge om hom in die aanloop tot die Wêreldbekertoernooi heeltyds by die Springbokke se bestuurspan in te skakel, maar sê sy aandag is … Sport (13-01-2019)
Netwerk24 ‘Ek het nog nooit rugby so geniet’
Die moontlikheid van toetsrugby was só ’n groot aanmoediging vir Paul Willemse dat hy sowat 12 kg afgeskud het voordat hy vandeesweek in Frankryk se Sesnasies-groep ingesluit is. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Oudpresident Wakefield help unie steeds
Sedert WP Rugby in 2017 as ’n nuwe maatskappy begin het, kon hy nie daarin slaag om ’n behoorlike diensbillikheidsplan op te stel en in te dien nie. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Duanne ryg paaltjies in
Die eerste uur van spel gister, waarin die Proteas soveel kanse verbrou het om paaltjies te kry, was baie frustrerend vir die tuisspan. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Dit voel soos toetsrugby élke week, sê Swys
Hy mis sy speeldae by die Cheetahs, maar Francois Venter beskou sy skuif na die Engelse klubspan Worcester Warriors as een van die beste besluite van sy rugbyloopbaan. Sport (13-01-2019)
Netwerk24 Sharks sirkel om Kitshoff
Die Engelse klubspan Sale Sharks jag vyf Springbokke, onder wie Steven Kitshoff. Akker van der Merwe en die Du Preez-broers, Jean-Luc, Dan en Robert, is die ander toetsspelers met wie Faf de Klerk se … Sport (13-01-2019)