Netwerk24 Kerber meen breier ‘verstaan’ haar
Aan die vooraand van die Australiese Ope is die Duitse tennisspeler Angelique Kerber vol lof vir haar nuwe afrigter, Rainer Schüttler, omdat “hy self ’n speler was”. Sport (12-01-2019)
Netwerk24 Frans en kie baljaar vir Montpellier
Die Franse klubspan Montpellier, gelaai met Suid-Afrikaners wat die ander dag nog vir die Springbokke gespeel het, het Newcastle Falcons Saterdag op sy tuisveld afgeslag. Sport (12-01-2019)
Netwerk24 Duanne troon uit bo geroemde boulmaats
Duanne Olivier sou waarskynlik nie in sy wildste drome dink dat hy die voorste paaltjievraat sou wees in ’n boulaanval saam met Dale Steyn, Vernon Philander en Kagiso Rabada nie. Sport (12-01-2019)
Netwerk24 Duanne, muggies pla Pakistan
Nie ’n swerm ongenooide en lastige muggies of sewe verbroude kanse in die veld kon Saterdag die glans van ’n vyfster-boulvertoning by die Protea-snelbouler Duanne Olivier steel nie. Sport (12-01-2019)
Netwerk24 Skeidsregters nie ‘normaal’, sê Kyrgios
Die Australiese tennisspeler Nick Kyrgios is bekend vir sy manewales op die baan, maar Saterdag het hy selfs ’n trappie verder gegaan deur te bevraagteken hoe enigiemand ’n skeidsregter kan word. Sport (12-01-2019)
Netwerk24 Groentjie boul Indië deurmekaar
n Groentjie met die naam Jhye Richardson het Australië Saterdag in staat gestel om die eerste eendagwedstryd teen Indië met 34 lopies in Sydney te wen. Sport (12-01-2019)
Netwerk24 Olivier breek deur ná oggend van chaos
’n Chaotiese eerste uur se spel sou die Protea-afrigter, Ottis Gibson, se bloeddruk behoorlik opgejaag het Saterdag op dag twee van die derde kriekettoets teen Pakistan op die Wanderers. Sport (12-01-2019)
Netwerk24 Seksistiese opmerkings kry Indiërs in sop
Twee Indiese krieketspelers, KL Rahul en Hardik Pandya, het hulself ’n skorsing op die lyf geloop ná hul opmerkings oor vroue. Sport (12-01-2019)
Netwerk24 SA fokus nou op motorfietsjaers
Suid-Afrika se hoop dat Giniel de Villiers die Dakar wen, is dalk daarmee heen, maar ’n string Suid-Afrikaanse motorfietsjaers is besig om hul merk te maak met die dat dié moordende ren Vrydag sy … Sport (12-01-2019)